Watter manne onthou hierdie?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Watter manne onthou hierdie?
Blykbaar is Kuba 'n droom vir oumotor-entoesiaste.
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Watter manne onthou hierdie?
Dit was mos hoeka so 'n luikrug Datsun waarmee Sarel vd Merwe sy eerste tydren gewen het? Nie seker of dit 'n 160U was nie.
Daar is fantastiese veterane daar. Ek sien eenkeer 'n program op TV oor die ou karre in Kuba. Die aanbieder wou 'n ou Mercedes daar koop (erg geroes en verniel, met 'n boom wat deur die onderstel en die vloer gegroei het), maar die eienaar van die kar wou iets soos $50000 vir die wrak gehad het, nie onderhandelbaar. Dis dubbel wat 'n gerestoreerde kar werd is.Chevvy SS wrote:Blykbaar is Kuba 'n droom vir oumotor-entoesiaste.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Watter manne onthou hierdie?
Jammer manne, smaak my die "Alzheimer's LIGHT" is besig om in te tree....wiLLebees wrote:Daai 20M was nogal interessant met sy tweeliter V4 enjin.
My oorlede broer het ook een gehad en na die V4 opgepak het, het hy 'n 3L ingebou.
Geloop soos 'n droom!
Die een waarna ek verwys met die V4 enjin was 'n 17M en nie 'n 20M nie.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Watter manne onthou hierdie?
As my feite reg is, dan het die topmodel 17M die V4 ingehad, die 20M die 2.5L V6 en die RS die 3L V6. Jammer Basil Green het nie 'n Perana van hom ook gemaak nie. 'n Small block V8 sou darem net die regte medisyne gewees het......wiLLebees wrote:Jammer manne, smaak my die "Alzheimer's LIGHT" is besig om in te tree....
Die een waarna ek verwys met die V4 enjin was 'n 17M en nie 'n 20M nie.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Watter manne onthou hierdie?
https://encrypted-tbn1.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcR7wFcra53u2E2qD1hzWzxXbCEJ8T4aIUpOzwooMWP9d6vd-zBb3g
En hier was my eerste. "Solex twin Carbs" Ook met 'n Clarion radio. Die radio het egter die kleiner later weergawe lint bandjies gespeel.
En hier was my eerste. "Solex twin Carbs" Ook met 'n Clarion radio. Die radio het egter die kleiner later weergawe lint bandjies gespeel.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Watter manne onthou hierdie?
My eerste kar was 'n Anglia is nou besig om 2 Fiat X19's op te bou een wil ek oorspronklik hou en die ander een wil ek 'n lekker motor insit.
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Watter manne onthou hierdie?
Hier is 'n 1963 Lark. Bly ook hier in Piet Retief.wiLLebees wrote:Wie onthou nog die Studebakers?
My oom destyds (1968) in Potties het 'n Lark gehad - so 'n ligte groen ene.
As hy hom in die garage start dan ontwaak daai V8 met 'n brul soos die van 'n Kalahari leeu...
Sal dit nooit vergeet nie. baie mooi ou jammies gewees...
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Watter manne onthou hierdie?
Ek kom haal daai .22 self!
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Watter manne onthou hierdie?
Jy's meer as welkom! Hier is oor die 70 veteraanmotors hier op PR, vanaf 'n 1916 Dodge bakkie en 1926 Model T tot die dames waarvan ek die foto's geplaas het. Dan het die Vryheid Klub se lede ook nog by die 70 tussen hulle. Jis, ouens, dis BAIE mooi....Chevvy SS wrote:Ek kom haal daai .22 self!
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Watter manne onthou hierdie?
Ek het in Desember hierdie ou jammies gesien by 'n handelaar in Knysna - Mooi of hoe?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Watter manne onthou hierdie?
Hier is nog.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Watter manne onthou hierdie?
En nog 'n paar....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen

