knaldempers
-
Danie Lombard .243
Re: knaldempers
Hey Wismit.
Jy kan sommer trots wees op daai 8 jarige knaap van jou wat so lekker klein groepe gooi. 'n Ware skut. Hy het dit. Mooi man.
As ek 'n jakkie is sal ek mooi loop op nie voor klein Wismit se roer baland nie.
Danie

- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: knaldempers
Dagse almal
Skiet onlangs gemsies in Boshof met my 300 waarop n terminator KD diens doen. Toe die skoot klap kyk die boer verbaas na my en swets. " Hoekom f****&&%%* skiet jy met n .22?" Ek dink dit se baie van n Terminator KD.
Dankie
MOSSIE

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: knaldempers
Ek het so rukkie terug n Terminator vir iemand laat opsit op n 7x57.
n Maat van hom het toe net sy amper R4000 se k/demper laat opsit en hulle hou toe so onafhanklike toets gedoen met n paar bystanders wat handgee en luister. Die Terminator is toe stilste en die 7x57 groep toe ook sommer baie mooi.
Nodeloos om te se, daai duur demper is in die mark en die nuwe Terminator het gister hier aangeland.
Ek het amper n jaar gevat om my 300 n demper op te sit en het toe maar so 2 weke terug vasgebyt en vir Clarence gebel. Sal dit vir almal aanbeveel, my 300 skiet nou baaaaaie stiller en skop seker die helfte. Eerste groep wat ek geskiet het was so 12mm.
So van die os op die jas, terwyl die oom my loop sny vir die skroefdraad wys hy my hoe druk die draaibank die loop na een kant toe. Ek glo ook dat die demper n mate van buig moet uitoefen op n loop en daai loop is darrem so 19mm op die punt wat redelik duk is.

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: knaldempers
Ek het nie geweet Clerence se forum naam is Terminator nie, maar kan sy KD's met vrymoedigheid aanbeveel. Ek het myne wat op my .22 250 is in BFN by die SA Ope gewen so 4 jaar terug, maar was te sentimenteel om groefdraad op n loop te laat sny. Na my eerste jakkals skiet sessie het ons 17 geskiet in een aand, en het ek besluit dat die KD maar moet op. Ek is nou baie spyt dat ek dit nie lankal gedoen het nie. My .22 250 skiet nou nog beter, en boonop is dit n plesier om met hom te skiet.
Kyk elders op hierdie forum hoe hy nou groepeer. Dankie Terminator, jy mag maar!!!
Kyk elders op hierdie forum hoe hy nou groepeer. Dankie Terminator, jy mag maar!!!
-
tafjak
Re: knaldempers
Sluit ook maar aan wat van Clarence se KD's ges? word. Het darem na gesukkel een op Slingervel en kon 2skote hierdie week oor langafstande na jakkalse suksesvol gooi. Sondagaand jakkals op 360m gskiet en Maandagaand een op 348meter. Die 1ste skoot het Johan(op die forum) as getuie gehad en 2de een was Edgar Kingwill(Middelburg en Cradock manne sal hom ken) die getuie.
Ek is nogal trots om sulke skote suksesvol te kan skiet en nog die jakkals te kan sien val, 'n teken van goeie silencer.
Dankie Clarence
Ek is nogal trots om sulke skote suksesvol te kan skiet en nog die jakkals te kan sien val, 'n teken van goeie silencer.
Dankie Clarence
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: knaldempers
APPELStafjak wrote: Sondagaand jakkals op 360m gskiet en Maandagaand een op 348meter.
yol bolsun
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: knaldempers
Freddie
APPELS se jy... ek sal se "OU HINGS"
Mooi loop
Francois
APPELS se jy... ek sal se "OU HINGS"
Mooi loop
Francois
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: knaldempers
Of wat van: ... AITSA !!! ...
Bespeur ek so subtiele stukkie windgatterigheid...!? Tafjak komende van jou, weet ek dis die reine waarheid en beslis die tipe skote om oor baie trots te wees. Terminator of te nie, ons gewone sterflinge droom mag nog net oor daardie klas van houe.
Mooigegooi
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: knaldempers
Louis
Ja. ek moes so bietjie br?k. Wat die "br?k" nog meer lekker maak is die feit dat die 2jakkalse in "Sper gebied" geskiet is. Hierdie gebied is nogal in die Agtersneeuberg wat baie bekend is dat jakkalse nie daar geroep word nie. Genoeg opleidings uitrusting soos: Foxpro's, Alan stoele en mooi jagbakkies.
Kyk die "Wolramme" soos Marlow se leerders bekend staan, kan nogal 'n jakkals netjies oplei.
Mooileer

