Lisensies

Post Reply
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Roger

Wel gedaan.....
Ek se vir jou dankie Kobus.

Sal jou binnekort kontak, het nog twee pistole om te doen :-)
Too many to mention ;-)
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Lisensies

Post by BennieO »

Dagsê

Ek hoop nie dis 'n vraag wat al gevra is nie.
Wat is die pad wat jou lisensie aansoek moet loop.
Waar pas wie in, DFO, Province, Pretoria, CFR?
My aansoeke lê nou by Province, wat beteken dit? EK het dit die 3de Feb ingegee.

Dankie
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Rudie »

Bennie, ons lisensies van MP en nou meer spesifiek Witbank gaan van ons Stasie af na Nelspruit toe... Ja eerder 200km weg van ons af as 100km na Pta toe. Dan word dit van ons Provinsial af gestuur na Pta toe... Ja weer verby Witbank ;D . As CFR dit goed dink om die aansoek goed te keur dan moet my kaartjie eers weer Nelspruit toe gaan en dan eers Witbank toe. Praat van onnodig heen en weer ry.

Ek het 15 Nov 2013 ingedien----- 19 Des in Pta aangeland en is nou die week vir oorweging. Dit is Vrydag 15 Feb 3 Maande wat ek wag.

Ander twee is ingedien 06 Jan 2014 en is 19 Jan ontvang in Pta.

Ek staan maar sterk en wag in spanning.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Lisensies

Post by johans »

het iemand dalk vir my n nmr van vrystaat wapenlisensie kantoor?
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

johans wrote:het iemand dalk vir my n nmr van vrystaat wapenlisensie kantoor?
SAPS Bloem - Remona - 051 507 6581


col Barnard 051 507 6584/5
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Roger wrote:
Roger wrote:
Roger wrote:Ek het vandag nog 2 liksense ingehandig.
Sjoe die aansoeke vat lank :o

Van Welkom tot Bloemfontein 22 Nov - 17 Jan
Van Bloem tot PTA 17 Jan - 23 Jan

Ek het Vrydag 24 Jan gebel, toe se hulle my aansoeke het die 23ste in PTA gekom, vanoggend gebel, nou skielik le dit steeds in Bloem ??

Sal maar n week gee en weer bel...
Al drie goed gekeur!
Maandag, 24 Mrt 2014, eers die drie kaartjies gekry.

Kaartjies het langer gevat as aansoek :o
Too many to mention ;-)
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Lisensies

Post by Reggie Gerber »

Geluk Roger
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Reggie Gerber wrote:Geluk Roger

Dankie Reggie
Too many to mention ;-)
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Lisensies

Post by Reggie Gerber »

Reggie Gerber wrote:Aansoek vir 9mm die 14-Jan-14 by local dfo ingedien

Maandag 27-Jan-14 is hy Durban toe Prov DFO

Kom ons kyk hoe lank hy vat voor hy Pretoria toe gaan

13 Maart in Pretoria aangekom
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Lisensies

Post by johans »

Roger wrote:
johans wrote:het iemand dalk vir my n nmr van vrystaat wapenlisensie kantoor?
SAPS Bloem - Remona - 051 507 6581


col Barnard 051 507 6584/5
dankie roger,ekt remona se nmr maar klink my hy werk nie.oom hendrik by lagally armed se die hele sisteem is af.ekt my aansoek al 13 des ingestuur en nog niks gehoor nie
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

.458 Lott se lisensie is ingedien 17 Januarie en goedgekeur op 26 Maart. Ek dink nie dit is te sleg as die volgende in ag geneem word nie:

1. Aansoek n maand by stasie gele
2. Dokumente is weggesmuit by CFR
3. Sogenaamde probleem met loop wat ek tot vandag nognie agter die kap van die byl kan kom nie (dink iemand het ietsie gerook).

Darm vorder die dinge
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Lisensies

Post by BennieO »

Ek het 2 aansoeke.

