elimanator laser scope?

Post Reply
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: elimanator laser scope?

Post by Hein M. »

M,

'n Pel het die Bushnell Yardage Pro op sy 7x64.  Dit lyk nogal bulky, maar jy raak gewoond daaraan.  Die scope het goeie voordele met sy ingeboude rangefinder.  Nadat ek 'n bietjie met die ding rondgespeel het, het my tradisionele scope antiek gevoel ::)

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: elimanator laser scope?

Post by Raven »

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: elimanator laser scope?

Post by Freddie101 »

Majuba
Het erens op die forum gelees meerkat het een waarmee hy gelukkig is. Pm hom hy sal jou dalk meer kan vertel.
freddie
yol bolsun
Post Reply