6x45

bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: 6x45

Post by bobby »

tafjak
thanks for the imfo really appreciate it gives me alot to think about . looks like i'll have to rethink the situation . what caliber would you recomend for a small kid which is also not so heavy on the barrel and the sholder ? the only reason i want to move away for 222 or 223 is the fact that alot of farmers don't want the fast 22's to be used on their game .
thanks
bobby
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: 6x45

Post by KSV »

Bobby,

Been following this topic for a while now.  I also didn't know the things Taffie revealed.

My personal opinion would to have a look at the 6mmxc.  22-250 case with a 6mm bullet. Cases are available from Norma or fireformed if you are willing to go that way.

Only my half cents worth.

Kalahari groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 6x45

Post by Louis102 »

Ek wonder wat Dawie (nie Kojak nie - nie Bloue hier van Nam) hieroor gaan s?.  As ek dit nie mis het nie mag hy dalk 'n hond uit 'n bos met so een skiet?
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 6x45

Post by Armand Steenkamp »

Sal daai 6mmxc in Bobby se 222 lengte aksie pas?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
tafjak

Re: 6x45

Post by tafjak »

Bobby

Ek sal die eerder na 6/22-250 kyk. Basies die 22-250 opgenek na 6mm met 80grein koe?ls en kan maklik 2800 fps haal met lae recoil. Kan lekker met 365 of even stadiger kruite werk om die storie veilig en maklik te hou. 'n Standaard 1in10twist loop sal die ding mooi doen.

Al probleem is dat jy 2 moet bou, anders gaan jou seun niks h? om mee te skiet nie.

Voorspoed
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: 6x45

Post by KSV »

Armand,

Nie op n kort aksie nie. Wel op n standaard. Soos ek Booby verstaan soek hy nog n aksie of geweer.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: 6x45

Post by KSV »

Taffie,

Nou praat jy! Een vir my en een vir die my seun.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 6x45

Post by Armand Steenkamp »

Jis Hein!

Jong  ek het nou weer die besigheid deur gelees maar soos ek nou verstaan wil bobby net sy Tikka 222 herloop.Kyk ek het mos gese hy moet net 243 kamer sy en hom download.Toe se die manne hy sal nie op die kort aksie werk nie

Groete
Armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Post Reply