Skietbaan Oprig - Hulp asb

Post Reply
Jamma
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Thu Jan 10, 2013 10:23 am

Skietbaan Oprig - Hulp asb

Post by Jamma »

Goeie More Manne,

Is daar daar iemand wat my kan help met die. Ons het gisteraand ons laaste vergadering gehou en nou moet die grondverskuiwing begin.
Ek soek iemand wat my kan raad gee oor hoe om die konstitusie te laat opstel want ons het dit nodig om n bankrekening te open en ek soek ook n voorbeeld van n skietbaan se grondwet en reel sodat ek met die prokureurs kan praat om my te help.

Dit gaan n ge akrediteerde baan wees so die dinge moet reg gedoen word. As enige iemand my kan help waar om te begin en hoe dit gedoen moet word sal ek dit baie waardeer.

Groete
Jamma
Jonie
Full Member
Full Member
Posts: 229
Joined: Wed Jan 08, 2014 6:43 pm

Re: Skietbaan Oprig - Hulp asb

Post by Jonie »

Jamma

Soek hier op die forum vir Herculus Louw , hy het baie ondervinding of sal jou kan verwys na iemand wat weet.

groete

Jonie
.22 Bruno,22/410 El Gamo, 223 CZ,25-06 Zastava, 6.5x47 Lapua,7x57 Manlichter Schoenaer,303 MK1 , 308 RSA Pacnor loop, 30-06 Bruno aksie Broughton loop,12 BR pomp, 9mm P Norinco, BSA no1 en BSA no 2 Windbuks
Jamma
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Thu Jan 10, 2013 10:23 am

Re: Skietbaan Oprig - Hulp asb

Post by Jamma »

Ek weet nie heeltemal hoe dit werk nie maar is iemand dalk op die betuur van n skietbaan dat hulle vir my n voorbeeld van hulle konstitusie kan aanstuur ? As n mens dit nou mag doen.

Groete
Jamma
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Skietbaan Oprig - Hulp asb

Post by Louis Kriel »

Die wetlike aspekte waaraan die baan moet voldoen is ook nou die dag hier iewers geplaas
Jamma
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Thu Jan 10, 2013 10:23 am

Re: Skietbaan Oprig - Hulp asb

Post by Jamma »

Baie Dankie vir al die raad. Hercules het my sommer vinnig gehelp!

Groete
Jamma
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Skietbaan Oprig - Hulp asb

Post by Beyers »

Baie Sterke met die oprig van die baan
Ek het reeds in 2012 aansoek gedoen by NRCS, sukkel om hul te kry om emails te antwoord. Die baan is ten minste geregistreer.
Beyers
Zack Benade

Re: Skietbaan Oprig - Hulp asb

Post by Zack Benade »

Jamma

Ek het vir jou 'n PM gestuur
bor
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Tue May 28, 2013 12:58 pm

Re: Skietbaan Oprig - Hulp asb

Post by bor »

Jamma stuur vir my ook die dokumente as jy kan ek wil dieselfde doen net in die Vrystaat
Zack Benade

Re: Skietbaan Oprig - Hulp asb

Post by Zack Benade »

Ek het met Pannetjie gepraat. Hy ken die mense by NRCS.
Hy ken die moet en moenies en sal julle help.

Enige baan is SA is 'n plus punt. As die baan is Parys reg is sal ek kom skiet en fly.
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Skietbaan Oprig - Hulp asb

Post by Hercules Louw »

bor wrote:Jamma stuur vir my ook die dokumente as jy kan ek wil dieselfde doen net in die Vrystaat
Bor, stuur vir my 'n pm met jou kontakbesonderhede en e-pos adres, dan kan ek vir jou 'n behoorlike grondwet van 'n skietklub stuur wat al vir baie jare goed funksioneer.
Vlooi1996
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Dec 23, 2013 2:55 pm

Re: Skietbaan Oprig - Hulp asb

Post by Vlooi1996 »

Hou ons op hoogte van vordering
[glow]HUNTiNG....... If not, why not?[/glow]
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Skietbaan Oprig - Hulp asb

Post by Christo »

Jamma, lyk my ek gaan nou in die vallout zone le^. Julle sal mooi moet korrel ;D
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply