Rooiberg Naweek
- Geno
- Administrator

- Posts: 13659
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Rooiberg Naweek
Goed, beter, 6millimeter!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Rooiberg Naweek
Dink die ou het sy Gat af geskrik met daai bass wat daai parra gryp
- Geno
- Administrator

- Posts: 13659
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Rooiberg Naweek
https://fbcdn-sphotos-f-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn1/t1/q77/s720x720/1959650_10151940072936994_156261668_n.jpg
Kyk mooi in die foto.
Ruan (Katefbessie) staan oorkant die dam. Ek het 'n lipless crankbait voor sy voete gegooi en hierdie 4.5lb vissie gevang. Hy aan die ander kant, het egter net 'n seer ego gevang die naweek...
Kyk mooi in die foto.
Ruan (Katefbessie) staan oorkant die dam. Ek het 'n lipless crankbait voor sy voete gegooi en hierdie 4.5lb vissie gevang. Hy aan die ander kant, het egter net 'n seer ego gevang die naweek...
Goed, beter, 6millimeter!
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Rooiberg Naweek
Geluk mooi vis Geno!
Groete.
Groete.
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Rooiberg Naweek
Wie sal belangstel in 'n geld insamelings projek om vir Jooo-Gene 'n nuwe bass setup te koop? Daardie Maroon stokkie met die silwer koffie meeltjie met die pink braid ... sjoe
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Geno
- Administrator

- Posts: 13659
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Rooiberg Naweek
Ruan.
Hoeveel bass het jou duur Shimano baitcasting setup die naweek gevang teenoor my cheapie spinning setup?
Hoeveel bass het jou duur Shimano baitcasting setup die naweek gevang teenoor my cheapie spinning setup?
Goed, beter, 6millimeter!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Rooiberg Naweek
Is dit nou suurdruiwe Ruan?Katefbessie wrote:
Daardie Maroon stokkie met die silwer koffie meeltjie met die pink braid ... sjoe
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Rooiberg Naweek
Ian wrote:Is dit nou suurdruiwe Ruan?Katefbessie wrote:
Daardie Maroon stokkie met die silwer koffie meeltjie met die pink braid ... sjoeEk sien jy staan so opgeblaas daar aan die oorkant van die dam omdat Geno so 'n mooi Swartbaar gevang het. Ek mag maar terg want ou Geno is maar net 'n Pro.
Nee Ian dis my bles wat so groot word dat dit lyk of my nek 'n bubbel blaas
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13638
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rooiberg Naweek
Geno wrote:https://fbcdn-sphotos-f-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn1/t1/q77/s720x720/1959650_10151940072936994_156261668_n.jpg
Kyk mooi in die foto.
Ruan (Katefbessie) staan oorkant die dam. Ek het 'n lipless crankbait voor sy voete gegooi en hierdie 4.5lb vissie gevang. Hy aan die ander kant, het egter net 'n seer ego gevang die naweek...
Goeie genade!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Rooiberg Naweek
Waars die krok ? Netjiese vissie daar mooi gedoen.