Laaitempratuur vs Skiettempratuur
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Laaitempratuur vs Skiettempratuur
More maats
Ek wil graag weet of daar n beduidende verskil in akkuraadheid is as gevolg van tempratuurverskil?
As ek nou, einde Oktober tot begin Maart laai, kom ons se so teen n gemiddelde tempratuur van 25grade C in my studeerkamer, gaan ek dieselfde groepering kry as ek daaiselfde batch patrone in Junie op n koue Kalahari oggend, se so 8grade of dalk minder, skiet? As dit geen verskil maak nie, great, gesprek afgehandel! Maar as dit doen, hoe nou gemaak? n Man wil tog jou goete reg he vir daai laaste langnaweek in April!!!!
Ek laai al lank maar sulke data/feite het my nog nooit regtig gepla nie. EK het nou al baie goeie trugvoer oor doppe op die forum gekry wat my baie help. Die ding is ek is nou besig om my 7x64 in die mees akkurate 7mm in die Republiek te omskep (hahaha!!) en wil ALLE ALLE moontlike faktore in ag neem om by my doelwit uit te kom. Ek weet daar is baie ouens wat die ding op n baie intensiewe vlak vir baie jare al doen, en ek wil van hulle kennis en hulp gebruik maak om my 7x64 so akkuraat as moontlik te maak.
ASB, julle raad en insette sal opreg waardeer word!
7mm-Groete
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
Afhangende van jou lading kan dit 'n verskil maak.
As jou lading marginaal stabiel/akkuraat is gaan dinge nie werk nie. Jy moet 'n lading soek wat variasie kan hanteer en so sal jy 'n beter kans h? om onder verskeie omstandighede akkuraat te bly.
Lees 'n bietjie hier en kyk of dit vir jou sin maak ...
http://optimalchargeweight.embarqspace.com/

JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
Stefan
Ek laai S321 in my 243 wat baie hitte sensitief is ek skiet altyd uit n coolbag met ice bricks uit
Jagtyd of in die aand is dit altyd koud so dan het ek nie n probleem nie.
Die probleem vir my het gekom met die kompitiesies suidkaap ope agterdie berg naby oudshoorn weskaap ope deur die dag raak ook vrek warm selfs die bloemskiet raak ook soms warm deur die dag,ek los ook nooit my ammo in die son nie.
Van dat ek die ammo in die "cooler" het is my akkuraatheid konstant,hoop dit maak sin
Groete johan

Biebers
Need for speed
Need for speed
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
Stefan.
Alles goeie raad wat die manne gee, maar die belangrikste vir my is om 'n lading te kies wat nie te ho? druk genereer nie. Ek het al met heelparty ladings gevind dat 'n mens met so 'n knertsie aandryfmiddel minder basies dieselfde spoed kry as met 'n ho?r lading.
As jy 'n lading ontwikkel kies een wat nie druktekens wys nie, want ons skiet gewoonlik ons groeperings vroegoggend en dan ook meestal vanaf herfs tot lente. As jy op 'n koel dag reeds druktekens kry gaan jy dit nie maak op 'n warm dag nie.
Ek skiet my 308 met 40gr S335 @ 3600fps(baie akkuraat maar die trajek lyk vieslik) en verlede saterdag het ek op Upington lelike druktekens gekry - plat primers en die 308 het bietjie gepraat met die baas! Die icebricks sou beslis 'n wen idee gewees het.
Net vir die rekord: balkruit soos S321, S341 en S361 is erg temperatuur sensitief - my 243 se koele wat met S361 gelaai is reis altyd in 'n klein sagte coolerback gedurende die somer.
Hoop dit maak sin wat ek ges? het.
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
Songdaug,
Watter koeel/punt laai jy wat teen 3600fps skiet uit daai 308?
Ek stem met wat jy s?, ek het altyd 51.1gr S365 op my 25 gebruik en hom toe ook afgebring na 50.8gr, want daar was warm dae wat hy skielik bietjie swaar oopmaak.
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

