Lisensies

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

ek moet byfoeg, jagters reg doen baie goeie werk. dankie!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8012
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Ai, my aansoek lê al daar by CFR vanaf 28 Augustus
User avatar
VanTheGlockMan
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Tue Sep 03, 2013 11:52 am

Re: Lisensies

Post by VanTheGlockMan »

Myne le ook nou by CFR van 16 September af, nadat dit vir 3 weke by provinsiaal gele het.
Glock 23
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Roger wrote:Vandag nog n aansoek n gehandig, kom ons kyk...
Nou net gebel, "In for Consideration"
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Roger wrote:
Roger wrote:
Roger wrote:Lisensie einde Mei in gehandig, het twee maande gevat van my tot PTA. Maar het vandag gebel, "In for Consideration" vanaf 2 Aug.

Kom ons hoop die een loop vinnig!
Afgekeur >:(
Hier rollie was afgekeur want terwyl die aansoek in was, het my SA Jagters verval en ek het te laat hernu toe het ek geen bewys dat ek aan SA Jagters behoort volgens SAPS.

Les geleer, volg op met alle hernuwings :o
Vandag her-aansoek gedoen vir die knaap.

Kom ons kyk.

Roger!
Too many to mention ;-)
User avatar
Johandj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm

Re: Lisensies

Post by Johandj »

Nou net die kkartjies gaan haal vir .22 LR en .270
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Roger wrote:
Roger wrote:Vandag nog n aansoek n gehandig, kom ons kyk...
Nou net gebel, "In for Consideration"
Lisensie gister, 16 Okt, goed gekeur ++>:

Dit het vinnig gegaan :police:
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Vraag: As my provinsiaal nie kaartjies kan druk nie (Bfn), en hulle het geen idee hoe lank dit nog kan vat nie (is al amper n week en het reeds n backlog van oor die 200 kaartjies), kan mens reel om dit in PTA te laat druk en net gaan haal?
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

SAPS Bloemfontein, weet iemand of daar dalk fout is met hulle telefoon lyne? Ek probeer heel oggend al 4 verskillende nrs en almal bly beset.
Too many to mention ;-)
User avatar
VanTheGlockMan
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Tue Sep 03, 2013 11:52 am

Re: Lisensies

Post by VanTheGlockMan »

Lisensie uiteindelik gister, 21-10-2013, goed gekeur ++>:
Glock 23
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

'n aansoek le nou al 6 blerrie weke by die dfo. dit maak my sommer be(*&^*&.
dan hou hul vir hulle oulik, en se ek mag nie met so houding met hulle praat nie, hul sal sommer die aansoek uitgooi
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8012
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Julle het darem lekker polieste daar in Calvinia :police:
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

die lisensie gaan more weg. glo in 6wke niemand Kimberly toe nie. hul praat . hul ry elke week
HOU HOM DAAI DIKTE
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Lisensies

Post by Johan Nel »

cassie_calvinia wrote:'n aansoek le nou al 6 blerrie weke by die dfo. dit maak my sommer be(*&^*&.
dan hou hul vir hulle oulik, en se ek mag nie met so houding met hulle praat nie, hul sal sommer die aansoek uitgooi
As jy lid van SA Jagters is, vat daai polisieman se besonderhede en rapporteer dit aan SA Jagters. Ek verstaan hulle neem sulke insidente op met die DFO sentraal?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

Johan Nel wrote:
cassie_calvinia wrote:'n aansoek le nou al 6 blerrie weke by die dfo. dit maak my sommer be(*&^*&.
dan hou hul vir hulle oulik, en se ek mag nie met so houding met hulle praat nie, hul sal sommer die aansoek uitgooi
As jy lid van SA Jagters is, vat daai polisieman se besonderhede en rapporteer dit aan SA Jagters. Ek verstaan hulle neem sulke insidente op met die DFO sentraal?
ek by kaapjag
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

