Ford Capri Perana b_7057_big.jpg
download.jpg







I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.






Koos,is daai dalk 'n Clarion 8 track stel ?NEGE3 wrote:

Wat van die Meissner v6 conversion ?Chevvy SS wrote:My oom het 'n 1600GT, 2000GT, 3000GT en Perana V8 gehad.


vriell wrote:Koos,is daai dalk 'n Clarion 8 track stel ?NEGE3 wrote:

Dit was 'n droom kar. Die poeier blou met die swart viniel dak was vir my die mooiste.ANDRIES wrote:Baie mooi maar waar is die Fairmont GT.Hel wat 'n kar solank die pad breed genoeg was en daar genoeg stopplek na die streep is.


Ek het ook so 'n Clarion gehad met 4track en die radio "inserts" en is uitgesteel reg voor ons huis in die 70's en ja ek ken daai 7singles stel.My oom het 'n Chev Impala gehad met so een in in die 60's dan sit ons altyd om die agter seat sommer 5 tot 6 laaities bymekaar en luister musiek .Lekker ou sorglose dae gewees...NEGE3 wrote:vriell wrote:Koos,is daai dalk 'n Clarion 8 track stel ?NEGE3 wrote:
Net so. Jy moes die goed net uit die son uit hou anders het die band mos opgerol binne in die masjien. My pa het nog 'n toestel gehad wat jy seven singles se binne kant uitgebreek het en dan die plaatjie in die kar gespeel het.





