liewe ouers oom taf wat het so gebyt?tafjak wrote:Willem
Vra die klient of so iets gesien is.
Opgevrete lammers????
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Opgevrete lammers????
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Opgevrete lammers????
hebron ek weet nie wat dit is nie,maar ek kan jou se wat ek sou gedoen het,wel deur n pm
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Opgevrete lammers????
Daai zuma en hond gaan een of ander tyd hulself mooi ophang! Dan moet jul maar die gereg inroep en die hond met die wol om sy tande vrekskiet en vir Sipho laat toesluit.
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: Opgevrete lammers????
Dit wil lyk na nadere ondersoek of dit tog maar die gewone ongediertes kan wees.
Mense wat se toerusting en roepmetodes nie reg is nie moet eerder uit die veld uit bly!!!!!!!!!!!!
Dis ongelukkig duur skoolgeld!!!!!!!!!!!!!

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Opgevrete lammers????
Hoe bedoel jy nou? Het die boer self gaan probeer roep?hebron wrote:Dit wil lyk na nadere ondersoek of dit tog maar die gewone ongediertes kan wees.
Mense wat se toerusting en roepmetodes nie reg is nie moet eerder uit die veld uit bly!!!!!!!!!!!!
Dis ongelukkig duur skoolgeld!!!!!!!!!!!!!
Johan, deel dit met ons leke ook asb.johans wrote:hebron ek weet nie wat dit is nie,maar ek kan jou se wat ek sou gedoen het,wel deur n pm
Veiligheid eerste manne!
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Opgevrete lammers????
Ek het tog gedink daai afgevrete ribbes klink soos baie jakkalse wat baie kleintjies het!
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: Opgevrete lammers????
Ja, die eienaar probeer self ( 303 met 4x32 Nico Stirling ), self gese hy skiet nie jakkalse verder as 150m nie.
Maar ek dink die groot probleem kom van die bure; makkers uit die stad, nooi n paar pelle om jakkies te gaan pak gee!
Die toerusting: wit 4x4 -- roere -- ligte -- en dan net vir die sports n bottel/2.
Ek kry die boere daar jammer; ek sou graag wou help!!
Maar ek dink die groot probleem kom van die bure; makkers uit die stad, nooi n paar pelle om jakkies te gaan pak gee!
Die toerusting: wit 4x4 -- roere -- ligte -- en dan net vir die sports n bottel/2.
Ek kry die boere daar jammer; ek sou graag wou help!!
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Opgevrete lammers????
Dis ongelukkig hoe party manne rolhebron wrote:Ja, die eienaar probeer self ( 303 met 4x32 Nico Stirling ), self gese hy skiet nie jakkalse verder as 150m nie.
Maar ek dink die groot probleem kom van die bure; makkers uit die stad, nooi n paar pelle om jakkies te gaan pak gee!
Die toerusting: wit 4x4 -- roere -- ligte -- en dan net vir die sports n bottel/2.
Ek kry die boere daar jammer; ek sou graag wou help!!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Opgevrete lammers????
Hebronhebron wrote:Ja, die eienaar probeer self ( 303 met 4x32 Nico Stirling ), self gese hy skiet nie jakkalse verder as 150m nie.
Maar ek dink die groot probleem kom van die bure; makkers uit die stad, nooi n paar pelle om jakkies te gaan pak gee!
Die toerusting: wit 4x4 -- roere -- ligte -- en dan net vir die sports n bottel/2.
Ek kry die boere daar jammer; ek sou graag wou help!!
Soos my een maat opgemerk het na die Kaapse manne in Williston gespog het met die 3 jakkalse (net een gekry
As jou bure "sports" maak is daar net een opsie, kry jou buite-lyne dig. Jy gaan die verliese dra van sy slim geleerde jakkalse.Maak nie saak of jy klippe pak of elektrifiseer nie. Vra hom sommer die helfte van die koste ook.
Bietjie van jou toic af, het jy Maandag reen gekry? Toe ek Maandag deur Sutherland ry was die wereld lekker nat.
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: Opgevrete lammers????
wlm
Ek kry die manne wat wil boer daar jammer; dit lyk vir my daars te veel "sports" skieters en te min opgeleide jagters...
Ek sal voorstel dat Williston se mense n Kursus reel en sommer die "skieters" vra om dit op hulle plek te hou!
Almal het ongelukkig nie jakkalsproef om hul plase nie so die skieters en jagters se ongediertes loop deurmekaar.
Willem ja ons het baie reen gehad, die uitkoms baie groter as die skade; baie om voor dankbaar te wees!
Groete Willem

