Probleemdierbeheer aanbod
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Probleemdierbeheer aanbod
AI, BESEF EK NOU, EK IS IN DIE VERKEERDE BEROEP 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Lekker werkie daai..
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Sjoe nie sleg nie....
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Sjoe, nie slegs nie ja...
Ian, waar het jy dit raak gelees?
Ian, waar het jy dit raak gelees?
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Goeie salaris ook maar hulle soek dokters graad om jakkie te roer! Jy sal moet kan inspuit en lood gooi! Ek kan darem lood gooi!
Snaaks hulle soek altyd die moerse kwalifikasies maar as jy nou daar kom het jou "baas" nie eers std 8 nie!?
:):l maar het darem ondervinding! Hy was voorheen 'n stroper gewees! 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Probleemdierbeheer aanbod
mariusr wrote:Goeie salaris ook maar hulle soek dokters graad om jakkie te roer! Jy sal moet kan inspuit en lood gooi! Ek kan darem lood gooi!Snaaks hulle soek altyd die moerse kwalifikasies maar as jy nou daar kom het jou "baas" nie eers std 8 nie!?
:):l maar het darem ondervinding! Hy was voorheen 'n stroper gewees!
lol snaaks maar waar
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Manne, daai is maar R22 432 bruto pakket per maand. Dis jou pensioen, medies en PAYE ingesluit, so jy gaan gelukkig wees om R10K in jou bankrekening te kry... En gewoonlik is die pakket wat geadverteer word "Cost to Company, maw dit sluit hulle gedeelte van die pensioen en medies in...
Met daai kwalifikasies, is ek seker kan jy beter doen!
Met daai kwalifikasies, is ek seker kan jy beter doen!
Aim small, miss small
- LN (Louis)
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Nee Eugene, jy het dit verkeerd. Die Staat betaal hulle deel van die pensioen (ongeveer R2500) en medies (ongeveer R2300), wat nie in die geadverteerde bedrag ingesluit is nie.. Die persoon behoort ook 'n motorsubsidie (kry voertuig teen kosprys + R2500 per maand) te kry. Alles en alles sal hy na aftrekkings R15-16k uitkry.
Het 'n paar vriende wat die kwalifikasies het en minder verdien. As ek die regte papiere gehad het het ek beslis aansoek gedoen.
Weet net nie of ek vir 'n provinsiale regering wil werk nie. Die nasionale staatsdepartement waarvoor ek werk is klaar vol kinderpoefies.
Groete,
Louis
Het 'n paar vriende wat die kwalifikasies het en minder verdien. As ek die regte papiere gehad het het ek beslis aansoek gedoen.
Weet net nie of ek vir 'n provinsiale regering wil werk nie. Die nasionale staatsdepartement waarvoor ek werk is klaar vol kinderpoefies.
Groete,
Louis
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Stem saam met LN daar is paar voordele by wat nie genoem word!? Die vraaag gaan jy lekker saamwerk met 'n "poacher"!!!!!he he! Word skoon naar nou!!!!Wat nie 'n "glue" het wat beteken natuurbewaring nie!?
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Wel ek het die kwalifikasies.....miskien is dit my job 
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Nee prokerower nie eintlik nie.Eugene wrote:Manne, daai is maar R22 432 bruto pakket per maand. Dis jou pensioen, medies en PAYE ingesluit, so jy gaan gelukkig wees om R10K in jou bankrekening te kry... En gewoonlik is die pakket wat geadverteer word "Cost to Company, maw dit sluit hulle gedeelte van die pensioen en medies in...
Met daai kwalifikasies, is ek seker kan jy beter doen!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Well go for it!!!!! Sal ek se!!!!!!!!!!!!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Lyk my daar is manne wat "moerse " salsrisse vedien! Onthou as jy eers pesonaris is is jy ge f@'!!!!
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Ai ek wens Oom ek wens.mariusr wrote:Well go for it!!!!! Sal ek se!!!!!!!!!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: Probleemdierbeheer aanbod
tau wrote:Ai ek wens Oom ek wens.mariusr wrote:Well go for it!!!!! Sal ek se!!!!!!!!!!!!
Tau..jy sal jouself skop jong, die area is so ver agter die petrol prys is nog R6.80 n liter, en so droog dat as jy die opwas water by die agterdeur uitgooi, dan duik die windpomp vir dit! Darm is daar so 136K se Nando's waarvoor jy in die ry kan staan met oop arms...
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Daar is nie ding soos wens nie !!? Doen aansoek jy gaan dit kry!!!!!!!!!!!!!!!!!
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Probleemdierbeheer aanbod
My Pa slaan my dood. Nog net 14 Maande dan is ek klaar met Corporate en dan is my verantwoordelikheid aan my huidige werk klaar. Ek sal darem nie rerig probleemdier beheer wil doen nie, maar Lodge management of reservaat bestuur. Ek is nog vol dinge ook!!!! 
Ek het reeds so paar CV's aangestuur na recruitment mense en ek en my vrou het al na plekke in Botswana en Nam en SA gekyk waar ek in die Bos kan werke n ons kinders nie te ver skool hoef te gaan nie. Sy is vanaf Suidwes en vanaf 8 jarige ouderdom in koshuis en wil dit nie aan haar kinders doen nie.
Ek het reeds so paar CV's aangestuur na recruitment mense en ek en my vrou het al na plekke in Botswana en Nam en SA gekyk waar ek in die Bos kan werke n ons kinders nie te ver skool hoef te gaan nie. Sy is vanaf Suidwes en vanaf 8 jarige ouderdom in koshuis en wil dit nie aan haar kinders doen nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Probleemdierbeheer aanbod
My swaer vanaf Maritsane het sopad geland ons gaan more visvang entroue hou sal maar laat hy so bietjie see water terugneem vir die mielies.Polla1983 wrote:tau wrote:Ai ek wens Oom ek wens.mariusr wrote:Well go for it!!!!! Sal ek se!!!!!!!!!!!!
Tau..jy sal jouself skop jong, die area is so ver agter die petrol prys is nog R6.80 n liter, en so droog dat as jy die opwas water by die agterdeur uitgooi, dan duik die windpomp vir dit! Darm is daar so 136K se Nando's waarvoor jy in die ry kan staan met oop arms...
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Probleemdierbeheer aanbod
My vrou het n graad in Chemie en Natuurbewaring.
Miskien moet sy aansoek doen vir die pos en ek sal die skietwerk doen. Sal dan kursesse bywoon dat dit snaaks lyk.
Kan jag vir n lewe!!
Miskien moet sy aansoek doen vir die pos en ek sal die skietwerk doen. Sal dan kursesse bywoon dat dit snaaks lyk.
Kan jag vir n lewe!!