Wil die naweek gaan jag!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Wil die naweek gaan jag!
toemaar ek werk ook dan. Ek het al gesien dat as die flows daal tel jy ook redelik baie vis op.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Wil die naweek gaan jag!
Tel die nie as canned fishing nie Eugene?? 
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wil die naweek gaan jag!
Manne, ek het toe die naweek lekker "canned" visse geskiet!
Die dam se water was nog maar lekker vuil van die reen onlangs en die groot karpe wou nie saamwerk nie...
Ons het egter maar die beste gemaak van 'n slegte saak en die beste gemaak met die kaarte wat vir ons uitgedeel is! Ons het in totaal so 30 babers gevang en 12 karpe, waarvan net 2 karpe bo 5kg was. Hulle is teruggegooi en die kleintjies uitgehaal. Het nie die babers geweeg nie....
Hier is so paar kiekies:
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/vis3_zpsb6e5abd6.jpg
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/vis4_zpscd339aba.jpg
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/vis1_zps96284264.jpg
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/vis2_zps2912afee.jpg
Manne, voor die etiese gesprek weer sy kop hier uitsteek, ek is 100% bewus van hoe 'n vis buite die water hanteer moet word en alle groot visse is met die nodige "etiese" sorg hanteer. Die visse op die laaste foto is uitgehaal en vir die werkers gegee, omdat ek bietjie die populasie in die dam wil beheer en die babers wil verminder.... Die dam is 'n besproeiingsdam van so 2-3 ha groot en nie vreeslik diep nie. Ek vang nie te gereeld daar vis nie en dit is my persoonlike dam, so dis net ek en vriende wat daar vang. Ek gaan hierdie jaar ernstige beheer daar toepas en probeer om die vispopulasie bietjie te verminder, sodat ek meer groter visse kan kry en beslis minder babers...

Last edited by Eugene on Mon Jan 06, 2014 9:30 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Wil die naweek gaan jag!
Mooi gedoen Eugene,
Jy moet nou net daai babers op die vlieg stokke begin vang
Jy moet nou net daai babers op die vlieg stokke begin vang
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wil die naweek gaan jag!
Mooi meerminne daai en karpe. Ja hulle gaan beslis die ander vise pak gee.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Wil die naweek gaan jag!
Lekker Eugene, maak jy my nou darm jaloers hoor!
Wat van n kenmekaar naweek daar om jou dam, net babers mag gehou word, die res moet trug, dan kom help ons manne jou.........
Wat van n kenmekaar naweek daar om jou dam, net babers mag gehou word, die res moet trug, dan kom help ons manne jou.........
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wil die naweek gaan jag!
Ek beplan so 'n Karp Bonanza dag! Van 6h00 tot 18h00 een Saterdag. R50 per stok inskrywing, wat in 'n kitty gaan en die wenner met die swaarste karp, wen al die geld in die kitty! Alle babers en karpe onder 5kg word uitgehaal en kan gehou word of kan vir die plaaswerkers gaan.ROBBIE1 wrote:Lekker Eugene, maak jy my nou darm jaloers hoor!
Wat van n kenmekaar naweek daar om jou dam, net babers mag gehou word, die res moet trug, dan kom help ons manne jou.........
Dan sommer 'n lekker vlakvark spitbraai na die tyd!
Ek het net nie slaapplek (of ablusies....) vir baie mense nie! Ek werk intussen aan 'n plan of twee om die probleme te oorbrug en sal julle op hoogte hou!
Aim small, miss small
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Wil die naweek gaan jag!
Dit klink sommer bakgat,gooi die datum!! Ek proe al daai vlakkie
, sit my naam op, eks daar!
Elke man bring sommer sy tent saam, kry van daai huur toilette en trek die huur by die inskrywings geld af!