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Opgevrete lammers????
Willem
!ly julle kon die oorsaak bepaal. Janee, ou vlekkie wil nie teleurstel nie
Mooiloop

- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Opgevrete lammers????
N plan wat dalk kan werk.
My neef se jakkalse is net so slim en hulle neuk hom goed op.
Wat hy nou doen en dit werk, vat net baie tyd en geduld.
Hyt krale in die veld gebou waar skaap nou slaap. Hy steek sy skietstoel by die krale weg en gaan sit daar sonder om te lig of te roep met nagsig. As hy n geraas in of om die kraal hoor skakel hy nagsig aan om te sien wat dit is, as dit ou vlekkie is sit hy lig aan, maar dan moet jy wakker wees en vinnig skiet, daar het jy nie baie tyd nie! Hyt nou al n paar so gekry.
Groete Alex

Hyt seker nie n vrou nievisstok wrote:N plan wat dalk kan werk.
My neef se jakkalse is net so slim en hulle neuk hom goed op.
Wat hy nou doen en dit werk, vat net baie tyd en geduld.
Hyt krale in die veld gebou waar skaap nou slaap. Hy steek sy skietstoel by die krale weg en gaan sit daar sonder om te lig of te roep met nagsig. As hy n geraas in of om die kraal hoor skakel hy nagsig aan om te sien wat dit is, as dit ou vlekkie is sit hy lig aan, maar dan moet jy wakker wees en vinnig skiet, daar het jy nie baie tyd nie! Hyt nou al n paar so gekry.
Groete Alex
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Opgevrete lammers????
Hy het en sys nou 7 maande swanger, dink dis hoe hy aan die plan gekom het hahahahaha
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Opgevrete lammers????
Willemhebron wrote:wlm
Ek kry die manne wat wil boer daar jammer; dit lyk vir my daars te veel "sports" skieters en te min opgeleide jagters...
Ek sal voorstel dat Williston se mense n Kursus reel en sommer die "skieters" vra om dit op hulle plek te hou!
Almal het ongelukkig nie jakkalsproef om hul plase nie so die skieters en jagters se ongediertes loop deurmekaar.
Willem ja ons het baie reen gehad, die uitkoms baie groter as die skade; baie om voor dankbaar te wees!
Groete Willem
Hier is darem ook manne wat al uit Hendrik van Rensburg se dae nagskiet en ook reeds verskeie kursusse van Heinrich by gewoon het. Hulle is professioneel en behaal sukses. Elke distrik het maar sy cowboys wat met 303's met 4x32 teleskope die wereld vir die ander moeilik maak.
Ek hou maar daarby, as jy nie jakkalsproef het nie moet jy maar elektrifiseer as die probleem hand uit ruk. Die koste is hoog maar die ongediertes gaan jou andersins bankrot vreet.
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Opgevrete lammers????
Naand Willem
Help die elektrifisering as dit nie geproef is nie. Indien wel watter kombinasie van binne-, buite- en dalk bodrade is die beste en op watter hoogte.
Voorspoed 2014 Groete
JAS

"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Opgevrete lammers????
Jas
Ek is gelukkig met jakkalsproef om my plaas. As jy my PM kan ek jou kontakbesonderhede gee van manne wat stokproefdrade elektrifiseer het. Wat ek wel weet is dat die manne baie ekstra staaldrade ook intrek. Ek praat onder korreksie maar 9 tot 10 drade met so 10 cm spasies tussin-in.

- christo gouws
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Jun 19, 2012 6:42 pm
Re: Opgevrete lammers????
More Taffie.
Wat vreet so aan n dier?
Julle moet seblief die beskuldiges se name noem wat die diere so vermink sodat ek ook kan leer en weet as ek op so iets in die veld afkom.
Dankie vir die leringe en ek hoop die skuldiges ry aan die pen.

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Opgevrete lammers????
Ditto met die een maatchristo gouws wrote:More Taffie.