Eerste keer met Foxpro

Post Reply
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Eerste keer met Foxpro

Post by Heinz Petersen »

Ek het vir my die Foxpro gekoop met behulp van al die manne se hulp en raad op die forum.
Ek het verlede week by my op die plaas twee aande na mekaar uit gegaan en vier jakalse geskiet en dit nogal met n wit
Isuzu. Met die eerste roep het ek my in n ander gedagte in geskrik toe ek sien hoe naby die jakke by jou kom. Ek wil nog steeds n kursus doen om daai fyner kunsies te leer.
Het ook vir Heinrich gebel vir raad. Dankie daarvoor.
Nou kan ek ook BRAG ++>:
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Eerste keer met Foxpro

Post by smitjs »

Baie geluk Heinz,
Nou is jy ook in vir koue nagte en frustrasies.
Dit gaan nie altyd so goed nie, moet net nie afgesit word as jy nagte agtermekaar niks kry nie. Dit gaan soms so.
Groete
Johan Smit
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Eerste keer met Foxpro

Post by theedge »

Baie geluk maat - hoop die is die eerste van nog baaaaaiiiiiiiieeeeeee
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Eerste keer met Foxpro

Post by johans »

kry maar solank jou bakkie in n ander kleur
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Eerste keer met Foxpro

Post by Jakkie 321 »

Mooi man wat van n paar fotos

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Eerste keer met Foxpro

Post by BRNO (Pierre) »

Wat het jy voor die foxpro gebruik?
Veiligheid eerste manne!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Eerste keer met Foxpro

Post by PWV »

Mooi Heinz! Ja, jy moet 'n paar foto's bring.
Glo dit kan vorentoe net beter gaan, behalwe as jy al die foxies uithaal!
Groetnis
Post Reply