Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
'n Pel het die Bushnell Yardage Pro op sy 7x64. Dit lyk nogal bulky, maar jy raak gewoond daaraan. Die scope het goeie voordele met sy ingeboude rangefinder. Nadat ek 'n bietjie met die ding rondgespeel het, het my tradisionele scope antiek gevoel
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein