Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Wou net graag 'n vraag stel aan die ervare manne en die manne met die 'fancy' gereedskap' of selfs net die slim manne.
Tot op watter afstand sal 'n 7mm 175gr HPBT Sierra matchking wat uit 'n 7mm remington magnum gevuur word supersonies vlieg. Kom ons se maar ons vat naastenby aan 'n maksimum lading, maar nou nie heeltemal nie en die 'twist' is 8.5. Raai maar 'n loop lengte aan as dit dan nou moet. Ek het al voorheen 'n soort gelyke vragie gevra. Miskien het ek dit verkeerd gestel.
Ek dank julle solank.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
Hi wil ook net my 5 cent se advies bysit... Dit hang ook af van jou dag se temperatuur aangesien dit die spoed van klank bepaal tot n klein mate... Die night force program sal jou kan se... Watter spoed behoort jou lading te gee min of meer... Ken nie die 7 rem mag so lekker nie... Kan dan vir jou kyk wat hy se..
Jammer .303. Dit wa smaar die eerste keer wat ek so program gebruik het. Ek het nou lekker met hom gaan rond speel en het vroer die verkeerde vorm ingevul. Het nou baie antwoorde gekry. Dankie
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par