Watter manne onthou hierdie?

User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by Chevvy SS »

Andries, ek het ook die voorreg gehad om met die interceptors groot te word. My 2 ooms het elkee een gehad (rooi), daarna die Sierra XR6é wat baie modifikasies gehad het en na hulle die Sierra XR8's. Die eerste 2 in S.A. is na die garage gestuur waar ek daardie tyd gewerk het vir hulle. Het baie brandewyn gekos by Ford Motorsport.

Ons sal hopelik al 3 enjinmodelle hier kry.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by NEGE3 »

My eerste kar was 'n 1979 Ford Cortina 30S. Swart met goue mags. Sunroof en speed control. Splinternuut het hy R7,500 gekos. Het iewers nog kiekies. Sal eers moet krap en scan.
Ja Saterdae was dit kar was voor jy Roadhouse en Drive-in toe gegaan het. :laugh:
image02211.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by vriell »

jamalley wrote:Verklap ons darem nou lekker ons ouderdomme, my 1ste motor was 'n Mazda Capella met die rotary enjin, hy kon lekka spin.
Was seker die vinnigste 1000cc op die mark daai tyd en kon darem hoog op sy refs gedruk word maar die engin "oilseals" kon ongelukkig nie gehou het nie .Sou seker as die manne hom meer met "respek" hanteer het . My eerste motor was ook 'n Mazda Capella 1600 ( Het Colt bakkie gery voor dit ) en die prys as ek reg onthou was R3400 in 1976 splinternuut !
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
hennievs
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Thu Oct 03, 2013 12:29 pm

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by hennievs »

Kerels ek moet se daai Firenza's was weer my droomkar - Nou nie laat ek eintlik een van die modelle kan onthou nie - Of dalk kan ek

AAi AAI - die ouderdom begin nou ook by my te spook.

NS - My eerste karretjie in 1977 was n spoggerige Ford 1600 gt Sport (Rooi met swart strepe) - wat 'n Koekiemagneet
Hennie Van Staden
243 Howa Varmiter Met Rudolph Scope
.22 Remington Matchmaster
9mm Short Beretta
375 Ruger Howa met Lynx 2-15x 50 SAH
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by Wouter Roets »

hennievs wrote:NS - My eerste karretjie in 1977 was n spoggerige Ford 1600 gt Sport (Rooi met swart strepe) - wat 'n Koekiemagneet
Oom Hennie het seker ook nie geworry oor l/km nie, maar eerder "koek"/blok!

Groetnis
Wouter
User avatar
hennievs
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Thu Oct 03, 2013 12:29 pm

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by hennievs »

laat die waarheid nou maar uitkom - niemand het daai jare oor konsumpsie geworry nie...
Nee wat dit was net Chesterfields, Brandewyn & Coke , Roadhouse toe, Lekker vry in die Fliek (Drive-inn)
Of soos hulle vandag se "Pomp, Jol en karre rol"
Hennie Van Staden
243 Howa Varmiter Met Rudolph Scope
.22 Remington Matchmaster
9mm Short Beretta
375 Ruger Howa met Lynx 2-15x 50 SAH
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by NEGE3 »

hennievs wrote:laat die waarheid nou maar uitkom - niemand het daai jare oor konsumpsie geworry nie...
Nee wat dit was net Chesterfields, Brandewyn & Coke , Roadhouse toe, Lekker vry in die Fliek (Drive-inn)
Of soos hulle vandag se "Pomp, Jol en karre rol"

Lekker lag ek nou. Ook bekend gestaan as die 3 liter manne.
1 Liter Brandewyn
2 liter Coke
3 liter Ford. :laugh:
Groete,
Koos de Beer
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by NicoSmit »

My eerste kar was 'n Mazda b1600 bakkie hy was bekend as die sports bakkie 2 sitplekke voor en die sports agterop
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by Lourens Potgieter »

Kollega van my is nou opsoek na so ou V8 Ford....julle moet sien waarvoor daai karre nou verkoop word. R280 000 dan is die kar uitmekaar, ratkas is stukkend(4 spoed), nog baie werk en geld om hom klaar te kry.