1) Ingedien 2014/02/03
2) Ontvang in Pta 2014/02/26
3) In vir konsiderasie 2014/03/19

Hoe lank dalk nog van hier af? Lyk of iets vorder.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

BennieO wrote:Ek het 2 aansoeke.

1) Ingedien 2014/02/03
2) Ontvang in Pta 2014/02/26
3) In vir konsiderasie 2014/03/19

Hoe lank dalk nog van hier af? Lyk of iets vorder.

Bennie, jy gaan kyk na so 2 na 3 weke vir finale goedkeuring en dan is dit die druk van die kaartjie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Lisensies

Post by BennieO »

Dankie Kobus.
Dit begin nou amper goeie nuus te raak.
Ek raak nou lekker opgewonde. My eerste jag is geboek en ek het nog nie my roer nie. Ek moet nog 'n teleskoop op sit en skiet ook voor die tyd.
Jy raak seker net so opgewonde oor jou lisensie.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Bennie


Ek jik al soos n skoolseun op sy eerste date
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
chrisman
Full Member
Full Member
Posts: 133
Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm

Re: Lisensies

Post by chrisman »

Baie dankie Kobus vir die motivering, myne is 25 maart goed gekeur.
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Lisensies

Post by Riebeeker »

Die CFR is nou regtig op sy stukke. My lisensie het daar geland op die 3de Maart 2014, is goedgekeur die 26ste Maart 2014. Wag nou net vir die kaartjie. Teen die tempo begin ek al weer uitkyk vir nog iets in die kluis, drie is mos 'n onewe getal (nou wel 'n priemgetal, maar dit tel maar min deesdae) en vier sal beter werk.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Lisensies

Post by johans »

ekt vandag met die plaaslike dfo gepraat oor my lisensie wat 13 des ingedien is.hy se dis goedgekeur en die kaartjie sal dinsdag hier wees.ekt nog geen sms of niks ontvang nie,hopelik het hy nie die kat aan die gat beet nie
chrisman
Full Member
Full Member
Posts: 133
Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm

Re: Lisensies

Post by chrisman »

Johan.
Ek het met my laaste liksens ook geen sms of iets ontvang.
Blykbaar stuur hulle net as daar probleme is???? :-[
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dit wil voorkom of sms glad nie meer gestuur word nie. Weet van meer as 20 gevalle waar dit nie gebeur het nie.Moes ma agter hulle gate aanbel en uitvind
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

chrisman wrote:Baie dankie Kobus vir die motivering, myne is 25 maart goed gekeur.

Dagse


Baie dankie was n groot plesier, nou moet daai liksens net wikkel dat jy sommer hom kan gebruik op daai bosotte.....
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Lisensies

Post by BennieO »

><) Ek kry so pas die goeie nuus, My 30-06 en .22LR lisensies is vandag goedgekeur. Ingedien 2014/02/03, nou wag ek net vir die kaartjies. Hoop nie dit gaan nog te lank wees nie. ><)
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Lisensies

Post by Rasmus »

My 30-06 se lisensie is ook in die week goedgekeur.

Ingedien 22 Januarie, ontvang by die cfr op die 7 Feb, goedgekeur die 1ste April. Het drie keer gebel net om seker te maak dis nie April fool grap nie.

Nou die wag vir die kaartjie......
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Lisensies

Post by BennieO »

Goeie dag

Het iemand 'n idee hou lank dit deesdae neem vir die druk van kaartjies? My 2 lisensies is 4 april goed gekeur.
Last edited by BennieO on Mon Apr 14, 2014 7:49 am, edited 1 time in total.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Lisensies

Post by NEGE3 »

As jy gelukkig is tussen 2 en 3 weke. Dan hang dit af wanneer jou DFO dit gaan afhaal. Dit is gewoonlik hier waar die proses soms brieke kry.
Groete,
Koos de Beer
Post Reply