knaldempers
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: knaldempers
Terminator
Het vi jou n PM gestuur
Boeta
Het vi jou n PM gestuur
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
Thoei
Re: knaldempers
Hi C is die een wat jy maak wat oor die loop gaan net so efektief as die normale een,die een wat ek opgehad het was so +- 250mm gewees.Ek sal graag my geweer se totale lengte so kort moontlik wil hou.
Groette Thoei
Groette Thoei
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: knaldempers
Clarence,
Ek praat vanoggend met Ralph, en hoor die NAM manne koop nou lekker klomp Terminators KD's.
Wanner maak julle hier 'n tak oop.
Raven
Ek praat vanoggend met Ralph, en hoor die NAM manne koop nou lekker klomp Terminators KD's.
Wanner maak julle hier 'n tak oop.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: knaldempers
Al die NAM Manne,
Ek het julle KD's gereel, dit sal teen vrydag by my in Windhoek wees.

Hi Manne
Is daar enige van die forum ouens wat van die ACE UTRA COMPACT Z KD's op hulle gewere het.
Sal komentaar wardeer.
Groette Thoei
Is daar enige van die forum ouens wat van die ACE UTRA COMPACT Z KD's op hulle gewere het.
Sal komentaar wardeer.
Groette Thoei
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: knaldempers
Nee, ons skiet nou net met Clarence se Terminators, die beste op die mark!Thoei wrote: ...Is daar enige van die forum ouens wat van die ACE UTRA COMPACT Z KD's op hulle gewere het...
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: knaldempers
So bek kry seker lekker "JEM"Louis102 wrote:Nee, ons skiet nou net met Clarence se Terminators, die beste op die mark!Thoei wrote: ...Is daar enige van die forum ouens wat van die ACE UTRA COMPACT Z KD's op hulle gewere het...
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: knaldempers
ChristoChristo wrote: So bek kry seker lekker "JEM"
Jammer as ek die Terminator knaldemper so een-ogig voortrek. Ek probeer maar om lojaal teenoor ons OTA IV-borge te wees. Daar is al klaar soveel goeie dinge oor hierdie produk op hierdie Forum ges?, so dit is darem nie alleenlik my opinie nie. En ja, my 243 sal seker eendag 'n KD opkry. Het jy gesien ek het so 'n gesiggie (
Mooiskoot
Louis
Ns. Thoei, ek sal ook graag wil hoor wat die manne s? oor daai KD's. Laat wat julle ervaring is.
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: knaldempers
ek het Die Kruitvat gebel oor die Ase Utra, toe sit die prys my dadelik af. R4500!!! Sonder fitment... Nee wat, ek skiet 'n R970 model en is tevrede.
Goed, beter, 6millimeter!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: knaldempers
Louis, ek trek net been. Wat my aanbetref moet iemand nog 'n beter KD bou as die een van CLarence. Ek het reeds twee en sal hom adverteer sover ek kan. As die beste die beste is waarvoor koop jy 2 keer. Koop een keer en koop reg.Louis102 wrote:ChristoChristo wrote: So bek kry seker lekker "JEM"
Jammer as ek die Terminator knaldemper so een-ogig voortrek. Ek probeer maar om lojaal teenoor ons OTA IV-borge te wees. Daar is al klaar soveel goeie dinge oor hierdie produk op hierdie Forum ges?, so dit is darem nie alleenlik my opinie nie. En ja, my 243 sal seker eendag 'n KD opkry. Het jy gesien ek het so 'n gesiggie () na my opmerking gepos. Die gesiggie se een oog is toe omdat my KD-lose roer so hard klap in my ore.
Mooiskoot
Louis
Ns. Thoei, ek sal ook graag wil hoor wat die manne s? oor daai KD's. Laat wat julle ervaring is.
Clarence, dankie vir die borg. Dit is 'n bewys van ondersteuning en vertroue in jou produk.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
OOM LEEU
CLARENCE IS NOGAL VOL WOEFIEPOEFIE, EK HET AL GESIEN DAT EK LANGS HOM STAAN EN DAT EK 100% TEVREDE IS MET DIE PRODUK EN DAN GOOI HY HOM IN DIE ASDROM LANGS HOM.
SO UIT MY ONDEVINDING KNA EK NET SE HY SAL NIE IETS VERKOOP AS DIT NIE GOED IS NIE, HY SAL OOK SY WOORD HOU OM DIENS TE LEWER..EN SAL AS DAAR N FOUT INSLUIP HOM SONDER KOSTES VERVANG. ENIGE OU KAN N FOUT MAAK, SO DIT KAN GEBEUR, MAAR DAT DIT N GOEIE PRODUK IS IS NIE TE BETWYFEL NIE.
AS JY ALMAL TANS OP DIE MARK VERGELYK EN RAND ENS ENT BYMEKAAR SIT.. MMMM KOOP MAAR CS_TERMINATOR_PRODUK

