Strelok Pro
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Strelok Pro
Dagsê manne.
Strelok Pro het nou ook 'n "recticle" funksie soos die ander weergawes.
Groetnis
Strelok Pro het nou ook 'n "recticle" funksie soos die ander weergawes.
Groetnis
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Strelok Pro
Ek kan dit nerens sien op die nuwe iphone weergawe nie. Watter weergawe gebruik jy?
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Strelok Pro
Samsung S4. Android.
Laas week "ge-update".
Omtrent 390 verskillende kruishare.
Laas week "ge-update".
Omtrent 390 verskillende kruishare.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Strelok Pro
gawie wat is die pro anders as die +?? weet jy dalk??
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Strelok Pro
Spindrift.Pvdw wrote:gawie wat is die pro anders as die +?? weet jy dalk??
Cariolus effect.
Vertical wind deflection.
Al die goedjies wat jy nodig het vir daai laaaaang skootjies.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Strelok Pro
Ai, dat mens nou ........
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Strelok Pro
Chevvy, as ek so uit die hoek van my oog na jou dansende poppie loer, is dit net mooi alles wat jy nodig het om haar nader te harkChevvy SS wrote:Ai, dat mens nou ........
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Strelok Pro
Jislaaik man, daai goedere is soos blits, jy wil dit nie sien nie, maar jy sien dit.Chevvy SS wrote:Ai, dat mens nou ........
Dan bly hulle vir my kyk.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Strelok Pro
al die ou meggeftertjies nodig het vir 'n ver skootjie...
Mamma, ek kom nou net kamer toe, lê solank. Ek wil nog net 0.1g kruit by my lading sit, op my strelok kyk wat die windtoestand in die kamer gaan wees, die assakkie swaai, my bipod laat sak om oor te mik, die rangefinder gebruik om te sien hoe ver dit kamer toe is, my shooting mat saambring vir as ek afval, my loop boresight. Eks nou daar, net nog my anti-cant op my loop sit.
Sorry mamma, ek kannie meer kamer toe kom nie. Met die gevroetel het ek klaar gekom....
Mamma, ek kom nou net kamer toe, lê solank. Ek wil nog net 0.1g kruit by my lading sit, op my strelok kyk wat die windtoestand in die kamer gaan wees, die assakkie swaai, my bipod laat sak om oor te mik, die rangefinder gebruik om te sien hoe ver dit kamer toe is, my shooting mat saambring vir as ek afval, my loop boresight. Eks nou daar, net nog my anti-cant op my loop sit.
Sorry mamma, ek kannie meer kamer toe kom nie. Met die gevroetel het ek klaar gekom....
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Strelok Pro
En jy wil hê ons moet die Sako se sneller nog fyner stel. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Strelok Pro
Jip en smaak my die man toon klaar tekens van te hoe "druk"Gawie(7mm) wrote:En jy wil hê ons moet die Sako se sneller nog fyner stel.