Waarde van geweer

Post Reply
mustangsa
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Tue Jan 07, 2014 12:27 am

Waarde van geweer

Post by mustangsa »

Naandse almal

Ek het my BRNO .308 in 1999/2000 rond gekoop - eerste eie geweer net na skool! Die eerste eienaar het die geweer gekoop en nie eers sy pak ammunisie opgeskiet nie.

Ek het die geweer gekoop, 'n 3-9x40 Lynx-teleskoop en geweerband aangesit en jag van toe af met die geweer. Dit is nog 'n BRNO 7.62 Czechoslovakia Delux (met wangstuk) en ek wonder wat die waard evan die geweer vandag is. Ek het my geweer verseker vir 'n nuwe CZ se prys, maar wat sou mens se, kan mens 'n prys aan so BRNO wat nie meet gemaak word heg?

Dankie julle!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Sako 30-06
Mauser .22LR
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Waarde van geweer

Post by Armand Steenkamp »

Man dis maar n moeilike ding die. Ek sou se tussen R6000 en R8000

Groetnis
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Waarde van geweer

Post by mariusr »

Baie lekker geweer stem saam so tussen R7k en R8k miskien bietjie meer saam met teleskoop en toestand.?
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Waarde van geweer

Post by BRNO (Pierre) »

Dis darrem ironies. As jy daai kolf alleen nuut wil koop, gaan hy verseker nie minder as R6k kos nie. DWB het tans n nuwer model CZ 30-06 hier in die mark vir R13k, teleskoop ingesluit.

Dit is egter n baie mooi geweer, en gaan moontlik meer waarde in jou eie hand he, as in die mark. Hoekom sou jy die geweer wil verkoop? Het jy n ander plan wat jy met hom wil doen?
Veiligheid eerste manne!
mustangsa
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Tue Jan 07, 2014 12:27 am

Re: Waarde van geweer

Post by mustangsa »

Dankie manne

Nee ek wil net weet ter wille van versekeringsdoeleindes....
Sako 30-06
Mauser .22LR
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Waarde van geweer

Post by BRNO (Pierre) »

mustangsa wrote:Dankie manne

Nee ek wil net weet ter wille van versekeringsdoeleindes....
In die geval sou ek dit teen die huidige vervangingswaarde verseker, of oorweeg rifle sure, waar al jou wapens onder een dekking val. Jy hoef nie elkeen te speifiseer nie.
Veiligheid eerste manne!
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Waarde van geweer

Post by F.L.A.S.H »

Hi mustang

ek het presis so geweer wat ek oor n paar maande ini mark gaan he.
Post Reply