Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Kyk die gogga het my gebyt.... Nou met ek nog net n trailcam kry dan roer ek hulle mooi!
Voer al van Vrydag af en hulle eet elke aand. More en Donderdag aand gaan ek weer.
Gister aand die outjie geklop.
Voer plek
Last edited by Rasmus on Tue Sep 21, 2010 12:37 pm, edited 1 time in total.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
Ek het hom nie geweeg nie hy het n draai gehol gisteraand en ek het die verdoemde spoor verloor... Kry hom toe vanoggend nie ver van waar ek die spoor gelos het nie......
Maar hy was nie te swaar. My vorige een het 66kg uitgeslag. Dink nie die een sou meer as so 35 gewees het nie.
Wat betaal jy vir homony chop en waar koop jy hier in Middelburg gaan semels vir so R 1150/ton
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
Eish dis bietjie styf. Homony Chop is dieselfde as mielie semels ne? Maar as die varke begin eet kan jy seker net gewone mielies ook voer.
Anders raak dit n duur game teen daai prys........
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Nico, die voerplek storie moet 'n wen-wen situasie wees. Teen daai prys van jou sien ek nie hoe kry jy gewen nie Ek lewer vir jou more af in Natal, 27ton as jy soek @ R550/ton (vervoer uit gesluit)... Indien 27ton vir jou teveel is, kry 'n paar boere om in te koop en split die voer en vervoer koste tussen julle.
Soos ek vir MAC "way back" verduidelik het, die voer is goedkoop - te goedkoop. Probleem is hoe verder jy van Gauteng bly hoe duurder raak die voer agv die tranestort - ag ek bedoel transport...
Nico, jy is meer as welkom. Alle wild - vark ingeskluit, is letterlik liries oor die voertjies. Ek kan jou waarborg, dit is erger as "sweets" vir 'n weeskind. Moet nie s? ek het jou nie gewaarsku nie...
Ek gebruik die mielie maroek wat ek by Freek gekoop het. Die varke vreet die goed al te lekker....
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
Enigiets wat na mielies ruik werk. Afvalpap van die werkers gemeng met optel Avos is na my mening net die ding. Na 'n week of wat se voerdery ( ongeveer 5 liter / aand ) draf die varkies nader en moet jy maar vroeg reg wees. Pasop net vir die ou bere. Hulle word nie verniet oud nie ! Die sog het uitgeslag 48.5 Kg op die skaal. Nie sleg vir 'n aanduitstappie nie. Geniet die video ! http://www.youtube.com/watch?v=OwQD9GH1rjs
Last edited by henslin on Tue Oct 19, 2010 4:28 pm, edited 1 time in total.
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
Ja nee het juis gister weer begin voer vir komende naweek. Maar dit lyk of die wolke dalk die maan bietjie gaan pla..... Maar ons kan nie kla nie bietjie reen in die geweste is baie nodig op die stadium!
Hierdie ene het 34kg uitgeslag.
Mooi chops
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
Ek het nie n idee nie.. Het die foto by n geweersmid in Ermelo gesien en toe n foto geneem.
Ek het nog nie baie varke geskiet nie maar die een het vir my n baie lang neus. Ek sou gedink het dat so n groot beer groter vratte sou gehad het..
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
Dankie BABOONSTALKER. By die regteroog in en deur die slagare voor die linkerblad uit. Sierra Pro Hunyter ( 180gr) met 39.5gr S335 op sy stert. Skiet op die kort afstande ( 35 - 50m ) gewoonlik kopskote. Die tipe vleis is te skaars om te mors. Was nie te klein nie. Sy het 48,5 Kg geweeg soos sy op die foto gelyk het http://i1038.photobucket.com/albums/a469/henslin1/Bosvarksog.jpg
Last edited by henslin on Mon Oct 25, 2010 2:54 pm, edited 1 time in total.