Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post Reply
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Beyers »

Francois
Die Trijicon was my 2de keuse
Leupold het issues as hy nie in SA deur 'n SA agent gekoop is nie. Dit mag verkoopspraatjies wees
Beyers
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by 243Songdaug »

Francois.

Ek het nogsl gewag om te hoor wat die manne van die Nikon scopes dink - bly om te sien dat jy hulle darem 'n groenlig gee.

Het so bietjie na die vergelykings van die verskillende scopes op die blaaie wat jy gehaak het gekyk en daarvolgens kom die Trijicon's nogal goed uit!

Zeiss is natuurlik in 'n klas van sy eie....miskien eendag as ek groot is

Mooi aand.
Jaco.
Dont tell me, show me......
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Mac »

Beyers,

I was given a Leupold scope by a client, his name engraved on it by them, and sent it back for repairs about 2 years later. No warranty or ownership papers. Leupold repaired it and sent it back to me at no cost to myself. I have since also returned a lit reticle scope to them that I trashed in a fall, they have replaced it free of charge, postage due by me. For that one I had paperwork done in my name by another client.

Nothing wrong with Leupold's after sales service.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by mossie »

Ouens
Ek dink baie keer ons sien "inligting" a.g.v. n persoon se eie ervaring. Iemand kla nou die dag steen en been by my oor sy Nikon - ek mount dit toe op my 300 en laat waai. Ek bel hom toe en se hy moet uitkom en kom kyk hoe smart die scope perform. Hy voel toe hy het dalk iets verkeerd gedoen op sy geweer, skuif die scope terug en wil nou met niks anders as daai Nikon skiet nie. As mens kyk na die bekende brands dink ek nie daar is meer plek vir n swak produk nie, daar is net te veel kompetisie.
Reguit skiet!!!!!!
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Francois Marais »

Jaco

Ek het nog GEEN Nikon scope onder hande gehad nie, wel al n rangefinder of twee, en dink dit is n baie goeie waarde vir geld produk, en maar my aanbeveling daarop gegrond, selle geld vir die Triijicon, het dam al deur so n scope gekyk en glad nie van die verligte driehoek mikpunt gehou nie, dit het seker sy plek in jag situasies, maar ongelukkig glad nie in my applikasies nie, en soos ek reeds gese het, vir dieselle geld sal n Zeiss of Leopold by my by verre voorkeur geniet.

Maar weereens net my 2c..........

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Raven »

FM,
Het jy al ooit 'n Swarov ingestuur vir 'n diens en waarna toe.
Ek vra maar net vir eendag as myne dalk 'n service mag nodig kry.

Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Hein M. »

mossie wrote: Ouens
Ek dink baie keer ons sien "inligting" a.g.v. n persoon se eie ervaring. Iemand kla nou die dag steen en been by my oor sy Nikon - ek mount dit toe op my 300 en laat waai. Ek bel hom toe en se hy moet uitkom en kom kyk hoe smart die scope perform. Hy voel toe hy het dalk iets verkeerd gedoen op sy geweer, skuif die scope terug en wil nou met niks anders as daai Nikon skiet nie. As mens kyk na die bekende brands dink ek nie daar is meer plek vir n swak produk nie, daar is net te veel kompetisie.
Reguit skiet!!!!!!
MOSSIE
As jy sien hoe swak die meeste scopes "gemount" word, dan verstaan jy baie beter hoekom daar soveel sogenaamde "probleme" is... ::)

Dit is 'n aspek waaraan baie aandag gegee moet word

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
tafjak

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by tafjak »

Raves
Het jy al ooit 'n Swarov ingestuur vir 'n diens en waarna toe.
Ek vra maar net vir eendag as myne dalk 'n service mag nodig kry.
......Nee jong, darie goete breekie!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Raven »

tafjak wrote: quote]......Nee jong, darie goete breekie!
APPELS !!!  ;D  ;D

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Beyers »

Francois Marais wrote: Jaco

Ek het nog GEEN Nikon scope onder hande gehad nie, wel al n rangefinder of twee, en dink dit is n baie goeie waarde vir geld produk, en maar my aanbeveling daarop gegrond, selle geld vir die Triijicon, het dam al deur so n scope gekyk en glad nie van die verligte driehoek mikpunt gehou nie, dit het seker sy plek in jag situasies, maar ongelukkig glad nie in my applikasies nie, en soos ek reeds gese het, vir dieselle geld sal n Zeiss of Leopold by my by verre voorkeur geniet.

Maar weereens net my 2c..........

Mooi loop
Francois
My .30-06 het 'n 4-16x42 Nikon Monarch SF op nog geen probleme met hom ondervind nie.
Montering van scopes is baie belangrik.
Die bassise moet op die aksie pas die ringe moet in lyn wees en die scope of aksie moet nie onder spanning wees nie
1/2 sent
Beyers
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by 243Songdaug »

Net jammer Nikon het nog nie 30mm tubes begin bou nie! 

Hul teleskope lyk nie sleg nie - die 25mm tube gaan net 'n groot aanpassing wees.

Ek het Saterdag so bietjie deur 'n 6-20x50 Vortex Viper geloer en die outjie het nogal mooi gekyk - het nie aan hom gestel nie(Sy baas is so 2 keer groter as ek) - so ongelukkig weet ek nie hoe goed sy verstellings is aldan nie.

