Bosvarke

Post Reply
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Bosvarke

Post by Rasmus »

Kyk die gogga het my gebyt.... Nou met ek nog net n trailcam kry dan roer ek hulle mooi!

Voer al van Vrydag af en hulle eet elke aand. More en Donderdag aand gaan ek weer.

Gister aand die outjie geklop.

Image

Image

Voer plek

Image
Last edited by Rasmus on Tue Sep 21, 2010 12:37 pm, edited 1 time in total.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Bosvarke

Post by Freek »

Lekker Rasmus! Mooi beer daai, gooi hom rooi! 8)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2474
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Bosvarke

Post by Nico Harris »

Geluk rasmus!! daai is n mooi otter!! wat hy geweeg?

Freek hoeveel moerak mut ek vat laat jy sal aflewer in natal? die mielies en homony chop raak nou duur!!!

groete

nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Bosvarke

Post by Rasmus »

Hallo Nico

Ek het hom nie geweeg nie hy het n draai gehol gisteraand en ek het die verdoemde spoor verloor... Kry hom toe vanoggend nie ver van waar ek die spoor gelos het nie......

Maar hy was nie te swaar. My vorige een het 66kg uitgeslag. Dink nie die een sou meer as so 35 gewees het nie.

Wat betaal jy vir homony chop en waar koop jy hier in Middelburg gaan semels vir so R 1150/ton
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2474
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Bosvarke

Post by Nico Harris »

dit werk uit dat ek R3250/ ton betaal. dit kos R130 vir n sak van 40kg!!!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Bosvarke

Post by Rasmus »

Eish dis bietjie styf. Homony Chop is dieselfde as mielie semels ne? Maar as die varke begin eet kan jy seker net gewone mielies ook voer.

Anders raak dit n duur game teen daai prys........
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Bosvarke

Post by Rasmus »

Man dis lekker as n plan werk.....

Gister aand weer uit en twee varke geklop!!

Image

Image
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Bosvarke

Post by Freek »

Rasmus, lyk my die vooertjies doen hul werk...  8) Mooi geskiet.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bosvarke

Post by Gerhard »

Rasmus wrote: Man dis lekker as n plan werk.....

Gister aand weer uit en twee varke geklop!!

Image

Image

MOOI MAN!!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Bosvarke

Post by Monrique (SJ) »

Lekker man  ;D ;D ;D

Groetnis
SJ
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Bosvarke

Post by theedge »

Baie netjies Daai gogga is n lelike gogga
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Bosvarke

Post by Freek »

Nico, die voerplek storie moet 'n wen-wen situasie wees. Teen daai prys van jou sien ek nie hoe kry jy gewen nie  ::) Ek lewer vir jou more af in Natal, 27ton as jy soek @ R550/ton (vervoer uit gesluit)... Indien 27ton vir jou teveel is, kry 'n paar boere om in te koop en split die voer en vervoer koste tussen julle.

Soos ek vir MAC "way back" verduidelik het, die voer is goedkoop - te goedkoop. Probleem is hoe verder jy van Gauteng bly hoe duurder raak die voer agv die tranestort - ag ek bedoel transport... ;)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2474
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Bosvarke

Post by Nico Harris »

ek moet dalk n draai kom maak met my cruiser en so 2 ton kom haal ;D
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Bosvarke

Post by iceman1982 »

Harris30-06 wrote: dit werk uit dat ek R3250/ ton betaal. dit kos R130 vir n sak van 40kg!!!!
Ek betaal R47 per 40 kg sak.

Rasmus, wat gebruik jy vir voer?
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Bosvarke

Post by Freek »

Nico, jy is meer as welkom. Alle wild - vark ingeskluit, is letterlik liries oor die voertjies. Ek kan jou waarborg, dit is erger as "sweets" vir 'n weeskind. Moet nie s? ek het jou nie gewaarsku nie... ;)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Bosvarke

Post by Rasmus »

Marius

Ek gebruik die mielie maroek wat ek by Freek gekoop het. Die varke vreet die goed al te lekker....
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Bosvarke

Post by henslin »

Enigiets wat na mielies ruik werk. Afvalpap van die werkers gemeng met optel Avos is na my mening net die ding. Na 'n week of wat se voerdery ( ongeveer 5 liter / aand ) draf die varkies nader en moet jy maar vroeg reg wees. Pasop net vir die ou bere. Hulle word nie verniet oud nie ! Die sog het uitgeslag 48.5 Kg op die skaal. Nie sleg vir 'n aanduitstappie nie. Geniet die video !
http://www.youtube.com/watch?v=OwQD9GH1rjs
Last edited by henslin on Tue Oct 19, 2010 4:28 pm, edited 1 time in total.
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
daantjie

Re: Bosvarke

Post by daantjie »

Sjoe, val so n vark soos n sak k*k!  Moes kopskoot gewees het?
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Bosvarke

Post by Rasmus »

Henslin

Ja nee het juis gister weer begin voer vir komende naweek. Maar dit lyk of die wolke dalk die maan bietjie gaan pla..... Maar ons kan nie kla nie bietjie reen in die geweste is baie nodig op die stadium!

Hierdie ene het 34kg uitgeslag.
Image

Mooi chops
Image
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Bosvarke

Post by Rasmus »

n foto van n foto van n groot vark.

Image
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2474
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Bosvarke

Post by Nico Harris »

hoeveel het hy geweeg?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Bosvarke

Post by baboonstalker »

Mooi hartskoot Henslin, Jy kan die straaltjie bloed voor die voorbeen sien uitspuit. ;D
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Bosvarke

Post by Monrique (SJ) »

Henslin

Soos Baboonstalker gese het, n mooi skoot net voor die linker voorbeen.

Groetnis
SJ
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Bosvarke

Post by Rasmus »

Harris

Ek het nie n idee nie.. Het die foto by n geweersmid in Ermelo gesien en toe n foto geneem.

Ek het nog nie baie varke geskiet nie maar die een het vir my n baie lang neus. Ek sou gedink het dat so n groot beer groter vratte sou gehad het..
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Bosvarke

Post by henslin »

Dankie BABOONSTALKER.  By die regteroog in en deur die slagare voor die linkerblad uit. Sierra Pro Hunyter ( 180gr) met 39.5gr S335 op sy stert. Skiet op die kort afstande ( 35 - 50m ) gewoonlik kopskote. Die tipe vleis is te skaars om te mors. Was nie te klein nie. Sy het 48,5 Kg geweeg soos sy op die foto gelyk het
http://i1038.photobucket.com/albums/a469/henslin1/Bosvarksog.jpg
Last edited by henslin on Mon Oct 25, 2010 2:54 pm, edited 1 time in total.
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
Post Reply