Landrover grappies

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Landrover grappies

Post by Cobus(Cobb) »

mmmm,
Julle Landrover manne is huilerig..... :-[ :-[

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Landrover grappies

Post by grumpy »

Stem saam Cobus. Hulle is huilerig want hulle moet die hond ook biltong gee wat saam loop as die Landy gaan staan het. Die hond se naam is mos Rover!! LMGA  ;D ;D
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Landrover grappies

Post by Vlakvark »

Nee man ek het nie n LANDROVER nie maar ek het nog altyd een begeer want ek het ook oefening nodig ;D ;D ;D ;D
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Landrover grappies

Post by Vlakvark »

Julle spot so met die Landrovers maar daar is tog ander voordele as net oefening as hy gaan staan
Jy kan dalk n trein ongeluk oorleef



Man oorleef botsing teen trein

2011/12/28 08:51:14 PM

DIE feit dat hy ?n botsing met ?n trein kon oorleef, is net ?n Kersfees-wonderwerk.

S? het mnr. Kobus van Blommestein (35) van Kemptonpark, Gauteng, ges? nadat hy kort voor Kersfees ternouernood aan die dood ontkom het.

Van Blommestein, ?n bemarker van plaasprodukte, het Vrydag omstreeks 17:00 op ?n grondpad tussen Edenburg en Bloemfontein met ?n ou Landrover teen ?n trein vasgejaag nadat sy remme ingegee het.

?Ek het gesien die trein kom aan en het rem getrap, maar daar was niks. Toe draai ek die voertuig in dieselfde rigting as die trein en tref hom met die kant van die Landrover.?

Met die slag van die botsing is hy uit die voertuig geslinger.

?Ek het deur die lug getrek en ?n paar keer gerol. Die Landrover se dak het op my geland.?

Hy het die Landrover drie dae voor die ongeluk gekoop en wou dit restoureer om daarmee in die veld te ry.

Volgens Van Blommestein, ?n pa van drie jong kinders, het hy oor-en-oor vir homself ges?: ?Kobus, jy is oukei, jy is oukei.?

Hy het hom later nader na die treinspoor getrek waar mense hom gehelp het.

Sy pelvis is op twee plekke gebreek en hy het verskeie skrape aan sy lyf opgedoen. Hy het ook ?n tand verloor.

?Ek kon nou dood gewees het. Nie baie mense bots met ?n trein en oorleef nie. Ek bid elke dag om dankie te s? vir die Here.?

Hy was gister in ontspanne luim in die Pelonomi-hospitaal en kon selfs grappies oor sy noue ontkoming maak.

Van Blommestein en sy tweeling, Lihan en Limarie (1), sou op die dag van die ongeluk na Richardbaai vertrek het om daar vakansie te hou.

?Die lewe het nou ?n nuwe betekenis gekry. Ek wil nou net my kinders vashou en tyd met hulle spandeer?

Hy sal nog minstens sewe weke in die hospitaal moet deurbring voordat hy ontslaan kan word.
Image
Image
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Landrover grappies

Post by VdWalt »

Gelukkige man! (Ek dink 7 weke in die hospitaal is gevaarliker as die botsing met die trein)
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Landrover grappies

Post by Vlakvark »

VdWalt wrote: Gelukkige man! (Ek dink 7 weke in die hospitaal is gevaarliker as die botsing met die trein)
Ook waar
Image
Image
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Landrover grappies

Post by Penkop »

VdWalt wrote: Gelukkige man! (Ek dink 7 weke in die hospitaal is gevaarliker as die botsing met die trein)
Ek dink ook ek sou eerder die botsing met die trein verkies...!!!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Landrover grappies

Post by henslin »

Het vandag die een raakgeloop - as hy te rof is - HAAL UIT ASB. !!!!  ???

Net gedink die LR manne het hulp nodig in Nam. ! :laugh:

Besluit maar self wie hom gaan bestuur !

Image
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Landrover grappies

Post by Vlakvark »

A Land Rover doesn't leak oil, it marks it's territory.

Did you hear about the man whose Land Rover didn't leak oil?
The factory took it back and worked on it until it did.

Did you hear the one about the guy that peeked into a Land Rover and asked the owner
"How can you tell one switch from another at night, as they all look the same ?"
"He replied, it does not matter which one you use, nothing happens !"