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: knaldempers
Ek het self vandag uiteindelik my Teminator kon opskroef. Ek het hom so maand terug aan gaan haal. Ek het 'n GSM ( dink dit is reg gespel ) op 'n ander geweer. Onnodig om te vertel maar ek bestel teen Maandag nog een by Clarence. My eerste skoot het ek gedink was 'n "misfire", sien net die sparks en hoor so metaalgeluid, dit was al.
Dankie Clarence, jy mag maar. Maak maar solank 'n .222 s'n met 12mm skroefdraad.
Christo
Dankie Clarence, jy mag maar. Maak maar solank 'n .222 s'n met 12mm skroefdraad.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: knaldempers
TaffieLouis102 wrote: Bespeur ek so subtiele stukkie windgatterigheid...!?
Ek sou nie n bietjie gewees het nie.
Mooi man
Skolla
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: knaldempers
Dis nie dat die grote Taffie n keuse gehad het nie,jy kom nie nader as 350m aan die Spergebied se jakke nie,om hulle tot op n afstand in te roep dat jy kan uitmaak dis n jakkals is alreeds n grote kuns.Gewoonlik hoor jy hulle...........en dis al.
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: knaldempers
Taffie
Mooi man doen so voort!!! Dit moet die 6mm wees wat die verskil maak. Daar is darem so hier en daar n Wolram wat die goed nog dood maak en nie net sertifikate uitdeel nie
.
Ek het twee terminators en oral waar ek kom wil die manne weet waar kry ek hulle, is lekker sag en skiet soos n droom. Sal nie weer met n ander knaldemper werk nie.

Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
-
tafjak
Re: knaldempers
Cois
gedink ek sal darem jou, Katjak, Ice en Izak H so bietjie kan kielie met hierdie ene. Gelukkig is julle nie meer leerders(skoliere) nie. Wou ook illustreer dat hierdie nie naweek- en vakansiejoppie is nie.
Verneem jy het self so 403meter gooitjie gemaak. Wat skiet jy nou weer?
.........Cois wrote: is darem so hier en daar n Wolram wat die goed nog dood maak en nie net sertifikate uitdeel nie
Verneem jy het self so 403meter gooitjie gemaak. Wat skiet jy nou weer?
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: knaldempers
Taffie
6mm!!!!!! Ja gelukkies tel ook ne.
Van daai manne is al te oud om te onthou hul was Wolramme

