Manne, kan so een in 204 Ruger kry, as ek n lisensie kan organiseer. Man praat so van R12000.00. Glo ek sal n paar ou ooie moet beginne slag.
Hoop die ding realiseer.
Mooi loop
Francois















Hy is, skiet net een skoot op n slag as jy die sneller trek.Is hulle nie enkel skoot nie?
Ja is waar, maar al op die net gsien die goete skiet somma n lekker klein groepie, as alles reg is.2 DUIM KONSTANT OP 200 BEHOORT JY NOG NIKS TE MIS NIE.




Baie mooi saamgevat.perfekte kaliber vir ongediertes onder 50kg. Hy gee die 22/250 en 223 pakslae, baie platter trajek as n 223, en het minder energie op kort afstand as n 22/250 (wat goed is), en meer op langafstand.







Ons is besig om n plan te bedink om dit na julle toe te mag uitvat.Barreled actions
Std blue 4666.00
Ss std 5838.00
Var blue 5057.00
Var ss 6424.00 ? ek dink daar is net nog een van hierdie klaar met silencer op ? ss finish ? sal nog N$ 2000 extra kos
Alle prys sluit BTW in ? synth stocks is N$ 2000 ? laminated so 4000.00 en hout so 4200.00 ? thumbhole het ek nie meer nie
