Landmark Foundation
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Landmark Foundation
Oppas vir die vaal donkie se omkyk
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Landmark Foundation
Taffie, BS die Grote sal darm vir ons vies wees indien ons sy paartie kom omkrap. Ek hoor een van die voorstelle van die geaffekteerde boere is skadevergoeding. Lyk my hulle kyk na so R50/ha per jaar voordat hulle dit sal oorweeg om deel te word van die sirkus. Probleem is net dat BS waarskynlik nie tevrede sal wees om so van sy skenkers fondse ontslae te raak nie. Area betrokke is baie kleiner as 60 000 ha. Ek twyfel of dit die helfte daarvan sal wees.Laat weet tog wat die datum en waar dit sal wees. Kan nie moeilik wees vir my om in te sluip nie. Is mos sommer hier by my.
Ek is 'n ou wat hou van tradisie, veral familie tradisies. Jare gelede net voor die rebellie was 'n voorvader van my betrokke by reelings om 'n tronk gebou te kry op Klipplaat. Gedurende die rebellie was hy die eerste persoon wat daar toegesluit is. Taffie kom ons gaan poach jakkalse in die bavaria dan kan ons dalk die eerstes wees wat gevang word vir jakkals poach.
Asseblief manne, enige persoon wat bewus is van nog enige ondeurdagte uitlatings deur die hoofnar van die Noorsveld sirkus, laat weet asseblief, sodat ek dit weer kan deurgee.
Groete
Winners never quit - Quitters never win.
-
Ambessa
Re: Landmark Foundation
Hallo Britsman
Nimlike is jare lank reeds sy persoonlike teiken. Eish mannn. En nou het sy jonge kornuit ook met 'n "private" persoonlike aanval begin. Sal 'n paar kort uitreksels hier begin plak sonder om die forum te blokkeer. Moet ek dit gooi?
Intussen kan julle welkom voel om ou B.. persoonlik te begin benader met gebalanseerde sienings. Hy sal dit baie laaik. Onthou net julle gaan nie sy antwoorde laaik nie en hulle is baie lank.
bool@landmarfoundation.org.za
Use Afrikaans because I understand it is his foreign langauage.

Thank you for pasting this item.
Kan julle glo ons het hier in ons midde in SA twee ouens wat hierdie wetenskaplike(s) se kennis as kaf afmaak - hulle weet kwansuis van beter?
Ambessa
Thank you for pasting this item.
Kan julle glo ons het hier in ons midde in SA twee ouens wat hierdie wetenskaplike(s) se kennis as kaf afmaak - hulle weet kwansuis van beter?
Ambessa
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Landmark Foundation
Dag Manne
Nog nooit aan die forum deelgeneem nie, lees dit net elke dag. Ek het so pas die LBW No 1606 van 5 Junie 2009 klaar gelees. Ek wil net se Bool jou voel (nie die een wat vlieg nie). Hy moet net pasop dat ons nie die winkels boikot wat sy stigting se vleis goedkeur nie. Dankie vir die waardevolle inligting wat julle manne vir ons op die forum gee. Ek is nie so skerp met die tikkery nie maar ek kan praat en gaan vir al my pelle se om daardie stigting se produkte wat goedgekeur is deur hulle te boikot.
Groete Beretta

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Landmark Foundation
Beretta
Welkom hier en laat maar die stories inkom. Party ouens dink dat hulle die boere kan forseer in 'n rigting, hulle sal mettertyd leer.
Groete
heinrich
Welkom hier en laat maar die stories inkom. Party ouens dink dat hulle die boere kan forseer in 'n rigting, hulle sal mettertyd leer.
Groete
heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
RusticRainman
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Nov 10, 2013 10:28 am
Re: Landmark Foundation
Enige vars nuus oor die geleerde manne.