Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Steve,
Hier is die foto's van die vibrator modifikasie. Ek het sommer een van daardie verstelbare transformers gekry en dit op 3V vasgemaak.
Ek het gesien die Swartbessies werk op 3.7V. Die motortjie is met 'n Vrystaat clamp ("cable tie") vasgemaak. Alles ingesluit het dit nie
eens R100 gekos nie. (Die motortjie kom darem van 'n stukkende Blackberry af...)
Groetnis

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Ek het oor desember 'n paar dae oop gehad, toe bou ek gou vir my 'n nuwe laai tafel.
Dis iets wat ek baie lankal wou doen en net nooit voor tyd gekry het nie.
Ek kan dit regtig vir almal aanbeveel, nou laai ek baie, baie lekker.
Vrou kla net want ek kan heel aand daar sit en speel.
Ps.
Die dillon press is nie myne nie, leen hom by 'n vriendin (hy werk baie lekker) sal nie omgee as ek so een kon koop nie.
Dis iets wat ek baie lankal wou doen en net nooit voor tyd gekry het nie.
Ek kan dit regtig vir almal aanbeveel, nou laai ek baie, baie lekker.
Vrou kla net want ek kan heel aand daar sit en speel.
Ps.
Die dillon press is nie myne nie, leen hom by 'n vriendin (hy werk baie lekker) sal nie omgee as ek so een kon koop nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
PaulM
10 ui 10 vir daai plan.
Ek laaik van 'n man wat 'n plan kan maak!!!
10 ui 10 vir daai plan.
Ek laaik van 'n man wat 'n plan kan maak!!!
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Ek moet erken, die plan kom van 'n vriend af wat dit ook blykbaar êrens op die www raakgeloop het. Ek
het maar net die implementasie behartig, en vet weet, dit werk soos 'n bom. Ek dink ek moet dit patenteer
en dan die planne aan Lee verkoop....
het maar net die implementasie behartig, en vet weet, dit werk soos 'n bom. Ek dink ek moet dit patenteer
en dan die planne aan Lee verkoop....
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Jy kan dit aan hulle verkoop, want orals waar ek gelees het en op die video's is dit die enigste klagte wat die ouens gehad het met die lee press.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Naand sê
Ek het toe maar 'n bietjie gewag en toe ook maar 'n dillon xl 650 met case feeder gekoop.
Hy werk verskriklik lekker.
Ek het toe maar 'n bietjie gewag en toe ook maar 'n dillon xl 650 met case feeder gekoop.
Hy werk verskriklik lekker.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Magtag Raakgeskiet
Ek kyk skoon die Dillon mis en sien net daai lekker rak van jou. Jy is duidelik meer geordaniseerd as ek
Hoop daai pres bring jou sommer ure se lekker laai. Jy het goed besluit om te wag en te spaar. Ek kan gewoonlik nie wag nie dan koop ek voor ek dink
Hoop daai pres bring jou sommer ure se lekker laai. Jy het goed besluit om te wag en te spaar. Ek kan gewoonlik nie wag nie dan koop ek voor ek dink
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Ek sal dankie.
Glo my die wag was nie lekker nie, maar absoluut die die moeite werd!
Ek het laas desember die tafel met die rak gebou, het toe al spasie gelos vir die blou masjien.

Piet
Ek kan maar net sê, begin solank spaar vir een van die progressive presse.
Dit gaan darem net beter en vinniger.
Ek maak my doppe skoon na ek geskiet het en dan is dit case feeder toe, maak nie die primer pocket skoon nie.
Geweer sal ek altyd singel stage laai, maar as jy gou 'n 100 of 200 rontes wil laai is die masjien eenvoudig die beste.
Ek kan maar net sê, begin solank spaar vir een van die progressive presse.
Dit gaan darem net beter en vinniger.
Ek maak my doppe skoon na ek geskiet het en dan is dit case feeder toe, maak nie die primer pocket skoon nie.
Geweer sal ek altyd singel stage laai, maar as jy gou 'n 100 of 200 rontes wil laai is die masjien eenvoudig die beste.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Ek stem. Ek self het die LEE Pro 1000, nou nie 'n match vir die blou masjien nie maar baie beter as single stage. As ek rustig sit en laai sonder om te jaag laai ek so 200-250/uur. Dis nou nadat die doppe uit die tumbler gehaal is.maar as jy gou 'n 100 of 200 rontes wil laai is die masjien eenvoudig die beste
As ek opgewonde raak en wil vinniger werk kom ek uit by so 350-400/uur maar dis meer stresvol as iets anders.
Ek gaan als mooi na, laai so paar toets rontes voor ek ernstig begin en dan laai ek so 600-700 in 'n aand. Dit hou my so ruk en dan weer dieselfde van voor af.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Pvdw
Ek stem saam, ek probeer ook nie enige spoed rekords breek nie.
Laai net rustig sodat ek nie foute maak nie.
Het nou die aand 'n toets gemaak en bietjie spoed gevat en toe 50 rontes in 3 minute gelaai.
Ek stem saam, ek probeer ook nie enige spoed rekords breek nie.
Laai net rustig sodat ek nie foute maak nie.
Het nou die aand 'n toets gemaak en bietjie spoed gevat en toe 50 rontes in 3 minute gelaai.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
[quote 50 rontes in 3 minute gelaai][/quote]
dis nou spoed daai!!! Laat my LEE sommer weer soos 'n single stage lyk
Ja nee, daai blou masjiene is maar net in 'n ander klas.
Ja nee, daai blou masjiene is maar net in 'n ander klas.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Nee wat, jou spoed op die lee lyk vir my ook heeltemal genoeg.
Ons maak mos maar "koeels" vir eie gebruik.
Vir my was dit net belangerik om die vemoë te hê om gou 'n klomp rontes te laai as ek gou wil gaan skiet.
En ja die blou masjien is veronderstel om die minste probleme te gee.
Ek het dan ook maar lank gewag voor ek hom gekoop het, probeer maar altyd om net eenkeer te koop.

- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Raakgeskiet
Moet daai kruit nie in 'n kluis toe gesluit wees nie?
Lekker setup wat jy het! Eendag is eendag dan gaan ek ook vir my 'n Dillon koop!
Lekker laai en groete
Dawie

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Dawie teen die tempo wat daai Dillon laai is al daai blikke lankal leeg!! Dit word seker nou net as stoorplek vir die ou slagdoppies gebruikMoet daai kruit nie in 'n kluis toe gesluit wees nie?
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Dawie teen die tempo wat daai Dillon laai is al daai blikke lankal leeg!! Dit word seker nou net as stoorplek vir die ou slagdoppies gebruik 
Net soos jy nou daar sê!
Dis die enigste nadeel, hoe vinniger jy laai, hoe viniger vreet hy die kruit en slagdoppe

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Dankie tog, ek is reeds siek jaloers op daai herlaai tafel, dog toe nogals dis sommer 'n ruim inloop kluis ook nogRaakgeskiet wrote:Dawie teen die tempo wat daai Dillon laai is al daai blikke lankal leeg!! Dit word seker nou net as stoorplek vir die ou slagdoppies gebruik
Net soos jy nou daar sê!
Dis die enigste nadeel, hoe vinniger jy laai, hoe viniger vreet hy die kruit en slagdoppe
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Daai tafel is glad nie so moeilik om te bou nie, het net redelik tyd nodig vir hom.
Die instap kluis sal maar moet wag tot ek groot is, sal glad nie omgee vir een nie!

-
Adrian
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Nov 18, 2013 8:06 am
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
n Instap kluis is die antwoord!
Die problem is dat hy te klein word vir al die goed wat met die tyd bykom.
My huidige instap kluis is so 3.5 x 4.5m; dit was groot genoeg maar ek gaan nou maar vir my n enkel garage groote instap kluis bou.
4 x Dillon's, 2 x single stage presses en n klomp ander goed vat baie plek!
Ek wil ook n spesifieke area he vir wapen skoon maak en dop voorbereiding!

Bite Hard, Run Fast
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Raakgeskiet. Wat kos die Dillon nou?
Veiligheid eerste manne!
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Dit is wat dit op die oomblik kos by safari and outdoor.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Die press was R8650-00 as ek reg onthou.
Ek probeer dit so gou as kan vergeet, vir as die vrou vra dan kan ek nie onthou nie.

Johan243
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Sat Feb 16, 2013 12:59 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Steve
Sal maar 9 mm doppe moet kry dat ons daai blou masjien kan opstart daar by jou plek,het nie geweet die ding kos so baie nie
Groete
Johan
Sal maar 9 mm doppe moet kry dat ons daai blou masjien kan opstart daar by jou plek,het nie geweet die ding kos so baie nie
Groete
Johan
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Johan , jy kan maar bring.
Ja dit is 'n aardige klomp geld vir alles, maar is die moeite werd as jy baie gaan laai + my kinders sal ook nog met hom kan laai.
En as hulle hom nie deur die gat trek nie, hulle kinders ook.
Ja dit is 'n aardige klomp geld vir alles, maar is die moeite werd as jy baie gaan laai + my kinders sal ook nog met hom kan laai.
En as hulle hom nie deur die gat trek nie, hulle kinders ook.
-
Johan243
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Sat Feb 16, 2013 12:59 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Steve
Dis waar,vandag se duur goed is oor n jaar n helse bargain soos wat die goed se pryse styg
Lekker aand