Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Flip Nel »

Baie mooi geskiet Nico
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Jassie »

Geluk Nico
Koos Barnard wrote:Nico
Baie mooi gskiet. Dis 'n springbok op 1000yds morsdood.
Mooi loop
x5 (Vyf springbokke)

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by James Wilson »

Nico Harris wrote:Ek staan en skiet dan.

:): :): :): Genade Nico! Voel jou gat nie los as jy so staan en skiet nie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Jake1 »

Nico dit is uiters goed! Watter tipe lading, en punt en dop gebruik jy as ek mag vra? Ek glo daar moes hope vooraf navorsing en toetsing in gegaan het vir daai skote?

J1
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Nico Harris »

James ek staan met my gat teen die bakkie se raam.

Jake dit is lapua doppe, 105gr amax koeels en cci 200 primers. Hulle is gelaai op n node van 2930ft/s en skiet konstant 12mm of kleiner 5skoot groepe op 100yds. Dieselfde lading het al as die wind stil is groepe van n duim en n half op 500yds gegee.

Groete

Nico
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by DWB »

Nico, nou moet jy net vir oom bob kry dat hy stil sit daar oorkant die kloof...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Nico Harris »

Van my badkamer venster af is 1200yds en ek hoop om terug te werk tot daar. Die bobbejane het laasweek heel week daar gesit...en mooi stil ook!!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by DWB »

Hehehe, jy sal jou toilet op wiele moet sit en hom lig :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Nico Harris »

Ek het klaar die sansakke en die verkyker reg in die kombuis langsaan!
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by douw »

Baie mooi Nico

Jy kan voorwaar trots wees op die groep sommer so vir 'n begin!
Groete
Douw
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Carl »

Baie goed geskiet Nico.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 843
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Dawie Malan »

Baie mooi Nico.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Frikkiedbr »

http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/number1-smiley.gif?1292867647Mooi gedoen Nico
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Wouter Roets »

Hallo Nico

Mooi gedoen man! Werklik voortreflik. Onthou nou hierdie dag want as kondisies moeilik raak dan wil jy hierdie stokperdjie opgee en die ou vervloek wat buskruit uitgedink het. n Mens weet nou waartoe jou toerusting in staat is so nou begin die skool proses op jouself en die lees van omstandighede. Wanneer dinge dan nie reg uitwerk nie weet jy dit is die verkeerde interpretasie van die faktore/omstandighede en nie jou toerusting nie.

Groetnis
Wouter
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Capt. Yoda »

Baie goed gedoen Nico.
Watse twist loop het daai Savage dat hy daai 105gr so mooi gooi?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Nico Harris »

Hi capt! My twist is n 1in9.25
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Nico Harris »

Hi Wouter.

Wat jy se is baie waar! Ons het gister weer geskiet maar in 30mph winde wat in die kloof gedruk het....dinge raak skielik dan baie moeilik! Maar ons kon met drie skote op die bord kom en n paar groepe van net oor 1moa gooi!

Groete

Nico
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Jake1 »

Ek sit met die teenoorgestelde probleem, my geweer is ingestel op 100m maar dan spring die vark sommer hier 3-10m voor jou uit dan skiet ek laag.

J1
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by PWV »

Jake1 wrote:Ek sit met die teenoorgestelde probleem, my geweer is ingestel op 100m maar dan spring die vark sommer hier 3-10m voor jou uit dan skiet ek laag.

J1

Die vark!!! >:(
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Marc »

Mooi gegooi !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by VdWalt »

Jake1 wrote:Ek sit met die teenoorgestelde probleem, my geweer is ingestel op 100m maar dan spring die vark sommer hier 3-10m voor jou uit dan skiet ek laag.

J1

Hoeveel - seker nie meer as so 4 cm nie?
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Jake1 »

VdWalt wrote:
Jake1 wrote:Ek sit met die teenoorgestelde probleem, my geweer is ingestel op 100m maar dan spring die vark sommer hier 3-10m voor jou uit dan skiet ek laag.

J1

Hoeveel - seker nie meer as so 4 cm nie?
In daai omgewing ja, miskien bietjie meer, die probleem is dit gebeur so onverwags en as jy wil breinskote skiet moet 'n ou onthou om maar bietjie hoog te mik. Het al my naam lekker alie gemaak ook as ek 'n onverwagse tarentaal hier naby wil skiet met 'n fmj met 223, het sommer onderdeur geskiet. Om die waarheid te sê hou ek daarvan en vaar beter as ek goed op 50m of meer moet jag. Sorry vir die hijack manne, sal graag wil geleentheid kry om soos Nico te skiet, hier in die bosveld en veral nou met die digte bosse is dit nie moontlik nie.

J1
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by JACQUES BOTHA »

Nico
Watse bakkie gebruik jy ek wil so bakkie he want van hom af skiet mens baie akkuraat--*("grappie")
Wat ek wou se is die skut moet ook sy knyp ken om so te kan gooi en sy roer moet reg wees.
Dis net met n cruiser land drover en taliban cruiser wat mens so lekker kan staan en skiet ander trokkies se dakkies bietjie naby aan my pens,,,,,
Goed gedoen
Jacques
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by DWB »

Nico gebruik 'n Cruiser, maar die cruiser se dak is vir hom effe hoog :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.

Post by Nico Harris »

As ek kyk hoe ons van hom af skiet is hy reg vir my en laag vir jou Deon! ;)
Post Reply