Wat is jul manne se ondervinding en gevoel teenoor Vortex teleskope?
Dont tell me, show me......
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Armand Steenkamp »

Songdaug

Jy weeti wat prys daai scopes nie?
Hier in ons geweste is hier 2 manne waarvan ek weet  wat die vipers gebruik vir nag jag en hulle se die scopes is bakgat

Groete
Armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by 243Songdaug »

Armand

Die ou wie se teleskoop ek bykyk het het ges? dat hy onder R7000  betaal het - sal m?re bietjie weer by hom hoor. 

Ek hou regtig van die teleskoop - die kruishaar was lekker dun, maar ongelukkig was dit net 'n doodgewone kruis.  Ek persoonlik verkies 'n haar met strepies en goete wat ek kan gebruik om op die verskillende afstande mee te korrel.

Ek is op hierdie stadium opsoek na 'n scope wat tot so 20X vergroot - ek het gevind dat die scopes wat ho?r vergrotings as dit geneig is om dof te raak.  Weet nie wat die Zeiss, S&B of Nightforce scopes maak nie, maar ek het ook nie nou geld om een van die top modelle te bekostig nie.
Dont tell me, show me......
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Namib »

Naant Songdaug

Jong volgens wat ek gesien  het en lees maak Nikon 30mm tube.Is die Monarch X vir so R8000.00 -R9500.00.Baie goeie scope. Kyk by Safari & Outdoor.

Groete
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Hein M. »

243Songdaug wrote: Net jammer Nikon het nog nie 30mm tubes begin bou nie! 

Hul teleskope lyk nie sleg nie - die 25mm tube gaan net 'n groot aanpassing wees.

Ek het Saterdag so bietjie deur 'n 6-20x50 Vortex Viper geloer en die outjie het nogal mooi gekyk - het nie aan hom gestel nie(Sy baas is so 2 keer groter as ek) - so ongelukkig weet ek nie hoe goed sy verstellings is aldan nie.

Wat is jul manne se ondervinding en gevoel teenoor Vortex teleskope?
243 S,

Ek weetnie van die Monarch X nie, maar die Monarch Gold het 'n 30mm tube.

http://www.nikonhunting.com/page/catalog_sub/13

Ek het noudiedag 'n Monarch (5-20 x 44) gekoop en hy werk pragtig.

My pa (75) het 'n Vortex Diamondback 4-12 x 40 op sy 223 en hy jag snags jakkalse - met sukses met hom ;D
Hy gebruik dit nou al die afgelope jaar en is baie tevrede.  Volgens my is die middelste kruishare 'n bietjie dik...  Die Vortex Viper is die beter reeks en is ook duurder.

Hein M.
Last edited by Hein M. on Tue Oct 05, 2010 10:48 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Namib »

Hein
Image
Nikon Monarch X 4-16 x50 target SF mil dot 30mm tube ook in gewone kruis . Baie goeie scope

Groete
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Beyers »

243Songdaug wrote: Net jammer Nikon het nog nie 30mm tubes begin bou nie! 

Hul teleskope lyk nie sleg nie - die 25mm tube gaan net 'n groot aanpassing wees.

Ek het Saterdag so bietjie deur 'n 6-20x50 Vortex Viper geloer en die outjie het nogal mooi gekyk - het nie aan hom gestel nie(Sy baas is so 2 keer groter as ek) - so ongelukkig weet ek nie hoe goed sy verstellings is aldan nie.

Wat is jul manne se ondervinding en gevoel teenoor Vortex teleskope?
Die Monarch X reeks het 30mm buise
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Hein M. »

Nam,

Dankie!  Is MOOI scopes sowaar!

Ek het ook die target-turrets en sunshade in my Monarch se pakkie gekry.  Ek is regtig baie tevrede - en die 30 jaar waarborg is goeie gemoedsrus.

Groetnis!

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Beyers »

User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Biker »

Dankie manne
Dit is hoe n forum moet werk :) Vra n vragie en kry n bekvol. Nou het die Burris manne dan niks te se oor die 1000$ prysklas nie ??? Of is daar klaar gepraat. [het n burris fullfieldII op my 222 en tevrede ..hy skiet al die ongediertes wat my forelle vreet]

Onthou dit is meer vir baanskiet en jag met n 308. Weet iemand wat kos die zeiss duralyt reeks ???
Groete Biker
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Namib »

Hi Biker

Safari & Outdoor vra 9500.00 vir die 3-12 x50 .Zimbi vra vir die 2-8 x42 7999.00 dis nou die Duralyt

Groete
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Ponkie »

Biker

My Burris 6-20x50 met 'n Bipod is oppad uit Amerika en kos my R3500 afgelewer by die Poskantoor! Baie tevrede met wat ek kry in vergelyking met die prys.

Oom FM die scopes wat Oom gepost het is mos 900$. Ekt my scope gekoop teen 420$, heelwat minder as ons nou scopes in diesefde prysklas wil vergelyk.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Armand Steenkamp »

En dam moet ek by s&oR5500 betaal vir daai Burris
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by JACQUES BOTHA »

PONKIE
Help gou n bietjie vir die oom. Een van die navorsers hier in die kantoor is so vir 2 weke daar sy is n rukkie in die volgende 3 plekke
Dalk kan sy vir my daai burris saambring.. Seattle chicago en NewYork Dalk kan sy bietjie handbagasie saambring.
Groete
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by 243Songdaug »

Hel manne!

Ek sal dadelik na die Monarch X reeks moet gaan kyk!  Baie dankie vir die terugvoering en ook hulp.

Ek is tans erg toegegooi onder die werk en kan nie altyd loop krap op die net nie.

Weereens dank.
Songdaug
Dont tell me, show me......
Post Reply