BRNO (Pierre) wrote:Ek het vanoggend die 375H&H se aansoek gaan ingee. Ek wil ook volgende week vir tydelike lisensie aansoek doen. Hoop maar nie een van die twee vat te lank nie.
Hierdie lisensie is 21/10/2013 goedgekeur. Dit is basies op die dag twee maande. Klink my darrem nie die drukkery is te ver agter nie. Gelukkig het ek darrem ook n tydelike magtiging, so die naweek gan hy loop vir die eerste keer.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Volgens Bloem is daar n landswye probleem met kaartjies druk wat nog twee kan vat.
Too many to mention ;-)
User avatar
VanTheGlockMan
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Tue Sep 03, 2013 11:52 am

Re: Lisensies

Post by VanTheGlockMan »

My kaartjie is geprint binne n week nadat my aansoek goed gekeur is. Kry hom hopenlik vandag ++>:
Glock 23
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

VanTheGlockMan wrote:My kaartjie is geprint binne n week nadat my aansoek goed gekeur is. Kry hom hopenlik vandag ++>:
Baie geluk, ek het Bloem gister gebel, toe se hulle die drukker het Maandag weer begin druk. Hopenlik einde volgende week het ek ook myne >:+
Too many to mention ;-)
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Manne

Die volgede is aan die gebeur en gedink julle sou dit wou weet:

CFR het n mandaat dat hulle tot 90 dae kan neem on n aansoek te prosseseer/goed te keer en hulle is besig om dit nou in werking te sit. Indien enige wapen gouer as dit deurgaan is ons baie gelukkig.Hulle werk nou letterlik op ons het 3 maande en ons is nie gejaag nie.2 aansoeke is nou opad na 2 maande en le nog by processing.............

Groetnis
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Phillip
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm

Re: Lisensies

Post by Phillip »

Nou net verneem my lisensie goedgekeur. Net minder dan 3 maande gewag.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

BRNO (Pierre) wrote:
BRNO (Pierre) wrote:Ek het vanoggend die 375H&H se aansoek gaan ingee. Ek wil ook volgende week vir tydelike lisensie aansoek doen. Hoop maar nie een van die twee vat te lank nie.
Hierdie lisensie is 21/10/2013 goedgekeur. Dit is basies op die dag twee maande. Klink my darrem nie die drukkery is te ver agter nie. Gelukkig het ek darrem ook n tydelike magtiging, so die naweek gan hy loop vir die eerste keer.
Nou net my sms gekry dat die kaartjie by die stasie is. D.w.s. twee weke nadat dit goedgekeur is, is die kaartjie in my hande. Dit maak die totale wagtyd Twee maande en twee weke.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Manne

Die volgede is aan die gebeur en gedink julle sou dit wou weet:

CFR het n mandaat dat hulle tot 90 dae kan neem on n aansoek te prosseseer/goed te keer en hulle is besig om dit nou in werking te sit. Indien enige wapen gouer as dit deurgaan is ons baie gelukkig.Hulle werk nou letterlik op ons het 3 maande en ons is nie gejaag nie.2 aansoeke is nou opad na 2 maande en le nog by processing.............

Groetnis
Kobus

My 2 aansoeke ingedien by Sapd op 16 September 2013 By consideration vanaf 5 November.......sal julle op hoogte hou (hierdie sal die eerstes wees die afgelope 2 jaar vir my wat meer as 2 maande neem/gemiddeld was 1.5 maand tot kaartjie in die hand)

Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Lisensies

Post by DanieDegenaar »

Myne is ingedien 25 Sept by dfo in gedien. 3 weke daar gelê, 3 weke in Nelspruit en nou al twee weke in Pretoria in vir consideration. Dit raak woes belaglik. Wonder net hoeveel langer om al die pad weer terug te kom tot by my. Wil iemand nie 'n online aansoek - goedkeuring systeem vir hulle ontwikkel nie. Ek dink die goed stuur die goed nog met die perde tussen die stede!
User avatar
VanTheGlockMan
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Tue Sep 03, 2013 11:52 am

Re: Lisensies

Post by VanTheGlockMan »

VanTheGlockMan wrote:Lisensie uiteindelik gister, 21-10-2013, goed gekeur ++>:
Lisensie en geweer gister gaan afhaal ++>:
Glock 23
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308
Post Reply