Opgevrete lammers????

johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by johans »

tafjak wrote:Willem

Vra die klient of so iets gesien is.
liewe ouers oom taf wat het so gebyt?
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by johans »

hebron ek weet nie wat dit is nie,maar ek kan jou se wat ek sou gedoen het,wel deur n pm
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by 2vierniks »

Daai zuma en hond gaan een of ander tyd hulself mooi ophang! Dan moet jul maar die gereg inroep en die hond met die wol om sy tande vrekskiet en vir Sipho laat toesluit.
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by hebron »

Dit wil lyk na nadere ondersoek of dit tog maar die gewone ongediertes kan wees.
Mense wat se toerusting en roepmetodes nie reg is nie moet eerder uit die veld uit bly!!!!!!!!!!!!
Dis ongelukkig duur skoolgeld!!!!!!!!!!!!!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Opgevrete lammers????

Post by BRNO (Pierre) »

hebron wrote:Dit wil lyk na nadere ondersoek of dit tog maar die gewone ongediertes kan wees.
Mense wat se toerusting en roepmetodes nie reg is nie moet eerder uit die veld uit bly!!!!!!!!!!!!
Dis ongelukkig duur skoolgeld!!!!!!!!!!!!!
Hoe bedoel jy nou? Het die boer self gaan probeer roep?
johans wrote:hebron ek weet nie wat dit is nie,maar ek kan jou se wat ek sou gedoen het,wel deur n pm
Johan, deel dit met ons leke ook asb.
Veiligheid eerste manne!
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by 2vierniks »

Ek het tog gedink daai afgevrete ribbes klink soos baie jakkalse wat baie kleintjies het!
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by hebron »

Ja, die eienaar probeer self ( 303 met 4x32 Nico Stirling ), self gese hy skiet nie jakkalse verder as 150m nie.
Maar ek dink die groot probleem kom van die bure; makkers uit die stad, nooi n paar pelle om jakkies te gaan pak gee!
Die toerusting: wit 4x4 -- roere -- ligte -- en dan net vir die sports n bottel/2.

Ek kry die boere daar jammer; ek sou graag wou help!!
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by johans »

hebron wrote:Ja, die eienaar probeer self ( 303 met 4x32 Nico Stirling ), self gese hy skiet nie jakkalse verder as 150m nie.

Dis ongelukkig hoe party manne rol
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by wlm »

Hebron
Soos my een maat opgemerk het na die Kaapse manne in Williston gespog het met die 3 jakkalse (net een gekry :): :): ) wat hulle die nag geskiet het, "dit wat maak dat ons geld verloor is vir die manne sports".
As jou bure "sports" maak is daar net een opsie, kry jou buite-lyne dig. Jy gaan die verliese dra van sy slim geleerde jakkalse.Maak nie saak of jy klippe pak of elektrifiseer nie. Vra hom sommer die helfte van die koste ook.
Bietjie van jou toic af, het jy Maandag reen gekry? Toe ek Maandag deur Sutherland ry was die wereld lekker nat.
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by hebron »

wlm

Ek kry die manne wat wil boer daar jammer; dit lyk vir my daars te veel "sports" skieters en te min opgeleide jagters...
Ek sal voorstel dat Williston se mense n Kursus reel en sommer die "skieters" vra om dit op hulle plek te hou!
Almal het ongelukkig nie jakkalsproef om hul plase nie so die skieters en jagters se ongediertes loop deurmekaar.

Willem ja ons het baie reen gehad, die uitkoms baie groter as die skade; baie om voor dankbaar te wees!

Groete Willem
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by tafjak »

Willem

!ly julle kon die oorsaak bepaal. Janee, ou vlekkie wil nie teleurstel nie

Mooiloop
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by visstok »

N plan wat dalk kan werk.

My neef se jakkalse is net so slim en hulle neuk hom goed op.

