Rooiberg Naweek

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13659
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Rooiberg Naweek

Post by Geno »

Ruan,
Ek het nuwe topwater lures ou maat!

https://www.youtube.com/watch?v=HDIGyozPnKI

Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Rooiberg Naweek

Post by Frikkiedbr »

Dink die ou het sy Gat af geskrik met daai bass wat daai parra gryp
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13659
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Rooiberg Naweek

Post by Geno »

https://fbcdn-sphotos-f-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn1/t1/q77/s720x720/1959650_10151940072936994_156261668_n.jpg

Kyk mooi in die foto.
Ruan (Katefbessie) staan oorkant die dam. Ek het 'n lipless crankbait voor sy voete gegooi en hierdie 4.5lb vissie gevang. Hy aan die ander kant, het egter net 'n seer ego gevang die naweek... ;)
Goed, beter, 6millimeter!
hunter74
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm

Re: Rooiberg Naweek

Post by hunter74 »

Geluk mooi vis Geno!

Groete.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Rooiberg Naweek

Post by Katefbessie »

Wie sal belangstel in 'n geld insamelings projek om vir Jooo-Gene 'n nuwe bass setup te koop? Daardie Maroon stokkie met die silwer koffie meeltjie met die pink braid ... sjoe
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13659
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Rooiberg Naweek

Post by Geno »

Ruan.
Hoeveel bass het jou duur Shimano baitcasting setup die naweek gevang teenoor my cheapie spinning setup?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Rooiberg Naweek

Post by BRNO (Pierre) »

Goed gedoen Geens!!
Veiligheid eerste manne!
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Rooiberg Naweek

Post by Ian »

Katefbessie wrote:
Daardie Maroon stokkie met die silwer koffie meeltjie met die pink braid ... sjoe
Is dit nou suurdruiwe Ruan? ;D Ek sien jy staan so opgeblaas daar aan die oorkant van die dam omdat Geno so 'n mooi Swartbaar gevang het. Ek mag maar terg want ou Geno is maar net 'n Pro.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Rooiberg Naweek

Post by Katefbessie »

Ian wrote:
Katefbessie wrote:
Daardie Maroon stokkie met die silwer koffie meeltjie met die pink braid ... sjoe
Is dit nou suurdruiwe Ruan? ;D Ek sien jy staan so opgeblaas daar aan die oorkant van die dam omdat Geno so 'n mooi Swartbaar gevang het. Ek mag maar terg want ou Geno is maar net 'n Pro.

Nee Ian dis my bles wat so groot word dat dit lyk of my nek 'n bubbel blaas ++>:
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13638
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Rooiberg Naweek

Post by Capt. Yoda »

Geno wrote:https://fbcdn-sphotos-f-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn1/t1/q77/s720x720/1959650_10151940072936994_156261668_n.jpg

Kyk mooi in die foto.
Ruan (Katefbessie) staan oorkant die dam. Ek het 'n lipless crankbait voor sy voete gegooi en hierdie 4.5lb vissie gevang. Hy aan die ander kant, het egter net 'n seer ego gevang die naweek... ;)

Goeie genade!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Rooiberg Naweek

Post by Frederik »

Waars die krok ? Netjiese vissie daar mooi gedoen.
Post Reply