Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Francois
Die Trijicon was my 2de keuse
Leupold het issues as hy nie in SA deur 'n SA agent gekoop is nie. Dit mag verkoopspraatjies wees

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Francois.
Ek het nogsl gewag om te hoor wat die manne van die Nikon scopes dink - bly om te sien dat jy hulle darem 'n groenlig gee.
Het so bietjie na die vergelykings van die verskillende scopes op die blaaie wat jy gehaak het gekyk en daarvolgens kom die Trijicon's nogal goed uit!
Zeiss is natuurlik in 'n klas van sy eie....miskien eendag as ek groot is
Mooi aand.
Jaco.

Dont tell me, show me......
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Beyers,
I was given a Leupold scope by a client, his name engraved on it by them, and sent it back for repairs about 2 years later. No warranty or ownership papers. Leupold repaired it and sent it back to me at no cost to myself. I have since also returned a lit reticle scope to them that I trashed in a fall, they have replaced it free of charge, postage due by me. For that one I had paperwork done in my name by another client.
Nothing wrong with Leupold's after sales service.

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Ouens
Ek dink baie keer ons sien "inligting" a.g.v. n persoon se eie ervaring. Iemand kla nou die dag steen en been by my oor sy Nikon - ek mount dit toe op my 300 en laat waai. Ek bel hom toe en se hy moet uitkom en kom kyk hoe smart die scope perform. Hy voel toe hy het dalk iets verkeerd gedoen op sy geweer, skuif die scope terug en wil nou met niks anders as daai Nikon skiet nie. As mens kyk na die bekende brands dink ek nie daar is meer plek vir n swak produk nie, daar is net te veel kompetisie.
Reguit skiet!!!!!!
MOSSIE

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Jaco
Ek het nog GEEN Nikon scope onder hande gehad nie, wel al n rangefinder of twee, en dink dit is n baie goeie waarde vir geld produk, en maar my aanbeveling daarop gegrond, selle geld vir die Triijicon, het dam al deur so n scope gekyk en glad nie van die verligte driehoek mikpunt gehou nie, dit het seker sy plek in jag situasies, maar ongelukkig glad nie in my applikasies nie, en soos ek reeds gese het, vir dieselle geld sal n Zeiss of Leopold by my by verre voorkeur geniet.
Maar weereens net my 2c..........
Mooi loop

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

FM,
Het jy al ooit 'n Swarov ingestuur vir 'n diens en waarna toe.
Ek vra maar net vir eendag as myne dalk 'n service mag nodig kry.
Norton

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
As jy sien hoe swak die meeste scopes "gemount" word, dan verstaan jy baie beter hoekom daar soveel sogenaamde "probleme" is...mossie wrote: Ouens
Ek dink baie keer ons sien "inligting" a.g.v. n persoon se eie ervaring. Iemand kla nou die dag steen en been by my oor sy Nikon - ek mount dit toe op my 300 en laat waai. Ek bel hom toe en se hy moet uitkom en kom kyk hoe smart die scope perform. Hy voel toe hy het dalk iets verkeerd gedoen op sy geweer, skuif die scope terug en wil nou met niks anders as daai Nikon skiet nie. As mens kyk na die bekende brands dink ek nie daar is meer plek vir n swak produk nie, daar is net te veel kompetisie.
Reguit skiet!!!!!!
MOSSIE
Dit is 'n aspek waaraan baie aandag gegee moet word
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
tafjak
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Raves
......Nee jong, darie goete breekie!Het jy al ooit 'n Swarov ingestuur vir 'n diens en waarna toe.
Ek vra maar net vir eendag as myne dalk 'n service mag nodig kry.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
APPELS !!!tafjak wrote: quote]......Nee jong, darie goete breekie!
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
My .30-06 het 'n 4-16x42 Nikon Monarch SF op nog geen probleme met hom ondervind nie.Francois Marais wrote: Jaco
Ek het nog GEEN Nikon scope onder hande gehad nie, wel al n rangefinder of twee, en dink dit is n baie goeie waarde vir geld produk, en maar my aanbeveling daarop gegrond, selle geld vir die Triijicon, het dam al deur so n scope gekyk en glad nie van die verligte driehoek mikpunt gehou nie, dit het seker sy plek in jag situasies, maar ongelukkig glad nie in my applikasies nie, en soos ek reeds gese het, vir dieselle geld sal n Zeiss of Leopold by my by verre voorkeur geniet.
Maar weereens net my 2c..........
Mooi loop
Francois
Montering van scopes is baie belangrik.
Die bassise moet op die aksie pas die ringe moet in lyn wees en die scope of aksie moet nie onder spanning wees nie
1/2 sent
Beyers
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Net jammer Nikon het nog nie 30mm tubes begin bou nie!
Hul teleskope lyk nie sleg nie - die 25mm tube gaan net 'n groot aanpassing wees.
Ek het Saterdag so bietjie deur 'n 6-20x50 Vortex Viper geloer en die outjie het nogal mooi gekyk - het nie aan hom gestel nie(Sy baas is so 2 keer groter as ek) - so ongelukkig weet ek nie hoe goed sy verstellings is aldan nie.
Wat is jul manne se ondervinding en gevoel teenoor Vortex teleskope?

