Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Baie mooi geskiet Nico
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Geluk Nico
Groete
JAS
x5 (Vyf springbokke)Koos Barnard wrote:Nico
Baie mooi gskiet. Dis 'n springbok op 1000yds morsdood.
Mooi loop
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Nico Harris wrote:Ek staan en skiet dan.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Nico dit is uiters goed! Watter tipe lading, en punt en dop gebruik jy as ek mag vra? Ek glo daar moes hope vooraf navorsing en toetsing in gegaan het vir daai skote?
J1
J1
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
James ek staan met my gat teen die bakkie se raam.
Jake dit is lapua doppe, 105gr amax koeels en cci 200 primers. Hulle is gelaai op n node van 2930ft/s en skiet konstant 12mm of kleiner 5skoot groepe op 100yds. Dieselfde lading het al as die wind stil is groepe van n duim en n half op 500yds gegee.
Groete
Nico

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Nico, nou moet jy net vir oom bob kry dat hy stil sit daar oorkant die kloof...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Van my badkamer venster af is 1200yds en ek hoop om terug te werk tot daar. Die bobbejane het laasweek heel week daar gesit...en mooi stil ook!!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Hehehe, jy sal jou toilet op wiele moet sit en hom lig 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Ek het klaar die sansakke en die verkyker reg in die kombuis langsaan!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Baie mooi Nico
Jy kan voorwaar trots wees op die groep sommer so vir 'n begin!
Groete
Douw

-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Baie goed geskiet Nico.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Baie mooi Nico.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/number1-smiley.gif?1292867647Mooi gedoen Nico
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Hallo Nico
Mooi gedoen man! Werklik voortreflik. Onthou nou hierdie dag want as kondisies moeilik raak dan wil jy hierdie stokperdjie opgee en die ou vervloek wat buskruit uitgedink het. n Mens weet nou waartoe jou toerusting in staat is so nou begin die skool proses op jouself en die lees van omstandighede. Wanneer dinge dan nie reg uitwerk nie weet jy dit is die verkeerde interpretasie van die faktore/omstandighede en nie jou toerusting nie.
Groetnis
Wouter

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Baie goed gedoen Nico.
Watse twist loop het daai Savage dat hy daai 105gr so mooi gooi?

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Hi capt! My twist is n 1in9.25
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Hi Wouter.
Wat jy se is baie waar! Ons het gister weer geskiet maar in 30mph winde wat in die kloof gedruk het....dinge raak skielik dan baie moeilik! Maar ons kon met drie skote op die bord kom en n paar groepe van net oor 1moa gooi!
Groete
Nico
Wat jy se is baie waar! Ons het gister weer geskiet maar in 30mph winde wat in die kloof gedruk het....dinge raak skielik dan baie moeilik! Maar ons kon met drie skote op die bord kom en n paar groepe van net oor 1moa gooi!
Groete
Nico
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Ek sit met die teenoorgestelde probleem, my geweer is ingestel op 100m maar dan spring die vark sommer hier 3-10m voor jou uit dan skiet ek laag.
J1
J1
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Jake1 wrote:Ek sit met die teenoorgestelde probleem, my geweer is ingestel op 100m maar dan spring die vark sommer hier 3-10m voor jou uit dan skiet ek laag.
J1
Die vark!!!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Mooi gegooi !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Jake1 wrote:Ek sit met die teenoorgestelde probleem, my geweer is ingestel op 100m maar dan spring die vark sommer hier 3-10m voor jou uit dan skiet ek laag.
J1
Hoeveel - seker nie meer as so 4 cm nie?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
In daai omgewing ja, miskien bietjie meer, die probleem is dit gebeur so onverwags en as jy wil breinskote skiet moet 'n ou onthou om maar bietjie hoog te mik. Het al my naam lekker alie gemaak ook as ek 'n onverwagse tarentaal hier naby wil skiet met 'n fmj met 223, het sommer onderdeur geskiet. Om die waarheid te sê hou ek daarvan en vaar beter as ek goed op 50m of meer moet jag. Sorry vir die hijack manne, sal graag wil geleentheid kry om soos Nico te skiet, hier in die bosveld en veral nou met die digte bosse is dit nie moontlik nie.VdWalt wrote:Jake1 wrote:Ek sit met die teenoorgestelde probleem, my geweer is ingestel op 100m maar dan spring die vark sommer hier 3-10m voor jou uit dan skiet ek laag.
J1
Hoeveel - seker nie meer as so 4 cm nie?
J1
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Nico
Watse bakkie gebruik jy ek wil so bakkie he want van hom af skiet mens baie akkuraat--*("grappie")
Wat ek wou se is die skut moet ook sy knyp ken om so te kan gooi en sy roer moet reg wees.
Dis net met n cruiser land drover en taliban cruiser wat mens so lekker kan staan en skiet ander trokkies se dakkies bietjie naby aan my pens,,,,,
Goed gedoen
Jacques
Watse bakkie gebruik jy ek wil so bakkie he want van hom af skiet mens baie akkuraat--*("grappie")
Wat ek wou se is die skut moet ook sy knyp ken om so te kan gooi en sy roer moet reg wees.
Dis net met n cruiser land drover en taliban cruiser wat mens so lekker kan staan en skiet ander trokkies se dakkies bietjie naby aan my pens,,,,,
Goed gedoen
Jacques
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
Nico gebruik 'n Cruiser, maar die cruiser se dak is vir hom effe hoog 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Eerste keer op 1000yds vir my en die 243.
As ek kyk hoe ons van hom af skiet is hy reg vir my en laag vir jou Deon! 