Laagskiet met silencer
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Laagskiet met silencer
Middag almal
Ek was so geintresseerd in hierdie gesprek (het dit toevallig raakgeloop opi net) dat ek daar en dan aangesluit het by die Forum!
Ek het nou almal se redenasies en se sieninge in ag geneem, maar ek wil graag he n paar van die ou hande, wat baie ondervinding van met n KD skiet het, die volgende vra:
As ek n KD op my 7x64 monteer (permanent) en ek stel hom in, (sodoende sluit ek mos nou al die variables soos wip, buig en al daai lelike goed wat met my arme loop gaan gebeur uit) sal my 7x64 meer akkuraat wees en sal sy recoil minder wees?
Julle antwoorde sal waardeer word!
Jagters-groete
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Laagskiet met silencer
Stefan
My ondervinding met die KD op 308 is altwee antwoorde JA op jou vrae
Hoop dit help
groete johan

Biebers
Need for speed
Need for speed
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Laagskiet met silencer
Stefan,
EK glo in KD, en dit wat ek en al die ander manne ondervind het.
Recoil is definitief minder as jy goeie KD opsit. Dis nou van Terminator KD ens.
EK het 'n ou gesogte .270 Voere ge erf by my Pa, en vir hom ook 'n KD opgesit.
Sy loop is dun, en met die KD op het sy groepering sommer redelik gekrimp.
Sit 'n goeie KD dop en vergeet van al die "geraas", jy sal sommer lekkerder en meer wil skiet.
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Laagskiet met silencer
Manne en maninne
Volgens my beperkte kennis en uitgebreide ervaring met kknaldempers:
RECOIL 100% VERBETREING OP RECOIL BAIE MIN .
MAAR DAAR is geen manier wat n silincer jou geweer meer akkuraat kan maak nie. Ek weet my vriend Danie Soutpan verskil van my,
maar NB daar is ook nie n bewys dat hy jou geweer minder akkuraat sal maak nie..
Die basics van n akkuraate roer le nie in die knaldemper nie. maar in die Pakwerk, loopkondisie, lading ,die moertjie .02mm agter die roer, ens ens ens.
Skree baklei raas soos julle wil. Meer akkuraat kan n nkaldemper hom nie maak nie ---MY 2 SENT
.
Behalwe Recoil -- Jou ore word geseen. die mense om jou word geseen. En dis n plesier om met een te skiet.
Nadeel is daar ook, maar die voordeel oorskadu die nadeel by verre..
Al my roere het van Clarence se silincers op. Ek dink my 308 het nog een van die eerstes 3 op...Ek mag verkeerd wees. dak die eertse 5 van destyds.
Ek is nie n voorstaander van die nuwe swaarder knaldemper nie, nie omdat hy nie beter klank demp nie, net omdat hy vir my bietjie swaar is. lw VIR MY...
maar hy werk soos n droom
mooi skiet

Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Laagskiet met silencer
Stefan
My ondervinding is ook: JA, al my gewere wat ek KD opgesit het wat meer akkuraad met minder terugskop. Sit net vir jou n kwaliteit produk op, van iemand wat al lank in die mark is met die goete.
Mooi loop
Francois

Thoei
Re: Laagskiet met silencer
Nou manne waar kry n man van daai goeie goed wat julle van praat vir my 25-06
Groette Thoei
Groette Thoei
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Laagskiet met silencer
Manne,
Ek dink ons moet vir Terminator kry om 1 silencer te sponsor vir OTA IV, ons "promote" dan so baie sy Knaldempers.
Een van my vriende het reeds vandag sy Term KD by hom bestel.
Raven
Ek dink ons moet vir Terminator kry om 1 silencer te sponsor vir OTA IV, ons "promote" dan so baie sy Knaldempers.
Een van my vriende het reeds vandag sy Term KD by hom bestel.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Laagskiet met silencer
RAVEN
Ek ken nou vir Clarenve lank maar een ding belowe ek jou as ons hom vra vir so sponser gaan hy nie eers 2 keer dink nie hy sal ja se.
Hy het n oop hand vir sulke goed. Ek dink hy borg op baie skietdae so prys al vir n paar jaar.
Ek dink hy sal self n jaarlikse prys borg as ons hom vra.
Ek dink Die REELINGSkomitee kan amper aanvaar daar sal eenmaal n jaar so prys wees.
Kom ons noem die Volgend OTA die "Terminator KD OTAxxx" dalk kan ons .303 bysit want hy is n groot 303 fan.
Mooi bly
Jacques

