Skiet vanaf 'n Bipod

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Swys14 »

hahahaha ;D ;D ek lag nou lekker
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by WitWillem (Charl) »

So baai the way... ek het toe daai Magpul DVD gekry. daar is werklik n paar goeie tips in vir my as beginner. Ek sou wel wou gehad het dat hulle meer tyd op "trigger control" spandeer het. Dis maar iets waarmee ek nog nie gemaklik is nie. Maar andersins is daar goeie informasie in. Ook rakende die horus reticle ... iets wat altyd vir my besig gelyk het maak nou sin. Dog ek gee maar so bietjie terugvoer...
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by wlm »

Almal van ons kry tye wat omstandighede ons vir lang tye min tyd op die forum toe laat. Ek het nou hierdie onderwerp van voor tot agter gelees. Die Caldwell sal nou weer 'n slag gebruik word. Ons 2 het mekaar glad nie verstaan nie. Dankie manne.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by grumpy »

Ek wil ook graag weet asb. Anders kom steel ek jou dvd!!!! ;) :):
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by WitWillem (Charl) »

Gekry op amazon
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Capt. Yoda »

Arnold jammer as dit al erens genoem is maar is daar n maak bipod wat jy sal aan beveel vir ouens wat besig is met n "long range" geweer bou?

Groete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Arnold »

Ek skiet tans met n versapod en is baie gelukkig. Die Harris tipe word alom gebruik en ek het nie probleme met hom nie.

So nee, ek sou nie iets spesifiek voorskryf nie. Kyk of dit by jou gebruik gaan pas en oefen met dit wat jy het.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by grumpy »

ek het vr my die Harris bipod gekry wat lengte verstel van ek dink 9-26". Ek wil dit probeer op die 30-06 en op die 375. Sal maar sien wat maak hy.
Joe308
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Joe308 »

.303 wrote:Ja ek het ook gesien dat jy moet in hom le anders hop hy.
+1
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Fritz »

Arnold is jou Versa-pod van aluminium gemaak, of is dit die staal ene? Ek kry erge slytasie op my Versa-pod as ek hom load (ek load nie hard nie). Het toe begin om sy cant so styf as moontlik te draai sodat ek hom nie hoef te load nie. Omdat die versapod ander werk as die harris, het hy genoeg speling om die terugskop te absorbeer, maar ek moet die geweer met my snellerhand in my skouer trek. Ek weet regtig nie of ek die regte ding doen nie. Sal foto neem van die skade aan my bipod.
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Fritz »

Ek sal baie graag my bipod wil load, want ek weet dis die regte manier, maar die slytasie merke waar die pote en die "pivot" bymekaar kom het my laat skrik.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Arnold »

Myne is alu. Neem asb n foto dat ek kan sien presies waarvan jy praat.
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Fritz »

Ek hoop dit spreek vanself. Laat weet maar as ek moet verduidelik. Die groot merke aan die bokant in foto 1 is as gevolg van die "load" effek. Die gleuwe aan die bokant van foto (agterkant van geweer) is so 1-2mm diep. Miskien kan ek maar net so aangaan en dit word dalk nie erger nie?

http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Mobile%20Uploads/EC09F6D1-A2B7-4778-9BF2-4116029AE403_zpslamleiim.jpg

http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Mobile%20Uploads/38F97095-6E57-4AC1-A95B-8BEC7CDEB8D3_zpsirarj3bf.jpg

http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Mobile%20Uploads/FD374BDE-6F01-4C1D-8969-78EC17DCB010_zpsjrpwoo1y.jpg
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Fritz »

Ek gaan die naweek weer bietjie oefen. Sal hom weer load en sien wat maak hy, en ook sien wat maak my vertikale verspreiding. Op die ou einde worry ek nie hoe die bipod lyk nie, solank ek hom reg gebruik en hy skiet!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Christo »

OK, watter kant om moet die bipod vasgemaak wees. Wys die pote voorentoe of agtertoe as hy toe is?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Arnold »

Christo, 'n Harris se voete moet vorentoe wys. van die ander soos versa-pod kan vorentoe en agtertoe wys as hulle opgesit is.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Christo »

Arnold wrote:Christo, 'n Harris se voete moet vorentoe wys. van die ander soos versa-pod kan vorentoe en agtertoe wys as hulle opgesit is.

Dankie, sal die naweek bietjie werk aan le^ en skiet.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Fritz »

Ek het my versa-pod weer begin "load" (soos hierbo aangedui) as ek skiet en die resultate lyk goed. Dit lyk nie asof die merke veel erger word nie. Dit is verseker baie gemakliker om in die bipod in te lê en is meer konstant.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by cassie_calvinia »

Christo, soos ek dit verstaan, moet die pote saam met die recoil beweeg.
maw, soos die harris, as die geweer terug skop, swivel die pote.
as die pote anders om is, kan hul meer hop as jy skiet
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by douw »

Aan die manne wat vir hul die dvd's bestel het.

Is daar iemand wat vir my so stel sal "write" ek sal betaal daarvoor. Ek het probeer om self te bestel, maar hulle antwoord is dat hulle nie die spesifieke produk na SA mag stuur nie. Dit is seker omdat SA 'n terroriste land is... >:D

Groete

Douw
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Beyers »

Arnold Uitstekende post


Met alle eerlikheid en ervaring kan ek se Caldwell, Buffalo river, Nikko Strirling se Harris copy, is gemors. eintlik kan ek nie sterk genoeg daaroor praat nie.

Wat kap Amazon julle met die posgeld?
User avatar
Carel Kolesky
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 377
Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Carel Kolesky »

Het enige iemand ondervinding van Rudolph se BIPOD-lyk na kloon van Harris
Gooi kole!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by cassie_calvinia »

carel
ek gebruik nou een vir so 4 maande.
werk lekker. nog nie probleme
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Arnold »

My harris kloon van ebay het ook sommer gou sy gat gesien ... die Versapod kloon hou egter mooi >:D
As ek nou een van die dae die geleentheid kry wil ek ook graag met my skietmaat se atlas bipod skiet, hy is baie gelukkig met hom en kon gladnie regkom met die Harris nie.
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Post by Fritz »

Arnold wrote:My harris kloon van ebay het ook sommer gou sy gat gesien ... die Versapod kloon hou egter mooi >:D
As ek nou een van die dae die geleentheid kry wil ek ook graag met my skietmaat se atlas bipod skiet, hy is baie gelukkig met hom en kon gladnie regkom met die Harris nie.
Gee asb terugvoering as jy hom geskiet het Arnold.
Post Reply