Not many people know that the manufacturer
of Land Rovers attempted to market a computer.
Why did they stop?
The could not find a way to get it to leak oil!
Image
Image
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Landrover grappies

Post by GERT vd M »

Sticker op my TOYOTA :: NET LAND ROVERS, NISANS, FORDS, ISUZUS, MUTSIBUSHIS en HONDE SIT VAS!!!
                        GROETNIS ;D :D ;) :) ???
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
jmb

Re: Landrover grappies

Post by jmb »

Gerrit as jy nie soms vassit nie doen jy dit nie reg nie. Ek dink egter as jy so 'n sticker op jou kar het bly maar eerder op die teer want jy gaan darem regtig soos 'n p**ph*l voel as jy eendag hulp gaan nodig he.
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Landrover grappies

Post by GERT vd M »

OOK WAAR JA!!
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Landrover grappies

Post by Yalair »

Nuwe Range Rover, upgrade hy kom met kameel ipv 'n hond
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Vurkster
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Mon Jul 11, 2011 9:07 am

Re: Landrover grappies

Post by Vurkster »

Kerels....
Moet asb nooit probeer slaap langs 'n landie nie....
hy hou jou wakker terwyl hy breek!!!!
.22-250 rem. Ruger M77 mark II
.308 win.       CZ mod 550 lux
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Landrover grappies

Post by PaulM »

Landies is die enigste voertuie wat in hulle eie olie kan spin.....
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
DieLem
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Mon Jul 11, 2011 4:03 pm

Re: Landrover grappies

Post by DieLem »

'n Land Rover is soos 'n pragtige vrou.
Kos jou baie geld, gee jou baie probleme en laat jou wag as jy laat is.
Maar soos 'n mooi vrou kan jy nie help om te glimlag as jy jou Landy sien nie en al jou vriende wil altyd jou Landy van nader bekyk.
As jy met jou Landy ry het jy altyd 'n glimlag op jou gesig, elke keer is lekker jy weet nie wanneer jy weer 'n kans gaan kry nie.

'n Toyota is soos 'n lelike vrou.
Jy hoef nie geld aan haar te spandeer nie, want sy gaan by jou bly, maak nie saak wat nie, waar gaan sy weer iemand kry.
Sy gaan jou nooit probleme gee nie sy is bang jy jaag haar weg.
Niemand wil rerig na haar kyk nie almal lyk maar dieselfde.
Sy sit nie rerig 'n glimlag op jou gesig as jy na haar kyk nie.
'n Toyota sit nie 'n glimlag op jou gesig as jy met dit ry nie, maar jy is tevrede omdat jy weet jy kan ry wanneer jy wil.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Landrover grappies

Post by Cobus(Cobb) »

Ha Ha, net toe Sani Pass begin rof raak toe sny die een sommer uit...iets met 'n warm gearbox te doen....die Indicators kom sommer self aan met 'n breakdown...2 uur later toe ry hy weer.
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/img038_zpsc6e8c32c.jpg
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Mars67
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 95
Joined: Thu Aug 02, 2012 3:56 pm

Re: Landrover grappies

Post by Mars67 »

Hoekom het hulle die Camel Trophy met Landrovers gedoen? Sodat dit moelik moet wees!!!
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Landrover grappies

Post by Ian »

Ek wonder hoeveel Toyota's het al 'n Landrover uitgetrek?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Landrover grappies

Post by Geno »

http://img.photobucket.com/albums/v518/TheBoy110/LRCrashTestDummy.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Landrover grappies

Post by Beretta »

Stefan
Soos jy hier kan sien dit waar mens die olie lekke plaas op hierdie afdeling. ;D ;D ;D ;D Ford en Toyota pas nie hier nie.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Landrover grappies

Post by Chevvy SS »

Cruiser.jpg
Land Cruiser grappie....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 920
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Landrover grappies

Post by musgrave270 »

Chevvy SS wrote:
Cruiser.jpg
Land Cruiser grappie....
Voorsit gemsbok jag ;D
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: Landrover grappies

Post by morne smith »

Onthou net dat landy chassis's net so lekker roes soos cruisers
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: Landrover grappies

Post by morne smith »

Landys se "pirate parte" hou langer as oorspronlike Landyparte
Post Reply