Shoot straight and tell the truth!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: knaldempers
LouisLouis102 wrote: En ja, my 243 sal seker eendag 'n KD opkry. Die gesiggie se een oog is toe omdat my KD-lose roer so hard klap in my ore.
Ek neem aan jy gaan hard probeer om een van daai KD pryse los te skiet met OTA IV ?
Voorspoed
Skolla
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: knaldempers
Boeta/Bradey
Julle se klomp Terminator knaldempers is by my.
Julle manne skuld my R450 vir die couriers en R160 vir Customs, Clarence dankie vir jou hulp ;)
As julle nie vinnig julle silencers kom afhaal nie, dan begin ek sommer besigheid maak met hulle, hier is 6 knaldempers wat ek kan verkoop ;D ;D
Raves.

Last edited by Raven on Thu Nov 04, 2010 3:55 pm, edited 1 time in total.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: knaldempers
Raven
Praat maar as jy sukkel.
Groete
Daan
Praat maar as jy sukkel.
Groete
Daan
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: knaldempers
Manne
Ek het drie van Clarens se knaldempers en da issie beter nie!!!!!!!!!!!!!!!!! Hulle adveteer hul self oral waar ek jag. Ek en Katjak het die termenator ook met tewis sin vergelyk op een van sy kursusse vir bojane en jy kan maar die terminator opsit!!!.

Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: knaldempers
Daan,Raven
mmm da sal moeilikheid kom
Dankie Norton,sal met jou regmaak volgende week
Boeta
mmm da sal moeilikheid kom
Dankie Norton,sal met jou regmaak volgende week
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
herley
Re: knaldempers
Ek het gister aand my geweer gekry en my terminater kd is op sal vandag gaan skiet met hom en more laat weet wat die resultaat is 
-
herley
Re: knaldempers
Clarence/Theterminater
Dankie baie, ek moet se daardie kd van jou werk soos n bom (soft and sweet)
. Sal enige persoon aan beveel om 1 van jou kd op te sit
. Het gister gaan skiet en het toe ook n baie goeie groepering gekry
Dankie baie, ek moet se daardie kd van jou werk soos n bom (soft and sweet)
-
Thoei
Re: knaldempers
Hi Manne
Ek het vir my een van die Ace Utra Compact Z KD aangeskaf en op my 25-06 laat sit,ek moet se dit is al die putte werd.
Groette Thoei
Ek het vir my een van die Ace Utra Compact Z KD aangeskaf en op my 25-06 laat sit,ek moet se dit is al die putte werd.
Groette Thoei
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: knaldempers
Se bietjie wat daai meneer gekos het asb.
-
Thoei
Re: knaldempers
Hi Arnold hy het my so 4500 koppe uit die sak gejaag tot in Nam.
Groette Thoei
Groette Thoei
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: knaldempers
Thoei
Klink my jy het vir jou n R4500.00 Trompet aangeskaf inplaas van n R1000.00 Terminator KD. Daai foutjie gaan jou nou R5500.00 kos voor jy tevrede gaan wees. Vra my ek praat van ondervinding.
Klink my jy het vir jou n R4500.00 Trompet aangeskaf inplaas van n R1000.00 Terminator KD. Daai foutjie gaan jou nou R5500.00 kos voor jy tevrede gaan wees. Vra my ek praat van ondervinding.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: knaldempers
Hallo Manne
Ek het nou vir Clarence n bestelling vir 8 knaldempers gegee, hierdie terugvoering en skrywes het my nou finaal oortuig om my Pringle-blikke af te skroef en Clarence sin op te skroef! Ek sien ontsaglik uit na hulle! Ek dink hulle kompaktheid en min gewig gaan heeltemal ander dinamika aan die wapens gee. Clarence jy moet nou grooooot asb jou alie roer ou maat!!!!

Groete
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.