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Songdaug
Jy weeti wat prys daai scopes nie?
Hier in ons geweste is hier 2 manne waarvan ek weet wat die vipers gebruik vir nag jag en hulle se die scopes is bakgat
Groete
Armand

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Armand
Die ou wie se teleskoop ek bykyk het het ges? dat hy onder R7000 betaal het - sal m?re bietjie weer by hom hoor.
Ek hou regtig van die teleskoop - die kruishaar was lekker dun, maar ongelukkig was dit net 'n doodgewone kruis. Ek persoonlik verkies 'n haar met strepies en goete wat ek kan gebruik om op die verskillende afstande mee te korrel.
Ek is op hierdie stadium opsoek na 'n scope wat tot so 20X vergroot - ek het gevind dat die scopes wat ho?r vergrotings as dit geneig is om dof te raak. Weet nie wat die Zeiss, S&B of Nightforce scopes maak nie, maar ek het ook nie nou geld om een van die top modelle te bekostig nie.

- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Naant Songdaug
Jong volgens wat ek gesien het en lees maak Nikon 30mm tube.Is die Monarch X vir so R8000.00 -R9500.00.Baie goeie scope. Kyk by Safari & Outdoor.
Groete
Jong volgens wat ek gesien het en lees maak Nikon 30mm tube.Is die Monarch X vir so R8000.00 -R9500.00.Baie goeie scope. Kyk by Safari & Outdoor.
Groete
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
243 S,243Songdaug wrote: Net jammer Nikon het nog nie 30mm tubes begin bou nie!
Hul teleskope lyk nie sleg nie - die 25mm tube gaan net 'n groot aanpassing wees.
Ek het Saterdag so bietjie deur 'n 6-20x50 Vortex Viper geloer en die outjie het nogal mooi gekyk - het nie aan hom gestel nie(Sy baas is so 2 keer groter as ek) - so ongelukkig weet ek nie hoe goed sy verstellings is aldan nie.
Wat is jul manne se ondervinding en gevoel teenoor Vortex teleskope?
Ek weetnie van die Monarch X nie, maar die Monarch Gold het 'n 30mm tube.
http://www.nikonhunting.com/page/catalog_sub/13
Ek het noudiedag 'n Monarch (5-20 x 44) gekoop en hy werk pragtig.
My pa (75) het 'n Vortex Diamondback 4-12 x 40 op sy 223 en hy jag snags jakkalse - met sukses met hom
Hy gebruik dit nou al die afgelope jaar en is baie tevrede. Volgens my is die middelste kruishare 'n bietjie dik... Die Vortex Viper is die beter reeks en is ook duurder.
Hein M.
Last edited by Hein M. on Tue Oct 05, 2010 10:48 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Hein

Nikon Monarch X 4-16 x50 target SF mil dot 30mm tube ook in gewone kruis . Baie goeie scope
Groete

Nikon Monarch X 4-16 x50 target SF mil dot 30mm tube ook in gewone kruis . Baie goeie scope
Groete
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Die Monarch X reeks het 30mm buise243Songdaug wrote: Net jammer Nikon het nog nie 30mm tubes begin bou nie!
Hul teleskope lyk nie sleg nie - die 25mm tube gaan net 'n groot aanpassing wees.
Ek het Saterdag so bietjie deur 'n 6-20x50 Vortex Viper geloer en die outjie het nogal mooi gekyk - het nie aan hom gestel nie(Sy baas is so 2 keer groter as ek) - so ongelukkig weet ek nie hoe goed sy verstellings is aldan nie.
Wat is jul manne se ondervinding en gevoel teenoor Vortex teleskope?
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Nam,
Dankie! Is MOOI scopes sowaar!
Ek het ook die target-turrets en sunshade in my Monarch se pakkie gekry. Ek is regtig baie tevrede - en die 30 jaar waarborg is goeie gemoedsrus.
Groetnis!
Hein M.
Dankie! Is MOOI scopes sowaar!
Ek het ook die target-turrets en sunshade in my Monarch se pakkie gekry. Ek is regtig baie tevrede - en die 30 jaar waarborg is goeie gemoedsrus.
Groetnis!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Dankie manne
Dit is hoe n forum moet werk
Vra n vragie en kry n bekvol. Nou het die Burris manne dan niks te se oor die 1000$ prysklas nie
Of is daar klaar gepraat. [het n burris fullfieldII op my 222 en tevrede ..hy skiet al die ongediertes wat my forelle vreet]
Onthou dit is meer vir baanskiet en jag met n 308. Weet iemand wat kos die zeiss duralyt reeks
Groete Biker
Dit is hoe n forum moet werk
Onthou dit is meer vir baanskiet en jag met n 308. Weet iemand wat kos die zeiss duralyt reeks
Groete Biker
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Hi Biker
Safari & Outdoor vra 9500.00 vir die 3-12 x50 .Zimbi vra vir die 2-8 x42 7999.00 dis nou die Duralyt

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Biker
My Burris 6-20x50 met 'n Bipod is oppad uit Amerika en kos my R3500 afgelewer by die Poskantoor! Baie tevrede met wat ek kry in vergelyking met die prys.
Oom FM die scopes wat Oom gepost het is mos 900$. Ekt my scope gekoop teen 420$, heelwat minder as ons nou scopes in diesefde prysklas wil vergelyk.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
En dam moet ek by s&oR5500 betaal vir daai Burris
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
PONKIE
Help gou n bietjie vir die oom. Een van die navorsers hier in die kantoor is so vir 2 weke daar sy is n rukkie in die volgende 3 plekke
Dalk kan sy vir my daai burris saambring.. Seattle chicago en NewYork Dalk kan sy bietjie handbagasie saambring.
Groete
JB

Shoot straight and tell the truth!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Hel manne!
Ek sal dadelik na die Monarch X reeks moet gaan kyk! Baie dankie vir die terugvoering en ook hulp.
Ek is tans erg toegegooi onder die werk en kan nie altyd loop krap op die net nie.
Weereens dank.