Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Goeiedag aan almal, weet nie of julle manne al die webtuistes gesien het nie, het maar gedink ek plaas dit op die forum sodat almal wat fotos van hul verskeurde skape het dit kan aanstuur na: The Director, Regulation and Monitoring Services, Dept. of Environmental Affairs and Tourism. Vir aandag: Mr. Bonani Madikizela: e-pos: BMadikizela@deat.gov.za
Al wat hulle (amptenare en groenes) sien is hoe onskuldige diere in slagysters (in die hande van 'n onopgeleide persoon) gevang word, hulle behoort gewys te word dat jakkalse en rooikatte roekelose roofdiere is.
Die groenes verstaan duidelik nie waar hulle vleis vandaan kom nie...
"Groundbreaking research has also demonstrated that if predators are allowed to establish their dominance and territories they become the best defenders against other rogue and transient predators. Research work is being done in leopard, caracal and jackal ecology in this regard. Hard data is now demonstrating that non-lethal controls are not only ecologically and ethically preferable, but lead to improved agricultural production and increased profits to farmers. Surely we have now arrived at a time where these barbaric and lethal controls such a gin traps, leg hold devices, poisons and hunting dog packs are removed through legislative banning and commercial and consumer pressure."
Landmark foundation raas baie, maar sodra jy hulle aanvat en hulle sien jy is nie een van die on-ingeligte huisvroue wat hulle kan beinvloed nie, raak hulle skielik stil. Ek het Bool weke gelede al uitgedaag om my aanbod aan hom aan te neem, maar ek het nooit weer van hom gehoor nie. Ek het ook 'n epos na sy persoonlike epos adres gestuur sonder sukses.
Dis maklik om baie te raas as dit jou nie geld kos nie.
Niemand se maak n luiperd dood nie(vang hom in n hok as dit moet)
As enige persoon voel luiperde moet van kant gemaak word,stel dit dan asb duidelik so op DIE openbare forum(of stuur dan n persoonlike boodskap aan my laat ek dan jou kop vir jou laat lees !!)
Ek stel dit dan duidelik die geagte DR BOOL verwar luiperds aan een kant en jak&rooikat aan die ander kant.Bewaar die luiperds maar asb ons(karoo kleinveeboere) gaan oor n paar jaar glad nie meer kan oorleef nie,as dit dan moet, laat ons dan ten minste net toe om die vraatsugtige jakkalse snags te skiet met n dimmer op my lig waar hy(jy wens dit was een DR BOOL, daar is baie jakkalse,vreeslik baie,en hulle vreet graag n tjoppie,nes ek en jy) die lammers vreet binne in my lamkampe,tussen my ooie,terwyl hulle lam.
Duidelik gestel:DOODSKIET MET LIG is vir my ONONDERHANDELBAAR as dit by jakkals en rooikat kom,vat dit weg van my en iemand sal elkeen van ons vergoed vir elke lam gevang(ek sien julle betaal die luiperdskade maar geen vir jak&kat nie)
Hou die bontspan fyn dop en bewaar hulle asb vir ons nageslag MAAR laat asb die rooispan in ons bekwame hande op ons privaat eiendom om ons n kans te gee om te oorleef.
Onthou ons mense met ons skoensole in die stof is die manne wat bewaring maak werk of misluk,groot asb moet ons nie teengaan nie,staan ons by om dit te maak werk.
MAW daar is geen manier wat enige wet of persoon my sal verplig om voor my oe te sien hoe n jakkals my enigste lammers opvreet en dan stil te sit nie(die holistisie metodes werk na my mening net 15%skade teen)Ek eien myself die reg toe om n jakkals en of rooikat wat my vee vreet te DOOD!!!!!!
johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
Hein
Sal jy asb n skrywe rig aan Landmark sodat iemand uit hul geledere kan antwoord op ons denkwyses?
Baie mooi gestel Andre,ek pas presies jou "holistiese" benadering hier op my klompie veegoed toe,en nou kry ek darem weer lammers verkoop.
Taffie kom kuier juis later in Feb weer hier in Agtersneewberg om ons "holistiese plan" n hupstoot te gee,ek verneem Wiljak kom saam.
johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
Ambessa
Lyk my BS het besluit hy weet alles van die natuur in die laaste paar jaar wat hy met dit besig is. Gelukkig soos dit iewers op die forum gestel word stel jakkalse 'n mens nie teleur nie. Ek lees een van sy maatjies in Jansenville het in Desember skielik 43 lammers verloor met honde en al, blykbaar 'n nuwe span jakkalse by hom ingetrek - het seker sy dominante pare wat hulle (nuwe intrekkers) kwansuis sou weghou opgevreet of opgeveg en sommer sy honde ook ore aangesit. Moeilik om te verwerk vir sulke ouens. Ons sal vir seker nog sulke berigte kry.