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Laagskiet met silencer
Johannic.
Wil jou so bietjie terugvat na 'n opmerking op bladsy 5 waar jy noem dat 'n wapen links skiet nadat die kd opgeskroef is. Is daarenigeen wat vir my 'n rede kan gee hiervoor?
Hier by my is 'n 7mm Rem wat 380mm links skiet as jy die kd afhaal - en dit op 100m. Die arme skut langs my was so opgewonde oor sy groepering dat ek dit amper nie oor my hart kom kry om hom te s? dat ek per abuis op sy teiken geskiet het nie - al het ek op my eie teiken gemik.
Het intussen die loop en die pakking verander maar die groot skuif vind steeds plaas. Moet bys? dat dit een van daai 44galon modelle is - weeg amper 2kg op sy eie.

Dont tell me, show me......
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Laagskiet met silencer
243SD
Al wat ek kan dink is dat die koeel op die linkerkant uitkom(loopsweepslag
)
Waneer die koeel uitkom is die loop se "harmonics" versteur,en met die swaar KD is die sweepslag nog groter,wat hom nog verder links gooi ???of so dink ek
Hier is seker darem iemand wat vir "slim" ingesluk het
wat ons dalk n meer verstaanbare oplosing kan gee
Groete johan
Al wat ek kan dink is dat die koeel op die linkerkant uitkom(loopsweepslag
Waneer die koeel uitkom is die loop se "harmonics" versteur,en met die swaar KD is die sweepslag nog groter,wat hom nog verder links gooi ???of so dink ek
Hier is seker darem iemand wat vir "slim" ingesluk het
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Laagskiet met silencer
Songsing
Behalwe vir wat almal nou al reeds gese het, kan ek nie aan nog 'n rede dink nie.
Sou ook graag 'n regte definitiewe antwoord wou he.
Maar manne, as jou geweer ingestel is met of sonder die ding en jy skiet hom dan soos jy hom ingestel het, maak dit tog nie saak nie? Ek peuter net aan my roere as ek weet daar is weer inskiettyd.
Behalwe vir wat almal nou al reeds gese het, kan ek nie aan nog 'n rede dink nie.
Maar manne, as jou geweer ingestel is met of sonder die ding en jy skiet hom dan soos jy hom ingestel het, maak dit tog nie saak nie? Ek peuter net aan my roere as ek weet daar is weer inskiettyd.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Laagskiet met silencer
Moet nie vergeet hoe "cool" hy lyk met sy KD nie

LOL
Nog iets . Hoekom wil ouens soos PMP nie toelaat dat ons met KD's groeperings skiet nie. Dalk meer akkuraat dan? Dit is mos beter vir ons gesondheid en die omgewingsbesoedeling ( geraas ) en in die tye waarin alles wat omgeingsvriendelik is, "cool" is, behoort ons mos met KD's te kan skiet. Nou moet ek weer de geweer inskiet met die KD aan na die noodverstelling om die geweer 10" laer te laat skiet sodat daar ten minste gate in die teiken is..

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Laagskiet met silencer
Dags? manne
Jong ja, ek glo ons almal weet dat daar "barrel whip"/loop sweepslag is en dat die geweer meer akuraat skiet as die projektiel die kroon verlaat hoe nader die sweepslag aan die begin punt is as hy nou stil l?.
Dit is hoekom ons ladings ontwikkel om saai "timing" so perfek as moontlik te kry.
Almal weet ook dat 'n dikker loop minder "deflection" het as 'n dun loop en dus meer akuraat skiet, omdat van die staanspoor af die "barrel whip" minder is, want hy is mos nou styf.
Die KD maak dat die geweer kleiner groepeer en die rede is eenvoudig, dit mimiek die effek van 'n dik loop, en maak die sweepslag minder. Jy kan dit maar gaan toets en dit is baie maklik.
Vat 'n voorpunt van 'n vistok, hou hom vas met jou hand gerus op 'n tafel en beweeg jou hand vinnig links en regs, hou die punt fyn dop en kyk na die defleksie van die sweepslag.
Sit nou 'n swaar sinker aan die punt vas met insolation tape en doen dieslfde beweging met dieselfde krag en hou die punt dop. Die defleksie is minder want daai punt "drag" nou agter.
Ek het dit op die skietbaan ook getoets. toe ek die KD nou op gesit het. Ek het 5 verskillende ladings wat ek uit my duim gesuig het gelaai, 8 rondtes van elk. Ek het 4 geskiet sonder die KD en 4 met hom op geskroef, met al 5 die ladings was die groepe kleiner met die grrotste verandering van 49% en die kleinste verandering van 6%.
Ek skryf dit toe aan 2 hoof faktore
1) Minder defleksie op die punt van die barrel whip
2)Minder recoil

