Strelok Pro

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Strelok Pro

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê manne.

Strelok Pro het nou ook 'n "recticle" funksie soos die ander weergawes.

Groetnis
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Strelok Pro

Post by Nickvn »

Ek kan dit nerens sien op die nuwe iphone weergawe nie. Watter weergawe gebruik jy?
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Strelok Pro

Post by Gawie(13mm) »

Samsung S4. Android.
Laas week "ge-update".
Omtrent 390 verskillende kruishare.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Strelok Pro

Post by Pvdw »

gawie wat is die pro anders as die +?? weet jy dalk??
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Strelok Pro

Post by Gawie(13mm) »

Pvdw wrote:gawie wat is die pro anders as die +?? weet jy dalk??
Spindrift.
Cariolus effect.
Vertical wind deflection.

Al die goedjies wat jy nodig het vir daai laaaaang skootjies. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Strelok Pro

Post by Chevvy SS »

Ai, dat mens nou ........
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Strelok Pro

Post by Gawie(13mm) »

Chevvy SS wrote:Ai, dat mens nou ........
Chevvy, as ek so uit die hoek van my oog na jou dansende poppie loer, is dit net mooi alles wat jy nodig het om haar nader te hark ;)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Strelok Pro

Post by Heinz Petersen »

Chevvy SS wrote:Ai, dat mens nou ........
Jislaaik man, daai goedere is soos blits, jy wil dit nie sien nie, maar jy sien dit.
Dan bly hulle vir my kyk. :): :):
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Strelok Pro

Post by Chevvy SS »

al die ou meggeftertjies nodig het vir 'n ver skootjie...



Mamma, ek kom nou net kamer toe, lê solank. Ek wil nog net 0.1g kruit by my lading sit, op my strelok kyk wat die windtoestand in die kamer gaan wees, die assakkie swaai, my bipod laat sak om oor te mik, die rangefinder gebruik om te sien hoe ver dit kamer toe is, my shooting mat saambring vir as ek afval, my loop boresight. Eks nou daar, net nog my anti-cant op my loop sit.

Sorry mamma, ek kannie meer kamer toe kom nie. Met die gevroetel het ek klaar gekom....
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Strelok Pro

Post by Gawie(13mm) »

En jy wil hê ons moet die Sako se sneller nog fyner stel. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Strelok Pro

Post by 3006 »

Gawie(7mm) wrote:En jy wil hê ons moet die Sako se sneller nog fyner stel. ;D
Jip en smaak my die man toon klaar tekens van te hoe "druk" >:D >:D
Post Reply