Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by PaulM »

Steve,

Hier is die foto's van die vibrator modifikasie. Ek het sommer een van daardie verstelbare transformers gekry en dit op 3V vasgemaak.
Ek het gesien die Swartbessies werk op 3.7V. Die motortjie is met 'n Vrystaat clamp ("cable tie") vasgemaak. Alles ingesluit het dit nie
eens R100 gekos nie. (Die motortjie kom darem van 'n stukkende Blackberry af...)

Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Raakgeskiet »

Ek het oor desember 'n paar dae oop gehad, toe bou ek gou vir my 'n nuwe laai tafel.
Dis iets wat ek baie lankal wou doen en net nooit voor tyd gekry het nie.
Ek kan dit regtig vir almal aanbeveel, nou laai ek baie, baie lekker.
Vrou kla net want ek kan heel aand daar sit en speel.
Ps.
Die dillon press is nie myne nie, leen hom by 'n vriendin (hy werk baie lekker) sal nie omgee as ek so een kon koop nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Raakgeskiet »

PaulM
10 ui 10 vir daai plan.
Ek laaik van 'n man wat 'n plan kan maak!!!
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by PaulM »

Ek moet erken, die plan kom van 'n vriend af wat dit ook blykbaar êrens op die www raakgeloop het. Ek
het maar net die implementasie behartig, en vet weet, dit werk soos 'n bom. Ek dink ek moet dit patenteer
en dan die planne aan Lee verkoop.... >:D
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Raakgeskiet »

Jy kan dit aan hulle verkoop, want orals waar ek gelees het en op die video's is dit die enigste klagte wat die ouens gehad het met die lee press.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Raakgeskiet »

Naand sê

Ek het toe maar 'n bietjie gewag en toe ook maar 'n dillon xl 650 met case feeder gekoop.
Hy werk verskriklik lekker.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Pvdw »

Magtag Raakgeskiet :o :o Ek kyk skoon die Dillon mis en sien net daai lekker rak van jou. Jy is duidelik meer geordaniseerd as ek :laugh:

Hoop daai pres bring jou sommer ure se lekker laai. Jy het goed besluit om te wag en te spaar. Ek kan gewoonlik nie wag nie dan koop ek voor ek dink ::)
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Raakgeskiet »

Ek sal dankie.
Glo my die wag was nie lekker nie, maar absoluut die die moeite werd!
Ek het laas desember die tafel met die rak gebou, het toe al spasie gelos vir die blou masjien.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Raakgeskiet »

Piet

Ek kan maar net sê, begin solank spaar vir een van die progressive presse.
Dit gaan darem net beter en vinniger.
Ek maak my doppe skoon na ek geskiet het en dan is dit case feeder toe, maak nie die primer pocket skoon nie.
Geweer sal ek altyd singel stage laai, maar as jy gou 'n 100 of 200 rontes wil laai is die masjien eenvoudig die beste.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Pvdw »

maar as jy gou 'n 100 of 200 rontes wil laai is die masjien eenvoudig die beste
Ek stem. Ek self het die LEE Pro 1000, nou nie 'n match vir die blou masjien nie maar baie beter as single stage. As ek rustig sit en laai sonder om te jaag laai ek so 200-250/uur. Dis nou nadat die doppe uit die tumbler gehaal is.

As ek opgewonde raak en wil vinniger werk kom ek uit by so 350-400/uur maar dis meer stresvol as iets anders.

Ek gaan als mooi na, laai so paar toets rontes voor ek ernstig begin en dan laai ek so 600-700 in 'n aand. Dit hou my so ruk en dan weer dieselfde van voor af.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Raakgeskiet »

Pvdw
Ek stem saam, ek probeer ook nie enige spoed rekords breek nie.
Laai net rustig sodat ek nie foute maak nie.
Het nou die aand 'n toets gemaak en bietjie spoed gevat en toe 50 rontes in 3 minute gelaai.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Pvdw »

[quote 50 rontes in 3 minute gelaai][/quote]

