So praat 'n man met 3500 posts. Hy weet duidelik waarvan hy praat.James Wilson wrote:N Vortex verkoop homself!
Hou maar julle Zeiss glase, ek is happy met my Vortex PST.

So praat 'n man met 3500 posts. Hy weet duidelik waarvan hy praat.James Wilson wrote:N Vortex verkoop homself!
Hein, hier se ek dit nou amptelik, ek het my Swarovski Z6 veruil vir n Vortrex PST MOA op my 6mm XC!Hein22 wrote:So praat 'n man met 3500 posts. Hy weet duidelik waarvan hy praat.James Wilson wrote:N Vortex verkoop homself!![]()
Hou maar julle Zeiss glase, ek is happy met my Vortex PST.
TASCO, jy spot nou maar ons het regtig posisies beskikbaar, sal gaaf wees om jou te sien, n mens weet nooit nie, ons telescope afdeling (Kaap en JHB) kort dalk nog iemand, mail jou CV na heleen@so.co.za, maak net seker jy CC my.TASCO wrote:Kom nou Willem, doen 'n bietjie werk!
Kan ek ook 'n job by Safari kry, want lyk my jy sit net die heeldag op die forum!
Verkoop eerder daai Vortexse broer!




Janjak wrote: Die Vortex se "no nonsense" waarborg help egter natuurlik ook vir daai bietjie ekstra flavour...






Die een sal mooi loop vir die nag (mens moet net kyk hoe duk sy kruis is) en hou die Leupi vir die dag.Anders n Zeiss met n verligte kolrikus wrote:Louis
Ek wil graag weet watter een is beter geskik
vir die nag en watter een vir die dag.




Skuus maar ek was n rukkie afwesig hier, sien nou die lekker topic en volg mooi wat het aan gaan. As ek maar net vroeer hier op afgekom het...TASCO wrote:Die Nightforce "hipe" wil ek nie eers oor praat nie, want totaal "over priced".
I rest my case!
Gee wel vir Safari krediet, hulle bemarking is goed!
As Willem 'n ding wil "boost" kry hy dit reg!



Dankie James, daai manne kan n produk aan jou af smeer jongJames Wilson wrote:Welcome to the club, Marc!!

Marc wrote:Dankie James, daai manne kan n produk aan jou af smeer jongJames Wilson wrote:Welcome to the club, Marc!!



Feite, die dat ek saam stem die twee het apparte aplikasies en is elk uitstekend in sy eie veldLamtjop wrote:Rikus, vir nagskiet sal ek die Zeiss vat, 12x vergroting net reg, geen paralaks verstelling, en Zeiss se beeld gaan Vortex wen in die nag(my opinie). GroeteLouis Kriel wrote:Een ding wat mens op bedag moet wees by vortex viper is die baie dun kruishaar op die vplex reticle. Ek het n "fine duplex" op my leupy vx3 en die Vortex se kruishaar is dunner as die leupy sn. Dit pla my nie want ek hou van n dun kruishaar, maar dit mag pla vir nag skiet.
