Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Hein22 »

James Wilson wrote:N Vortex verkoop homself!
So praat 'n man met 3500 posts. Hy weet duidelik waarvan hy praat. ;D

Hou maar julle Zeiss glase, ek is happy met my Vortex PST.
immelmanw

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by immelmanw »

Hein22 wrote:
James Wilson wrote:N Vortex verkoop homself!
So praat 'n man met 3500 posts. Hy weet duidelik waarvan hy praat. ;D

Hou maar julle Zeiss glase, ek is happy met my Vortex PST.
Hein, hier se ek dit nou amptelik, ek het my Swarovski Z6 veruil vir n Vortrex PST MOA op my 6mm XC!
immelmanw

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by immelmanw »

TASCO wrote:Kom nou Willem, doen 'n bietjie werk!
Kan ek ook 'n job by Safari kry, want lyk my jy sit net die heeldag op die forum!
Verkoop eerder daai Vortexse broer!
TASCO, jy spot nou maar ons het regtig posisies beskikbaar, sal gaaf wees om jou te sien, n mens weet nooit nie, ons telescope afdeling (Kaap en JHB) kort dalk nog iemand, mail jou CV na heleen@so.co.za, maak net seker jy CC my.

Watter area is jy?

EK is bietjie op verlof, sit dus lekker en speel. Jy is reg, elke dag by Safari & Outdoor is soos vakansie.

Groete
TASCO
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun Jun 05, 2011 3:07 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by TASCO »

Willem,

Ek boer in die Witsand, Noord-Kaap area en dink nie Pretoria of Jo'burg sal my gou sien nie!
My CV lyk in elkgeval nie so goed nie.
Ek sal julle maar eerder so nou en dan op "charge" en besig hou op die forum!

Kalahari groete!

Tasco
User avatar
vbd
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by vbd »

Na almal nou lekker "KAF" gepraat het wil ek net weer terug kom by die scope. Willem hoe sal jy se vergelyk die pst se lense met daai Z6?
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Janjak »

Naand manne,
Daars n makliker oplossing.
Koop 1 van elk...

Persoonlik dink ek die Vortex en die Duralyt is vir 2 verskillende applikasies.
Duralyt vir bosveld en vlakte jag tot so rondom 250m en die Viper 6-20 vir vlakte jag en baanskiet.

Die hoeveelheid verstellings op die Duralyt gaan heel waarskynlik nie by die Viper sn bykom nie.

Altwee puik teleskope.
Die Vortex se "no nonsense" waarborg help egter natuurlik ook vir daai bietjie ekstra flavour...
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by kopskoot »

Janjak wrote: Die Vortex se "no nonsense" waarborg help egter natuurlik ook vir daai bietjie ekstra flavour...

Oor hierdie punt wil ek graag ietsie kwyt raak. Ek sien die waarborg oorweging in feitlik elke gesprek rondom teleskope, en dit lyk my vir baie ouens dra dit vreeslik baie by tot hulle besluit, en seker ook reg so, maar

Ek koop eerder die heel beste teleskoop wat ek kan bekostig, ongeag van sy 10jaar of lewenslange waarborg, voordat ek met 'n swakker scope my hele lewe lank moet skiet, net vir ingeval die ding iets oorkom!

Ek jag en skiet al van ek 6jaar oud (ek is nou 37) is, en ek het nog nooit nodig gehad om 'n teleskoop af tehaal van 'n geweer af, omdat daar iets fout was met hom nie.

10jaar is inelkgeval ook 'n leeftyd lank, en ek waarborg jou dat indien daar iets met jou teleskoop fout is, of fout gemaak is met vervaardiging of aanmekaar sit, sal jy dit defenetief uitvind voor 10 jaar verby is. Tensy hy vir 10jaar in die kluis staan ;D


lw. ek mik dit nie op enige fabrikaat nie, maar in geheel oor alle teleskope.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Beretta »

Kopskoot
Jy praat nou waar
Beretta
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Louis Kriel »

Dit is n feit dat herhalende "recoil" n uitwerking op n teleskoop het. "I put it to you sir that!"...n teleskoop se binnegoed (inner mechanisms) na 10 jaar kan oppak en dan sit jy sonder n waarborg. Goeie gehalte beheer tesame met n puik lewenslange, oordraagbare waarborg soos Vortex is die beste.
'n Lewenslange waarborg op gemors soos die Pentax Gameseeker (made in China) gaan jou so besig hou om scopes te pos na die die handelaar/vervaardiger dat jy nie by skiet gaan uitkom nie.
rikus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by rikus »

Naand almal
Ek het n vraag.
Ek het n 6.5x 20x50 leupold wat ek op die baan tans mee skiet maar ek kort n nag scope watter van die zeiss duralyt of die vortex of sal die ding doen.
1 leupold vir nag en vortex vir die dag
2 vortex vir nag en leupold vir dag
3 leupold vir dag en zeiss vir nag
ek sal dit baie waardeer as iemand vir my kan se wat moet ek koop

groete aan almal
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Louis Kriel »

Daai Leopold (VX3?) wat jy het is goed vir als!
rikus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by rikus »

Louis
Ja maar ek kort een scope vir die nag werk
Ek wil graag weet watter een is beter geskik
vir die nag en watter een vir die dag.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Capt. Yoda »

rikus wrote:Louis

Ek wil graag weet watter een is beter geskik
vir die nag en watter een vir die dag.
Die een sal mooi loop vir die nag (mens moet net kyk hoe duk sy kruis is) en hou die Leupi vir die dag.Anders n Zeiss met n verligte kol
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=30886
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
rikus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by rikus »

Goed dan nou het die leupold sy plek maar
Tussen die zeiss 3x12x50 of die vorex 6x20x50 vir die nag
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Frikkie Coetzee »

Ek het vandag die kans gehad om met die ouer Vortex Viper en die Zeiss Hd5 te speel. Dag was helder met kwaai mirage.