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Laagskiet met silencer
Ek het vandag ook 'n ander toets gaan doen want die laag skiet ding het my toe nou bly pla nadat ek en Danie oor die foon gesels het. Ek het ook vir Danie ges? op die stadium pla die meganisme hoekom my nie, die ding moet net werk, EN HY DOEN!!
Clarence ek s? weer, jou KD's is Fantasties
Ek het sonder die KD die 243 gezero op 100m met my 80gr Nosler lading, daai lading is baie styf.( Max load )
Toe skiet ek 3 skote met die KD opgeskroef. Die 3 rondtes val toe in 'n pragtige groep 4 duim onder die bull.
Ek skroef toe di KD af laat hy nou sonder die ding weer skiet, maar
Toe tape ek my 270 se KD aan my geweer se kolf vas by die voorpunt. Niks het aan die loop geraak nie
Die geweer skiet toe 2 en half duim laer as die bull.
My 270 se kd is plus minus 4cm langer as die 243 sin en bietjie swaarder, die gewigs verskil was om op te maak omdat die ekstra gewig nou nader aan die axis is. Ek weet dat ek eintlik 'n swaarder gewig moes opsit om dit soos 'n skaal te balanseer, maar ek het nie lus gehad vir die wiskunde nie en ek het gebruik wat tot my beskikking was
Ek het die geweer presies elke keer met die instel, die kd voor op geskroef en die 270 kd vas getape vas gehou met my linker hand op die kolf agter die aksie om die recoil so min as moontlik te beinvloed. Geweer stewig op sand sakkies
So ek skryf die 2 grootste faktore vir laer skiet toe aan die swaarder gewig en minder recoil.
Dat die loop met paar thou buig soos wat Clarence getoets het op die draaibank is nou bewys en ek stem saam met dit, maar daardie effense buiging is nie genoeg om soveel laer te skiet nie, maar dit dra ook by.
Ek glo dit is die defnitiewe antwoord waarvoor een van die manne gevra het, want ek is ook maar so, ek wil ook maar oor als in die lewe defnitiewe feite h

Last edited by Jagtersdok on Wed Oct 06, 2010 10:57 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Laagskiet met silencer
Doktor
Dankie vir jou moeite.
Eintlik baie eenvoudig, ek moes net op skool meer van Newton geleer het, lyk dit my.
Dankie vir jou moeite.
Eintlik baie eenvoudig, ek moes net op skool meer van Newton geleer het, lyk dit my.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Laagskiet met silencer
Thanks vir jou toets Dok, dit gee n ou n duidelike prentjie oor n man dit kan visualiseer en daaroor dan kan redeneer en dink.
Dankie aan almal se terugvoer oor die KD, dit word waardeer! My besluit is gemaak.
Kan iemand my dalk kontakbesonderhede van die "Terminator KD's" gee?
Dankie en Jagters-groete,
Stefan
Dankie aan almal se terugvoer oor die KD, dit word waardeer! My besluit is gemaak.
Kan iemand my dalk kontakbesonderhede van die "Terminator KD's" gee?
Dankie en Jagters-groete,
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Laagskiet met silencer
Stefan
theterminator@vodamail.co.za
Het nie sy sell no nie, maar dit is al iewers deurgegee oppi forum.
Mooi loop
Francois
theterminator@vodamail.co.za
Het nie sy sell no nie, maar dit is al iewers deurgegee oppi forum.
Mooi loop
Francois
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Laagskiet met silencer
nul agt drie 2 8 6 sewe 1 6 2
Clarence se nommer,gee hom maar n luitjie, jy sal glad nie spuit wees nie

You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Laagskiet met silencer
Skolla wrote: Ek sal later n foto opsit van wat ek oorgekom het van opdraend skiet nadat ek my geweer afdraend ingestel het.

Foto van waar ek drie skote deur n ysterpaal geskiet het, onderdeur die klip op die paal, nadat ek my geweer afdraend ingestel het en toe opdraend geskiet het op 165 meter.
Die klip het eers met die derde skoot vorentoe afgeval.
Skolla
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Laagskiet met silencer
Skolla
Ten minste is jou "left/right" honderd persent!!
Groete
Stef