:o :o :o dis nou spoed daai!!! Laat my LEE sommer weer soos 'n single stage lyk :-[

Ja nee, daai blou masjiene is maar net in 'n ander klas.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Raakgeskiet »

Nee wat, jou spoed op die lee lyk vir my ook heeltemal genoeg.
Ons maak mos maar "koeels" vir eie gebruik.
Vir my was dit net belangerik om die vemoë te hê om gou 'n klomp rontes te laai as ek gou wil gaan skiet.
En ja die blou masjien is veronderstel om die minste probleme te gee.
Ek het dan ook maar lank gewag voor ek hom gekoop het, probeer maar altyd om net eenkeer te koop.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by DawieKotze »

Raakgeskiet

Moet daai kruit nie in 'n kluis toe gesluit wees nie?

Lekker setup wat jy het! Eendag is eendag dan gaan ek ook vir my 'n Dillon koop!

Lekker laai en groete

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Pvdw »

Moet daai kruit nie in 'n kluis toe gesluit wees nie?
Dawie teen die tempo wat daai Dillon laai is al daai blikke lankal leeg!! Dit word seker nou net as stoorplek vir die ou slagdoppies gebruik ;)
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Raakgeskiet »

Dawie teen die tempo wat daai Dillon laai is al daai blikke lankal leeg!! Dit word seker nou net as stoorplek vir die ou slagdoppies gebruik ;)

Net soos jy nou daar sê!
Dis die enigste nadeel, hoe vinniger jy laai, hoe viniger vreet hy die kruit en slagdoppe :(
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Marc »

Raakgeskiet wrote:Dawie teen die tempo wat daai Dillon laai is al daai blikke lankal leeg!! Dit word seker nou net as stoorplek vir die ou slagdoppies gebruik ;)

Net soos jy nou daar sê!
Dis die enigste nadeel, hoe vinniger jy laai, hoe viniger vreet hy die kruit en slagdoppe :(
Dankie tog, ek is reeds siek jaloers op daai herlaai tafel, dog toe nogals dis sommer 'n ruim inloop kluis ook nog ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Raakgeskiet »

Daai tafel is glad nie so moeilik om te bou nie, het net redelik tyd nodig vir hom.
Die instap kluis sal maar moet wag tot ek groot is, sal glad nie omgee vir een nie!
Adrian
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Mon Nov 18, 2013 8:06 am

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Adrian »

n Instap kluis is die antwoord!

Die problem is dat hy te klein word vir al die goed wat met die tyd bykom.

My huidige instap kluis is so 3.5 x 4.5m; dit was groot genoeg maar ek gaan nou maar vir my n enkel garage groote instap kluis bou.

4 x Dillon's, 2 x single stage presses en n klomp ander goed vat baie plek!

Ek wil ook n spesifieke area he vir wapen skoon maak en dop voorbereiding!
Bite Hard, Run Fast
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by BRNO (Pierre) »

Raakgeskiet. Wat kos die Dillon nou?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Raakgeskiet »

Dit is wat dit op die oomblik kos by safari and outdoor.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Raakgeskiet »

Die press was R8650-00 as ek reg onthou.
Ek probeer dit so gou as kan vergeet, vir as die vrou vra dan kan ek nie onthou nie. ;D
Johan243
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Sat Feb 16, 2013 12:59 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Johan243 »

Steve
Sal maar 9 mm doppe moet kry dat ons daai blou masjien kan opstart daar by jou plek,het nie geweet die ding kos so baie nie
Groete
Johan
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Raakgeskiet »

Johan , jy kan maar bring.
Ja dit is 'n aardige klomp geld vir alles, maar is die moeite werd as jy baie gaan laai + my kinders sal ook nog met hom kan laai.
En as hulle hom nie deur die gat trek nie, hulle kinders ook.
Johan243
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Sat Feb 16, 2013 12:59 pm

Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai

Post by Johan243 »

Steve
Dis waar,vandag se duur goed is oor n jaar n helse bargain soos wat die goed se pryse styg
Lekker aand
Johan
Post Reply