Omdat ek nie geweet het wat die ou met die HD5 se verstellings en gedoen het nie kan en gaan ek nie kan kommentaar lewer op hul verstellings nie.

Tov lens kwaliteit kan ek net se dat in die helder Sonlig kon ek geen verskille waarneem nie. Beide was op selfde vergrotings vergelyk. Die mirage op beide was identies. Ek kon geen detail meer sien op 100 200 of 300 wat ek nie met die ander scope nie net so duidelik kon sien of lees nie.
Daar is ook geen distorsie waarneembaar op die kante nie.

Ten opsigte van die verstellings. Die Zeiss se verstellings is vir my beter as die ouer reeks Viper (PA???) maar nie so goed soos op my nuwe HST nie. Ek hou baie van die HD5 se verstellings bygese. Die Vortex se verstellings was vandag soos altyd weer spot on. Ek het geen rede om te dink dat die zeiss anders sou wees nie.

Die Zeiss is bietjie meer kompak.

In my opinie is die beide baie goeie teleskope en sal my begroting bepaal watter een ek vat. Ek sal make toe oe koop.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by henning »

Dit wil vir my voorkom dat die Vortex viper bly n goeie koop.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Marc »

TASCO wrote:Die Nightforce "hipe" wil ek nie eers oor praat nie, want totaal "over priced".
I rest my case!

Gee wel vir Safari krediet, hulle bemarking is goed!
As Willem 'n ding wil "boost" kry hy dit reg!
Skuus maar ek was n rukkie afwesig hier, sien nou die lekker topic en volg mooi wat het aan gaan. As ek maar net vroeer hier op afgekom het...

Ekt jou wragtag waar vandag ook die "flavor of the month" club gejoin. As daar maar net n ander maak teleskoop was wat vir my n 2myl deur kon oopmaak sonder dat ek n nier hoef te skenk >:D

Dankie Safari & Outdoor !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by James Wilson »

Welcome to the club, Marc!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Marc »

Om na die topic terug te kom, ek sou ook gaan vir die Vortex, vriend van my het Molopohunter se Rem SPS Tactical oor geneem en Peet het raak geslaan deur die roer toe te rus met n 6-24x50 Vortex ! Daai is parmantige stukkie ingeneurswerk ! Soos Gromit ook opgemerk het, hy Boks lekker buite sy prys klas ;D

Jy sal nie spyt wees nie, koop maar gerus

Wat ook waar is dat die twee model twee apparte aplikasies het, soos tereg uitgelig is hier bo. Die dukte van die kruishare, vergroting ens sal jou wys dat hulle vir Verskillende markte gemik is.

Naamlik algemene Jag en baan skiet; dan die ander Weer vir langer afstande en fyner teiken skiet.

My 5c
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Marc »

James Wilson wrote:Welcome to the club, Marc!!
Dankie James, daai manne kan n produk aan jou af smeer jong >:D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by kopskoot »

Marc wrote:
James Wilson wrote:Welcome to the club, Marc!!
Dankie James, daai manne kan n produk aan jou af smeer jong >:D

Het dit self nou al vier keer oorgekom! Klomp bliks3ms!
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Lamtjop »

Rikus, vir nagskiet sal ek die Zeiss vat, 12x vergroting net reg, geen paralaks verstelling, en Zeiss se beeld gaan Vortex wen in die nag(my opinie). Groete
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Louis Kriel »

Een ding wat mens op bedag moet wees by vortex viper is die baie dun kruishaar op die vplex reticle. Ek het n "fine duplex" op my leupy vx3 en die Vortex se kruishaar is dunner as die leupy sn. Dit pla my nie want ek hou van n dun kruishaar, maar dit mag pla vir nag skiet.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Marc »

Lamtjop wrote:Rikus, vir nagskiet sal ek die Zeiss vat, 12x vergroting net reg, geen paralaks verstelling, en Zeiss se beeld gaan Vortex wen in die nag(my opinie). Groete
Louis Kriel wrote:Een ding wat mens op bedag moet wees by vortex viper is die baie dun kruishaar op die vplex reticle. Ek het n "fine duplex" op my leupy vx3 en die Vortex se kruishaar is dunner as die leupy sn. Dit pla my nie want ek hou van n dun kruishaar, maar dit mag pla vir nag skiet.
Feite, die dat ek saam stem die twee het apparte aplikasies en is elk uitstekend in sy eie veld
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
rikus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by rikus »

Dankie lamtjop en die ander manne

Louis
Dan kan ek die leupold vir die nag gebruik
Die vortex in die dag met die fyn kruishaar vir baan skiet
Ek hoor baie goeie goed van die zeiss
Post Reply