Die wiel sal draai. Ek wens BS wil 'n plaas koop en die goed toets en self van die inkomste wat oorbly leef en ophou om oningeligte mense emosioneel op te sweep. Dit is maar ongelukkig die ou lewe. As Landmark foundation a openbare foundation/NGO is kan jy seker sy boeke aanvra en sien waar kom sy geld vandaan en dan vir die mense die duidelike prentjie skets of wat se ek.
Of hulle geld invorder en hoe lank dit sal aanhou sal ons maar moet sien. Die hele wereld is nou in ressessie
Sien Bool Smuts en sy trawante het weer lekker geslaap of hulle werk nie Vrydae nie. Ek bedoel dat hy deel van 'n groep moet wees wat sekerlik bedreigde spesies dophou en dan geraas maak.
Sien Maandagaand op 50/50 dat een of ander plantspesie uitgesterf het en toe ontdek 'n man weer die spesie van vooraf net om te sien dat die Sterkman-kompetisie organieseerders se "weet eaters" die plantjie afsny om die plek mooi te maak vir die kompetisie. Wonner net waar die aktiviste was, op verlof of seker geslaap soos gewoonlik. Dit het alles in PE gebeur onder die neuse van die wysneuse.
Taffie
N.S. Kan ook maar net so bietjie lag vir die lagwekkende spul alleswetende aktiviste. Sien aan die manne se velkleur dat hulle so bietjie buite in die son moet kom, ou Roy Heydenrych sal die "lotion" sponsor.
Ek hoor die nuutste is dat BS en Roy hulle nou beywer vir 'n jakkals bewaria hier in die distrik. Glo my, dis nie 'n 1 April grappie nie. Van Roy se bure is genader en hulle voorstel is dat 'n groot area saamstaan, geen jakkalse doodmaak nie en net Anatole gebruik. Onnodig om te s?, stel die bure nie belang nie. Hulle gaan nietemin 'n vergadering h? waar BS hulle gaan kom toespreek en al die voordele kom verduidelik.
Een van die bure (baie bekwame persoon) is taamlik baklei-kwaad en wil graag soveel moontlik informasie van BS en trawante bekom vir gebruik op hierdie vergadering. Daar is min boere betrokke, so dit gaan 'n taamlike intieme affere wees. Hier kan dinge op persoonlike vlak aangespreek word wat nie werklik vanaf 'n openbare forum die geval is nie. Veral dinge wat hy/hulle teen boere kwytgeraak het. Ek weet baie van ons op die forum was betrokke by vergaderings waar hierdie manne keel skoongemaak het teen boere. Indien enige van julle kan help met info, laat weet asb. Enige negatiewe opmerkings, aanmerkings deur sy edele ge-uiter word verlang, met besonderhede van waar en wanneer. Indien dit gestaaf kan word met notules van die vergadering, soveel beter.
Kruger en almal,
Op 'n ander post het ek die berig uit die "Farmers Weekly" op gesit.
"Quote FW" The use of SOFT-CATCH TRAPS- to capture problem animals came under sharp critism in the media recently, with animal rights activist Dr. Bool Smuts suggesting that farmers be forced to use non lethal controls. He said that gin traps, poison and hunting dogs be banned outright.
This came despite research by Dr Jan Kamler of the Wildlife Conservation Research Unit at Oxford University, which showed that when properly used soft-catch traps can be target-specific and cause only minor minor injuries to animals such as black backed jackal (FW 23Jan.)
But in a radio interview,Dr BS questioned the mythlogy of Dr Kamlers study, saying that "eye-balling" the leg of a captured animal isnt enough to enough to establish the extent of the injuries.
"If you understand anything about path physiology, you would know that X-rays,bone scans, CT scans, MRI scans,and angiograms are needed to acess soft tissue injuries ", he said.
These advanced procedures would also be necessary to detemine the extent of the truama and injuries to the claws and jaws of leopards trying to escape from cage traps. UnQuote
Hierdie Dr.JAN KAMLER doen wereldwyd navorsing op roofdiere en lyk vir my hy is een van die "TOP EXPERTS". "Google" sy naam en sien wat al hy gedoen het.
Om BS hierdie ou aan te vat wys hoe onosel hy is.
Ek sal ook 'n berig oor Anatolsie honde wat ek gelees het deurgee--- moet net soek waar ek dit gesit het.
britsman
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Ek is baie spyt dat ek of iemand in die Baai met die probleemdier vergadering, nie vir Smuts en Rob openlik op die vergadering uitgenooi om op die forum aan te sluit nie.
Ek weet dit is al gedoen, maar ek voel dit moet meer in die openbaar, op vergaderings waar die manne betrokke is, gedoen word, dalk kom hullle later tafel toe.
Ek glo dit kan net goed wees om die manne by te kry, sodat hulle deel kan raak van `n deursigtige proses om na die probleem te kyk, en nie net hul eie agenda volg en dan op groter vergaderings kom met feite wat eensydig is, en sodoende die hele proses vertraag. (Dalk is Smuts al aangesluit, hy het mos meer as een persoon)
Dan sal die forum natuurlik ook erken moet word deur alle betrokke partye.
