Probleemdierbeheer aanbod

Post Reply
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Probleemdierbeheer aanbod

Post by Ian »

AI, BESEF EK NOU, EK IS IN DIE VERKEERDE BEROEP ;D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by KalahariKlong »

Lekker werkie daai..
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by Jakkie 321 »

Sjoe nie sleg nie....
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by Polla1983 »

Sjoe, nie slegs nie ja...

Ian, waar het jy dit raak gelees?
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by mariusr »

Goeie salaris ook maar hulle soek dokters graad om jakkie te roer! Jy sal moet kan inspuit en lood gooi! Ek kan darem lood gooi! ;D Snaaks hulle soek altyd die moerse kwalifikasies maar as jy nou daar kom het jou "baas" nie eers std 8 nie!? :laugh: :):l maar het darem ondervinding! Hy was voorheen 'n stroper gewees! :-X
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13646
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by Capt. Yoda »

mariusr wrote:Goeie salaris ook maar hulle soek dokters graad om jakkie te roer! Jy sal moet kan inspuit en lood gooi! Ek kan darem lood gooi! ;D Snaaks hulle soek altyd die moerse kwalifikasies maar as jy nou daar kom het jou "baas" nie eers std 8 nie!? :laugh: :):l maar het darem ondervinding! Hy was voorheen 'n stroper gewees! :-X

lol snaaks maar waar O0
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by Eugene »

Manne, daai is maar R22 432 bruto pakket per maand. Dis jou pensioen, medies en PAYE ingesluit, so jy gaan gelukkig wees om R10K in jou bankrekening te kry... En gewoonlik is die pakket wat geadverteer word "Cost to Company, maw dit sluit hulle gedeelte van die pensioen en medies in...

Met daai kwalifikasies, is ek seker kan jy beter doen!
Aim small, miss small
User avatar
LN (Louis)
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by LN (Louis) »

Nee Eugene, jy het dit verkeerd. Die Staat betaal hulle deel van die pensioen (ongeveer R2500) en medies (ongeveer R2300), wat nie in die geadverteerde bedrag ingesluit is nie.. Die persoon behoort ook 'n motorsubsidie (kry voertuig teen kosprys + R2500 per maand) te kry. Alles en alles sal hy na aftrekkings R15-16k uitkry.

Het 'n paar vriende wat die kwalifikasies het en minder verdien. As ek die regte papiere gehad het het ek beslis aansoek gedoen.

Weet net nie of ek vir 'n provinsiale regering wil werk nie. Die nasionale staatsdepartement waarvoor ek werk is klaar vol kinderpoefies.

Groete,
Louis
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by mariusr »

Stem saam met LN daar is paar voordele by wat nie genoem word!? Die vraaag gaan jy lekker saamwerk met 'n "poacher"!!!!!he he! Word skoon naar nou!!!!Wat nie 'n "glue" het wat beteken natuurbewaring nie!?
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by tau »

Wel ek het die kwalifikasies.....miskien is dit my job :)
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by tau »

Eugene wrote:Manne, daai is maar R22 432 bruto pakket per maand. Dis jou pensioen, medies en PAYE ingesluit, so jy gaan gelukkig wees om R10K in jou bankrekening te kry... En gewoonlik is die pakket wat geadverteer word "Cost to Company, maw dit sluit hulle gedeelte van die pensioen en medies in...

Met daai kwalifikasies, is ek seker kan jy beter doen!
Nee prokerower nie eintlik nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by mariusr »

Well go for it!!!!! Sal ek se!!!!!!!!!!!!
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by mariusr »

Lyk my daar is manne wat "moerse " salsrisse vedien! Onthou as jy eers pesonaris is is jy ge f@'!!!!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by tau »

mariusr wrote:Well go for it!!!!! Sal ek se!!!!!!!!!!!!
Ai ek wens Oom ek wens.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by Polla1983 »

tau wrote:
mariusr wrote:Well go for it!!!!! Sal ek se!!!!!!!!!!!!
Ai ek wens Oom ek wens.

Tau..jy sal jouself skop jong, die area is so ver agter die petrol prys is nog R6.80 n liter, en so droog dat as jy die opwas water by die agterdeur uitgooi, dan duik die windpomp vir dit! Darm is daar so 136K se Nando's waarvoor jy in die ry kan staan met oop arms... :laugh:
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by mariusr »

Daar is nie ding soos wens nie !!? Doen aansoek jy gaan dit kry!!!!!!!!!!!!!!!!!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by tau »

My Pa slaan my dood. Nog net 14 Maande dan is ek klaar met Corporate en dan is my verantwoordelikheid aan my huidige werk klaar. Ek sal darem nie rerig probleemdier beheer wil doen nie, maar Lodge management of reservaat bestuur. Ek is nog vol dinge ook!!!! :)

Ek het reeds so paar CV's aangestuur na recruitment mense en ek en my vrou het al na plekke in Botswana en Nam en SA gekyk waar ek in die Bos kan werke n ons kinders nie te ver skool hoef te gaan nie. Sy is vanaf Suidwes en vanaf 8 jarige ouderdom in koshuis en wil dit nie aan haar kinders doen nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by tau »

Polla1983 wrote:
tau wrote:
mariusr wrote:Well go for it!!!!! Sal ek se!!!!!!!!!!!!
Ai ek wens Oom ek wens.

Tau..jy sal jouself skop jong, die area is so ver agter die petrol prys is nog R6.80 n liter, en so droog dat as jy die opwas water by die agterdeur uitgooi, dan duik die windpomp vir dit! Darm is daar so 136K se Nando's waarvoor jy in die ry kan staan met oop arms... :laugh:
My swaer vanaf Maritsane het sopad geland ons gaan more visvang entroue hou sal maar laat hy so bietjie see water terugneem vir die mielies.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Probleemdierbeheer aanbod

Post by grumpy »

My vrou het n graad in Chemie en Natuurbewaring.

Miskien moet sy aansoek doen vir die pos en ek sal die skietwerk doen. Sal dan kursesse bywoon dat dit snaaks lyk.

Kan jag vir n lewe!! ;D
Post Reply