Wat hy nou doen en dit werk, vat net baie tyd en geduld.

Hyt krale in die veld gebou waar skaap nou slaap. Hy steek sy skietstoel by die krale weg en gaan sit daar sonder om te lig of te roep met nagsig. As hy n geraas in of om die kraal hoor skakel hy nagsig aan om te sien wat dit is, as dit ou vlekkie is sit hy lig aan, maar dan moet jy wakker wees en vinnig skiet, daar het jy nie baie tyd nie! Hyt nou al n paar so gekry.

Groete Alex
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by johans »

visstok wrote:N plan wat dalk kan werk.

My neef se jakkalse is net so slim en hulle neuk hom goed op.

Wat hy nou doen en dit werk, vat net baie tyd en geduld.

Hyt krale in die veld gebou waar skaap nou slaap. Hy steek sy skietstoel by die krale weg en gaan sit daar sonder om te lig of te roep met nagsig. As hy n geraas in of om die kraal hoor skakel hy nagsig aan om te sien wat dit is, as dit ou vlekkie is sit hy lig aan, maar dan moet jy wakker wees en vinnig skiet, daar het jy nie baie tyd nie! Hyt nou al n paar so gekry.

Groete Alex
Hyt seker nie n vrou nie
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by visstok »

Hy het en sys nou 7 maande swanger, dink dis hoe hy aan die plan gekom het hahahahaha
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by wlm »

hebron wrote:wlm

Ek kry die manne wat wil boer daar jammer; dit lyk vir my daars te veel "sports" skieters en te min opgeleide jagters...
Ek sal voorstel dat Williston se mense n Kursus reel en sommer die "skieters" vra om dit op hulle plek te hou!
Almal het ongelukkig nie jakkalsproef om hul plase nie so die skieters en jagters se ongediertes loop deurmekaar.

Willem ja ons het baie reen gehad, die uitkoms baie groter as die skade; baie om voor dankbaar te wees!

Groete Willem
Willem
Hier is darem ook manne wat al uit Hendrik van Rensburg se dae nagskiet en ook reeds verskeie kursusse van Heinrich by gewoon het. Hulle is professioneel en behaal sukses. Elke distrik het maar sy cowboys wat met 303's met 4x32 teleskope die wereld vir die ander moeilik maak.
Ek hou maar daarby, as jy nie jakkalsproef het nie moet jy maar elektrifiseer as die probleem hand uit ruk. Die koste is hoog maar die ongediertes gaan jou andersins bankrot vreet.
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by Jassie »

Naand Willem

Help die elektrifisering as dit nie geproef is nie. Indien wel watter kombinasie van binne-, buite- en dalk bodrade is die beste en op watter hoogte.

Voorspoed 2014 Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by wlm »

Jas
Ek is gelukkig met jakkalsproef om my plaas. As jy my PM kan ek jou kontakbesonderhede gee van manne wat stokproefdrade elektrifiseer het. Wat ek wel weet is dat die manne baie ekstra staaldrade ook intrek. Ek praat onder korreksie maar 9 tot 10 drade met so 10 cm spasies tussin-in.
Willem
User avatar
christo gouws
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Tue Jun 19, 2012 6:42 pm

Re: Opgevrete lammers????

Post by christo gouws »

More Taffie.
Wat vreet so aan n dier?
Julle moet seblief die beskuldiges se name noem wat die diere so vermink sodat ek ook kan leer en weet as ek op so iets in die veld afkom.
Dankie vir die leringe en ek hoop die skuldiges ry aan die pen.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Opgevrete lammers????

Post by theedge »

christo gouws wrote:More Taffie.
Wat vreet so aan n dier?
Julle moet seblief die beskuldiges se name noem wat die diere so vermink sodat ek ook kan leer en weet as ek op so iets in die veld afkom.
Dankie vir die leringe en ek hoop die skuldiges ry aan die pen.
Ditto met die een maat
Post Reply