7mm rem mag

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

7mm rem mag

Post by Speelmansjagter »

Goeie naand aan almal.

Wou net graag 'n vraag stel aan die ervare manne en die manne met die 'fancy' gereedskap' of selfs net die slim manne.
Tot op watter afstand sal 'n 7mm 175gr HPBT Sierra matchking wat uit 'n 7mm remington magnum gevuur word supersonies vlieg. Kom ons se maar ons vat naastenby aan 'n maksimum lading, maar nou nie heeltemal nie en die 'twist' is 8.5. Raai maar 'n loop lengte aan as dit dan nou moet. Ek het al voorheen 'n soort gelyke vragie gevra. Miskien het ek dit verkeerd gestel. ++>:

Ek dank julle solank.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 7mm rem mag

Post by LUAN »

Gaan na jbmballistics.com en sit jou details spoed ens in en dit sal jou n goeie antwoord gee.
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

Re: 7mm rem mag

Post by Speelmansjagter »

Het probeer, maar gee net vir my maximum range. nie maximum range waarteen hy nog supersonies hardloop nie.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 7mm rem mag

Post by LUAN »

Jy kan mos kyk watse spoed hy loop op watse afstand.
marco

Re: 7mm rem mag

Post by marco »

Hi wil ook net my 5 cent se advies bysit... Dit hang ook af van jou dag se temperatuur aangesien dit die spoed van klank bepaal tot n klein mate... Die night force program sal jou kan se... Watter spoed behoort jou lading te gee min of meer... Ken nie die 7 rem mag so lekker nie... Kan dan vir jou kyk wat hy se..
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 7mm rem mag

Post by LUAN »

Wel wel wel kyk wies terug. Die man met die naam in Rooi. Welkom terug Ludwig sien uit na jou insette ;)
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

Re: 7mm rem mag

Post by Speelmansjagter »

Baie dankie aan jou Ludwig. Jy maak my dag. waardeer baie.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: 7mm rem mag

Post by Piet Pille »

LUDWIG!!!!!!!!!
Hierdie maandag is vinnig besig om sy blouheid te verloor!
Lekker om weer te sien mater!
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

Re: 7mm rem mag

Post by Speelmansjagter »

Jammer .303. Dit wa smaar die eerste keer wat ek so program gebruik het. Ek het nou lekker met hom gaan rond speel en het vroer die verkeerde vorm ingevul. Het nou baie antwoorde gekry. Dankie
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
Post Reply