Remington R 15

Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Remington R 15

Post by Francois Marais »

http://www.remington.com/products/firearms/centerfire/model-r-15/model-r-15-vtr-predator-rifle.aspx

Manne, kan so een in 204 Ruger kry, as ek n lisensie kan organiseer. Man praat so van R12000.00. Glo ek sal n paar ou ooie moet beginne slag. ;) ;) Sal dam vlekkie se kind toe skiet onder die stof met hom, sal ma goiingsak vasmaak teen die kant v/d doppe.

Hoop die ding realiseer.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Remington R 15

Post by KSV »

FM,

Praat nou nooit weer met jou nie! Want ons mag nie daai goed h? nie al wil ons hoe graag.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Remington R 15

Post by Francois Marais »

Hein

As jy kom kuier sal ek jou so n gooi of twee gee, moontlik met Myl 108 2011??

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Remington R 15

Post by 243Songdaug »

FM/Hein

As ek darem my hande op so 'n outjie moet kan l?!!!  Netjiese roer FM - as die groot man my spaar gaan ek my bes gee om julle bvolgende jaar te join op die M108.

Laai solank 2 ammokaste vol 204's, asb. 

Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Remington R 15

Post by Francois Marais »

Jaco

Ek gaan my bes doen, belowe.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Remington R 15

Post by KSV »

FM,

Jaco wil glo vir Jayden n 204 bou. My vrou se sy glo nie daai storie nie. Sy is vas oortuig dis vir homself maar sal dit nou nie hardop se nie.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Remington R 15

Post by Francois Marais »

Hein

As Jaco eers so paar skote geskiet het sal hy sekerlik ma nog een bou, en DIE vir die laatie gee, LEKKER roertjies, se ek jou.

Mooi loop
Francois

PS Ek weet nie of daar ooit MINI 90 Aksies in 223 was nie, maar daai is nu net die ding.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Remington R 15

Post by Francois Marais »

Manne

Hy hier, het hom vandag geskiet, ek se julle lekker, BAIE lekker. Die akuraatheid het bietjie teleurgestel, so 2" op 200m, maar, da was n bietjie wind, die gun se sneller kan bietjie aan geskaaf word, en dit is ladings wat op my Howa skiet, wat ek net so in hierdie geweer geskiet het, ek dink met n bietjie skaaf en dalk die 40gr punte, wie weet.....................sal ma vra of ek mag toets voor ek besluit om te koop, dalk met fabrieks ammo, as dit beskikbaar raak.

Image
Image
Image
Image

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Remington R 15

Post by KSV »

FM,

Is hulle nie enkel skoot nie? ;D

Dan sal ons ook kan koop.

KSV
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Remington R 15

Post by JACQUES BOTHA »

FM
2 DUIM KONSTANT OP 200 BEHOORT JY NOG NIKS TE MIS NIE...
STERKTE
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Remington R 15

Post by Francois Marais »

Hein
Is hulle nie enkel skoot nie?
Hy is, skiet net een skoot op n slag as jy die sneller trek.  ;) ;D

JB
2 DUIM KONSTANT OP 200 BEHOORT JY NOG NIKS TE MIS NIE.
Ja is waar, maar al op die net gsien die goete skiet somma n lekker klein groepie, as alles reg is.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Remington R 15

Post by 243Songdaug »

FM!

Hoe pyn my hart nou!  Ek is ernstig opsoek na 'n mini aksie(of 2) vir 'n 204 - moet net eers weer 'n klompie moola bymekaar kry.

LP Brezny prys die 204 van alle kante en as ek die performance op papier so kyk gaan ek en hierdie kaliber mekaar reg verstaan - ek het 'n erge alergie vir enigiets wat skop.

As ek geskop wil word sal ek met die buurvrou lol - haar man skop die rook uit 'n ding uit!

Mooi roer/speelding wat jy opgetel het FM.  Werk so bietjie aan hom - hy behoort groeperings helfte die huidige size te kan skiet.

Sjoe, het ek nou die naweek gesukkel met 'n verdomde 243W wat nie wil groepeer nie!!!  Ek het doppe geklas, punte geweeg, ladings PRESIES afgemeet, lengtes uitgewerk - einde ten laaste die sweetspot metode probeer - maar die geweer groepeer nie!!!!!

Omrede ek die roer ken het ek geweet dat die loop nuut is en dat hy MOET skiet.  Lang storie kort - net duskant moedeloos se vlakte vra ek die eienaar of ek nie dalk so 'n paar groeperings kan skiet nie - van sy 200 Sierra's was daar net so oor die 100 nog oor!!!

Dis toe dat ek ontdek dat die geweer eintlik lankal clovers skiet - dis net die eienaar wat nie die tegniek verstaan nie - hy het gedink dis net vir kruis op die kol en pluk die sneller!

Die geweer skiet nou die 1 in die ander en ek het vrede vir my siel!!!

Groete.
Jaco.
Last edited by Guest on Mon Jun 07, 2010 6:48 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Remington R 15

Post by KSV »

FM,

As hy "enkelskoot" is sal ek maar moet kyk vir een in 'n 204 moet kry, maak dit 2, vir die jongman ook een.