You ain't seen nothing yet! Dr Kamler se medeouteur Prof David Macdonald (Wildlife Conservation Research Unit at Oxford University) is tans sekerlik die grootste wetenskaplike kenner van die Canids (hondagtiges). Tog het hierdie twee plaaslike ouens, B.. en sy kornuit, bogenoemde se navorsing op die wye internet aangevat en uitmekaargehaal.
Ou B... se jonge kornuit het nou 'n ander ou beet. Nogal erge wanvoorstellins wat hy maak. Dit is amper soos die stellng "...slaan jy nog jou vrou..." Maak nie saak wat jy doen of se nie, dit vereger net sake. As hulle uitlatinge nie beantwoord word nie - beide van B... en sy jonge kornuit - kraai hulle van plesier oor die wye internet want dan het hulle gewen.
Beide sou min by die forum baat of andersom.
Kruger
Het nie die datum nie maar dit is eersdaags. Daar word gespekuleer oor 'n groep plase van sowat 60 000 ha?
Waar kan `n mens die "uitmekaar trek" op die internet sien. Op `n manier moet mens die manne tot verantwoordelike optrede bring wat op feite gebaseer is.
Groete
Lukas
Hallo Lucas,
Soek die volgende op die internet ; Dr Kamler @Wildlife Conservation Research Unit at Oxford University
Sy naam kom op baie verkillende plekke ; van britsland ,usa en Canada
groete,
britsman
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Almal ,
Ek "paste" sommer die Dr Jan Kamler se "CV" op die forum.
Dr Jan F. Kamler
Position: Marie Curie Incoming Fellow
Research background:
Originally from Kansas City, Kansas, my research interests include carnivore interactions, predator-prey relationships, and conservation biology. I obtained a B.S. degree in Biology from the University of Kansas in 1995, where I conducted honors research on the morphology and habitat use of two Peromyscus species (deer mice and white-footed mice) in different environments. In 1998, I obtained a M.S. degree in Biology from Kansas State University. This research focused on the ecology and interactions of coyotes (Canis latrans), bobcats (Lynx rufus), raccoons (Procyon lotor), and opossums (Didelphis virginiana) on a partially protected area in northeastern Kansas. In 2002, I obtained my Ph.D. degree in Wildlife Science from Texas Tech University, where I studied the ecology and behavior of swift foxes (Vulpes velox), a vulnerable species. My research focused on their interactions with coyotes, a dominant competitor. During 2002-2004, I obtained a Fulbright fellowship to conduct post-doctoral research at the Polish Academy of Sciences, Mammal Research Institute in eastern Poland. I participated in an ecological study of red deer (Cervus elaphus) in the old growth forests of Bialowieza, which contains the most natural and diverse large predator-prey ecosystem in Europe.
Current research:
In 2005, I started a post-doctoral project focusing on cape foxes (Vulpes chama) and sympatric canids in South Africa. The cape fox is endemic to southern Africa, and is one of the least studied canids in the world. Limited records indicate populations declined during the past 20 years, although no conservation measures have been implemented due to lack of information. Reasons for their decline could be due to competition with larger canids, such as bat-eared foxes (Otocyon megalotis) and especially black-backed jackals (Canis mesomelas). The latter species is relatively aggressive and has increased in numbers throughout southern Africa during the past 20 years, probably due to the extirpation of large carnivores (e.g., dominant competitors) by humans. To examine the effects of jackals on cape foxes, I am studying populations on two sites that differ greatly in jackal densities. The first site, Benfontein Game Farm (100 km2), has relatively high jackal numbers, but low cape fox numbers. The second site, on nearby sheep farms (50 km2), has virtually no jackals (due to heavy human persecution) but relatively high cape fox numbers. Bat-eared foxes also are being studied on both sites to determine the relationship of this species with other sympatric canids. Objectives are to compare the ecology, diets, genetic structure, social behavior, and interspecific relationships of cape foxes between the two sites. To meet these objectives, all three canid species are being captured and radio collared on both sites. The immediate goal of this study is to conduct the first detailed study of the cape fox, and determine which factors affect their numbers and distribution. The ultimate goal is to develop the first conservation strategy plan for this little known species. This research is being supported by the Wildlife Conservation Society, British Airways, and a Marie Curie Fellowship.
Ek dink die "dokter" can seker ons 'n paar dinge se oor JAKKIE. Ek sal hom nader en hoor wat se hy.
britsman
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
britsman wrote:
Hallo Lucas,
Soek die volgende op die internet ; Dr Kamler @Wildlife Conservation Research Unit at Oxford University
Sy naam kom op baie verkillende plekke ; van britsland ,usa en Canada
groete,
britsman
Ek soek Smuts se reaksie, is dit ook op die net.
Groete
Lukas
Lucas, Nee. Dit was 'n berig in die "Farmers Weekly". Ek het op die FW website gekyk, maar hierdie berig is nie daar nie.
Ambessa het dit miskien op die internet gesien.
britsman
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.