R400 000 dan is hy skou gehalte, en dan is dit NIE die top model nie!!!
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by WILLEBEES »

Wie onthou nog die Studebakers?
My oom destyds (1968) in Potties het 'n Lark gehad - so 'n ligte groen ene.
As hy hom in die garage start dan ontwaak daai V8 met 'n brul soos die van 'n Kalahari leeu...
Sal dit nooit vergeet nie. baie mooi ou jammies gewees...
Groetnis
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by WILLEBEES »

Die ou mense het van die Studebaker gepraat as "Stoot die bokker"
Ons self het daai jare 'n groot Oldsmobile gery - silwer en donker groen.
Die ding was so groot hy kon amper nie in die motorhuis pas nie. Regte ou Titanic...
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by Chevvy SS »

Daytona.jpg
wiLLebees wrote:Wie onthou nog die Studebakers?
My oom destyds (1968) in Potties het 'n Lark gehad - so 'n ligte groen ene.
As hy hom in die garage start dan ontwaak daai V8 met 'n brul soos die van 'n Kalahari leeu...
Sal dit nooit vergeet nie. baie mooi ou jammies gewees...
Groetnis

My pa het 'n ligblou Lark met wit streep gehad. Maar die Daytona was mooi! Die Larks het ook 'n "overdrive" gehad.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by WILLEBEES »

Wie op dees aarde sal dan nou nie erken dat dit FRIEKEN MOOI is nie...?
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by MONTIE »

Die polisie patrollie motors in 1960 rond in Pretoria was meestal Studybaker Larks. Sulke rooies met 'n wit dak.
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by PaulM »

Deeg wrote:Kollega van my is nou opsoek na so ou V8 Ford....julle moet sien waarvoor daai karre nou verkoop word. R280 000 dan is die kar uitmekaar, ratkas is stukkend(4 spoed), nog baie werk en geld om hom klaar te kry.

R400 000 dan is hy skou gehalte, en dan is dit NIE die top model nie!!!
Deeg, ek weet van 'n Fairmont GT wat beskikbaar is vir R120 000. As jou kollega belangstel, kan ek die telefoonnommer vir hom kry.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by PaulM »

Hier is 'n paar "meer onlangse" karre uit my Pa se versameling wat 'n paar manne verseker nog sal onthou (met heimwee en 'n vonkel in die oog...):
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by PaulM »

Die Fairlane is beroemd vir die groot agtersitplek.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by WILLEBEES »

Daai 20M was nogal interessant met sy tweeliter V4 enjin.
My oorlede broer het ook een gehad en na die V4 opgepak het, het hy 'n 3L ingebou.
Geloop soos 'n droom!
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by PaulM »

wiLLebees wrote:Daai 20M was nogal interessant met sy tweeliter V4 enjin.
My oorlede broer het ook een gehad en na die V4 opgepak het, het hy 'n 3L ingebou.
Geloop soos 'n droom!
Hierdie een is die "RS". Dit het uitgekom met die 3L Essex enjin, en het ook die swart "Racing stripes" op die enjinkap. Die kar het nou net oor die 70000km op die klok, en het nog die oorspronklike bekleedsel in wat nog splinternuut lyk. Voorwaar 'n voertuig wat besonder mooi opgepas is deur al sy vorige eienaars.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by Chevvy SS »

Demmit Paul, dis mooi goed daai! 'n Vriend van my pa het ook 'n RS gehad- rooi met wit vinyl top en spierwit bekleedsel.
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by Lourens Potgieter »

PaulM wrote:
Deeg wrote:Kollega van my is nou opsoek na so ou V8 Ford....julle moet sien waarvoor daai karre nou verkoop word. R280 000 dan is die kar uitmekaar, ratkas is stukkend(4 spoed), nog baie werk en geld om hom klaar te kry.

R400 000 dan is hy skou gehalte, en dan is dit NIE die top model nie!!!
Deeg, ek weet van 'n Fairmont GT wat beskikbaar is vir R120 000. As jou kollega belangstel, kan ek die telefoonnommer vir hom kry.
Ek sal met hom gesels en jou PM.....dankie!
Chrisjan

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by Chrisjan »

My pa het op 'n stadium Bazil green se persoonlike 20M RS besit. Die ding was woes warm...
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by VdWalt »

Dit was ongelooflik al die ou karre wat ons in Havana gesien het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by Chevvy SS »

datsun-160j-sss_f5e6b.jpg
Datsun.jpg
Datsun 1600 SSS.jpg
En wie onthou die Datsuns?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Watter manne onthou hierdie?

Post by VdWalt »

SSS!!
Post Reply