Sal ook eers bietjie money's bymekaar moet maak vir 2.

Song dong, hoe lykit met 4 op een slag, behoort seker beter prys te kry?

KSV
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Remington R 15

Post by Francois Marais »

Jaco

Daar is n paar manne wat dink n gun skiet vanself, hulle vergeet die drywer moet ook sy werk ken.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
hagar

Re: Remington R 15

Post by hagar »

Die AR's het my nooit regtig beindruk vir jag nie, ons coyote jag in AZ was stop die voertuig, klim uit en loop so 300-400 tree met alles wat jy nodig het om coyotes te roep, en dit was stoel, bipod op die geweer en Johnny Stewart roepmasjien. Die heavy barrel AR's is baie swaar en top heavy, het moeilik gedra en het nie so goed gebalanseer as n Remington VS nie. As jy egter van n stoel op n voertuig skiet en meer as een skoot op n gedierte kry, sal hy goed werk. Dat hulle kan skiet is verseker, ek het n 22 duim flattop 223 met n 1 in 8 twist, en ek het hom al n hele paar keer in kompetisies op 1000 tree geskiet met die 75 AMax, en hy doen skaflik. Op 600 tree "prone" met n bipod kan ek kies watter oog ek wil uitskiet.

Ek sien die Remington is net onder die 8 pond, dit is heel skaflik, my heavy barrel AR weeg seker n goeie 12 pond. As ek ooit terugtrek AZ toe, sal ek een baie sterk oorweeg. Die 204 Ruger is n bakgat kaliber, hy was nie op die toneel toe ek sterk coyotes gejag het nie, en ek dink dit is amper die perfekte kaliber vir ongediertes onder 50kg. Hy gee die 22/250 en 223 pakslae, baie platter trajek as n 223, en het minder energie op kort afstand as n 22/250 (wat goed is), en meer op langafstand.
Last edited by hagar on Fri Jul 16, 2010 3:24 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Remington R 15

Post by Francois Marais »

Hagar
perfekte kaliber vir ongediertes onder 50kg. Hy gee die 22/250 en 223 pakslae, baie platter trajek as n 223, en het minder energie op kort afstand as n 22/250 (wat goed is), en meer op langafstand.
Baie mooi saamgevat.

Het die laaste 2-3 aande so 100 Springbokke met myne geskiet, nie met die R15 maar met n Howa varminter, doeksag se ek jou.

Ek het toe nooit by die R15 se koop uitgekom nie, my tyd het opgeraak, o-ja, en ek en die gunshop eienaar het n misverstand gehad.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Remington R 15

Post by KSV »

FM en Hagar,

Wat julle dus vir my se, is dat die 204 vir jakkals jag kan aanbeveel word?

Daai klink nogal na 'n goeie plan ;D

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Remington R 15

Post by Francois Marais »

Hein

Myne het nu 12 jakkies op sy naam, ek sal net by die 40gr punte hou vir jakkies, my vertroue is net-net te min in die 32 gr punte, ek het darm nu so 150 Springbokke met daai 32 gr punte geskiet en moet se hulle het goed gedoen.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Remington R 15

Post by KSV »

Francois,

Hoe sal hy doen op die baan tot 300m?  My 22-250 begin my nou so bietjie moeilikheid gee. Vermoed die loop maar moet nog bietjie gaan fout soek.

My vroutjie het gese hulle sal ook begin skiet as die meisiekind groot genoeg is.  Wil dan na iets kyk wat man se sak nie so kwaai ruk om almal aan die skiet te hou nie.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Remington R 15

Post by Francois Marais »

Hein

Ek het die trajekte geplaas onder die 204 Ruger topic, hier

http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=8

anders kan jy hier gaan kyk, alles wat jy wil weet oor 204 en nog wat.

http://www.204ruger.com/

Google 204 Ruger en jy gaan n paar dae besig wees om te lees, dit gaan so lekker lyk, jy sal sommer die bestelling insit.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Remington R 15

Post by KSV »

FM,

Het jou klaar ge PM en daai site is al van laasjaar af op speeddail.

Die ding spook al lankal by my, hy lyk te lekker, bou sommer meer as een ;D

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Remington R 15

Post by Beretta »

Dag se Francios
Waar het jy jou 204 gekoop en wat het jy betaal vir hom as ek mag vra.Is die doppe ens bekikbbar of nie
Groete Beretta
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Remington R 15

Post by Francois Marais »

Beretta

Myne by Ahrens Guns & Ammo hier in WHK gekoop.

Hier is pryse direk van n mail af wat hy my gestuur het.
Barreled actions
Std blue 4666.00
Ss std 5838.00
Var blue 5057.00
Var ss 6424.00 ? ek dink daar is net nog een van hierdie klaar met silencer op ? ss finish ? sal nog N$ 2000 extra kos

Alle prys sluit BTW in ? synth stocks is N$ 2000 ? laminated so 4000.00 en hout so 4200.00 ? thumbhole het ek nie meer nie
Ons is besig om n plan te bedink om dit na julle toe te mag uitvat.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Remington R 15

Post by Beretta »

Francios
Baie Dankie
Groete Beretta
Post Reply