Ja as mens nie erinstig is oor die werk nie moet jy maar liewer by die huis bly
Cois
6mm!!!!!! Ja gelukkies tel ook ne.
Van daai manne is al te oud om te onthou hul was Wolramme
Ja as mens nie erinstig is oor die werk nie moet jy maar liewer by die huis bly
Cois
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
-
theterminator
Re: knaldempers
Hallo manne
Ek was so maand of 2 van lyn af , diefstal en virusse, maar is nou weer op
Ek wil net almal wat my ondersteun het die jaar bedank vir die ondersteuning en die mooi dinge wat julle op die forum skryf
Ek sal my bes doen om vir die manne goeie bekostigbare kd's te maak vir solank ek kan
Ek maak ook nou die voorstel om 'n forumspan se inskrywingsgeld te borg vir volgende jaar se Lammergeierskiet oip Aliwal
As daar ietsie nodig is vir OUTA laat weet ek help graag
Groetnis
Clarence
Ek was so maand of 2 van lyn af , diefstal en virusse, maar is nou weer op
Ek wil net almal wat my ondersteun het die jaar bedank vir die ondersteuning en die mooi dinge wat julle op die forum skryf
Ek sal my bes doen om vir die manne goeie bekostigbare kd's te maak vir solank ek kan
Ek maak ook nou die voorstel om 'n forumspan se inskrywingsgeld te borg vir volgende jaar se Lammergeierskiet oip Aliwal
As daar ietsie nodig is vir OUTA laat weet ek help graag
Groetnis
Clarence
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: knaldempers
Ek is ook een van die baie tevrede manne wat by jou gekoop het die afgelope jaar.theterminator wrote: Ek maak ook nou die voorstel om 'n forumspan se inskrywingsgeld te borg vir volgende jaar se Lammergeierskiet oip Aliwal
As daar ietsie nodig is vir OUTA laat weet ek help graag
Groot gebaar van jou hier bo,om terug te gee aan die forum manne.
Dankie, en ek glo daar is nog manne wat saam stem.
Skolla
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: knaldempers
Clarence
Ek ken jou nie, het nog nie eers met jou op die foon gepraat nie, MAAR ek hou BAIE van wat ek sien.
Mooi loop
Francois
Ek ken jou nie, het nog nie eers met jou op die foon gepraat nie, MAAR ek hou BAIE van wat ek sien.
Mooi loop
Francois
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: knaldempers
[align=center]Aitsa!! Ek sien nou eers hierdie een. Natuurlik het ons so ietsie nodig van terminator-gehalte nodig!![/align]
theterminator wrote: .... As daar ietsie nodig is vir OUTA laat weet ek help graag ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: knaldempers
Clarence
Jou ou Ramkat!
Lyk my ek en ou Tomma sal ook ietsie in darie boksie moet gooi. Mooiman!
Mooiloop
Jou ou Ramkat!
Lyk my ek en ou Tomma sal ook ietsie in darie boksie moet gooi. Mooiman!
Mooiloop
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: knaldempers
Andre,andre12 wrote: More Manne,
Na ek lank en hard huiswerk gedoen het oor watse knal demper , ?suppressor? , ?silencer? het ek op die einde besluit om vir `n dag deur te ry Bloemfontein toe van Pretoria af om daar by Clarence Swanepoel `n nuwe terminator te gaan optel. En ek moet eerlik wees dit was 110% die beste keuse ooit. My 3006 Tikka kla glad nie oor die extra bietjie lengte nie , veral nie agter die klein l? Harris nie . Groepe het dieselfde gebly net so 5 duim laag ( dis nou nie `n bull barrel nie) . Dra nie meer ore na die skietbaan toe nie, recoil is minder en het `n paar ouens se monde laat oophang toe ek `n 150 gr Gs custom HV punt teen so 1075 fps met 9.2 gr MS200 kruit in `n CNC gesnyde lae kapasiteit 3006 dop deur die terminator gestoot het. Een ou het ges? dit klink asof jy `n plastiese emmertjie laat val , een het ges? jy hoor hoe slaan die slagpen die dop en hoe die dop uitsit in die kamer en die knal demper bietjie suis . Jy hoor ook duidelik hoe die punt vasslaan op 100m maar sonder die bang :) Punt val natuurlik teen `n stink spoed !! Maar ek is nie een dag spyt dat ek vir Clarence gaan besoek het in Bloemfontein nie. En die jag seisoen begin nou eers amper ;D
Groete
Andre
Dit klink baie interesant die "reduced capacity" dopppe. Het jy self gemaak, of waar kry jy hulle?
Is daar ander manne wat dit gebruik vir oes van wild?
Ek wonder wat sal gebeur as jy die bojane so van 'n paar honder meter af "dophou" en sy maats val om langs hom? As jy kan range is trajek mos nie regtig 'n probleem nie, en ek het al gelees van manne wat sub MOA groepe skiet met die .50's teen subsoniese spoed.
Pieter
Last edited by baboonstalker on Fri Oct 22, 2010 2:37 pm, edited 1 time in total.
-
Thoei
Re: knaldempers
Hi Manne
Ek het verlede week my 25-06 in gegee vir monteering van n aluminium KD wat oor die loop gaan,dit is in Windhoek.Ek het probeer uitvind of hy n naam het en so aan,ma al wat ek uit hulle kon kry is (kom van RSA).Dit is by Safari Den,as daar nog manne is op die forum wat by hulle gekoop het.Ek sal graag wil hoor wat jul tese het.Vir die prys van 3500 hoop ek dis die moeite werd.
Groette Thoei
Ek het verlede week my 25-06 in gegee vir monteering van n aluminium KD wat oor die loop gaan,dit is in Windhoek.Ek het probeer uitvind of hy n naam het en so aan,ma al wat ek uit hulle kon kry is (kom van RSA).Dit is by Safari Den,as daar nog manne is op die forum wat by hulle gekoop het.Ek sal graag wil hoor wat jul tese het.Vir die prys van 3500 hoop ek dis die moeite werd.
Groette Thoei
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: knaldempers
Thoei
Teen 'n prys van 3500 het hulle jou sien aankom. Clarence se Terminators kos so om en by die 1K en ek het tot my spyt ook 'n over barrel reflex laat maak by GMS vir 'n Mini Ruger en die het 1.5K gekos. Opsit koste kan enigiets van R 400.00 ( by Clarence self is dit baie baie minder) tot S&O se R 1300 kos.
Besluit maar self wat kry jy vir die ander geld wat hulle jou ekstra vra..
Teen 'n prys van 3500 het hulle jou sien aankom. Clarence se Terminators kos so om en by die 1K en ek het tot my spyt ook 'n over barrel reflex laat maak by GMS vir 'n Mini Ruger en die het 1.5K gekos. Opsit koste kan enigiets van R 400.00 ( by Clarence self is dit baie baie minder) tot S&O se R 1300 kos.
Besluit maar self wat kry jy vir die ander geld wat hulle jou ekstra vra..
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: knaldempers
Riaan
Ek glo nie daai demper van jou kom uit die RSA nie, hier is n man, in WHK, wat hulkle met n CNC masjien maak, sal nie se die dempers werk nie, maar jy kon weggekom het met so rondom R1000. Jy moes maar net gevra het mater. Teen daai prys hoop ek jy is vrede.

Hi FM
Ek het een opgahad wat Robbert Lottering vir my gemaak het,was net bietjie swaar.Ek hoop regtig nie ek het n fout gemaak met die een.
Groette Thoei
Ek het een opgahad wat Robbert Lottering vir my gemaak het,was net bietjie swaar.Ek hoop regtig nie ek het n fout gemaak met die een.
Groette Thoei