tafjak
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
Raves
..........man, darie geweer se spring issie pappie.Watter koeel/punt laai jy wat teen 3600fps skiet uit daai 308?
-
herley
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
Ek sal ook graag wil weet watter punt en grein jy gebruik vir die 308 om daardie spoed te kry
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
TIKFOUT!!!!
Sorry manne. Dit moet 2600fps wees.
Sorry manne. Dit moet 2600fps wees.
Dont tell me, show me......
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
243Songduag
Dit sou mak-mak na die wiel sekker die grootste uitvinding gewees het.
(40gr S335+ 2kg TNT behoort naby te kom)
Spot net

Dit sou mak-mak na die wiel sekker die grootste uitvinding gewees het.
Spot net
Last edited by Namib on Tue Oct 26, 2010 12:20 pm, edited 1 time in total.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
As my 308 net regtig daai spoed kon haal het ek nooit vir my 'n 243 gekoop nie!
Dont tell me, show me......
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
AS die bulle in die final kon speel,sou ek nooit vir die WP geskree het nie.243Songdaug wrote: As my 308 net regtig daai spoed kon haal het ek nooit vir my 'n 243 gekoop nie!
Grap net.
Groete
Last edited by Namib on Tue Oct 26, 2010 1:04 pm, edited 1 time in total.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
NamibNamib wrote: ...AS die bulle in die final kon speel,sou ek nooit vir die WP geskree het nie...
As ek reg onthou het die Bulle darem al 'n stukkie silwerware (wat saakmaak) hierdie jaar op die rak. Meer as wat die WP en/of die Sharks kan s?, is dit nie? Nie dat ek verskoning soek vir die Bulle se afwesigheid van 'n plek in die finaal nie. Net feite.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Botma
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Sep 14, 2010 2:31 pm
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
Namib.....
die bulle storie l? nog na aan my hart, ek kry sommer weer trane ......kom ons praat eerder oor Jakkalse of iets...
Botma

boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
Namib
Dis hoekom die bulle op Soweto moes speel,Loftus is al oorvol van al die bekers
Boeta

An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
Hi julle
Dat daar silwerware op die rak is,is so.Het hulle as verskoning/verduideliking net gebruik.243Songdaug het my in n hoek gehad(daai 308 eder as 243).
Boeta, nou praat jy waarheid.
Julle ons moet tog LAAITEMPRATUUR VS SKIETTEMPRATUUR verder mee aan gaan,oom Stefan764 gaan my op hang.
Groete
Dat daar silwerware op die rak is,is so.Het hulle as verskoning/verduideliking net gebruik.243Songdaug het my in n hoek gehad(daai 308 eder as 243).
Boeta, nou praat jy waarheid.
Julle ons moet tog LAAITEMPRATUUR VS SKIETTEMPRATUUR verder mee aan gaan,oom Stefan764 gaan my op hang.
Groete
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
Boeta,
Goeie een daai, maar terwyl ons die Bulle aan die knaters beet het, wil ons darem graag 'n kastreer tang
byderhand voor daai Bulle weer kwaad raak en alles vat.

Nou terug na WARM en KOUD SKIET toe
Raves.
Goeie een daai, maar terwyl ons die Bulle aan die knaters beet het, wil ons darem graag 'n kastreer tang
byderhand voor daai Bulle weer kwaad raak en alles vat.
Nou terug na WARM en KOUD SKIET toe
Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Laaitempratuur vs Skiettempratuur
Right, noudat my span self n stukkie "silverware" op die rak het kan ons seker met die geprek aangaan 
Johan, ek hoor van uit n coolbag skiet (man moet net nie die verkeerde "dop" raakvat nie, haha!!!!), maar nou wil ek weet hoe laai jy teen daai tempratuur? As jy in die somer laai, hoe skiet jy in die winter?? Dit is wat my probleem is. Ek laai in 25grade C en ek skiet in 8grade C, maak dit n verskil??
SHARKS-groete