Lisensies
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8012
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Ai, my aansoek lê al daar by CFR vanaf 28 Augustus
- VanTheGlockMan
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Tue Sep 03, 2013 11:52 am
Re: Lisensies
Myne le ook nou by CFR van 16 September af, nadat dit vir 3 weke by provinsiaal gele het.
Glock 23
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Nou net gebel, "In for Consideration"Roger wrote:Vandag nog n aansoek n gehandig, kom ons kyk...
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Vandag her-aansoek gedoen vir die knaap.Roger wrote:Hier rollie was afgekeur want terwyl die aansoek in was, het my SA Jagters verval en ek het te laat hernu toe het ek geen bewys dat ek aan SA Jagters behoort volgens SAPS.Roger wrote:AfgekeurRoger wrote:Lisensie einde Mei in gehandig, het twee maande gevat van my tot PTA. Maar het vandag gebel, "In for Consideration" vanaf 2 Aug.
Kom ons hoop die een loop vinnig!
Les geleer, volg op met alle hernuwings
Kom ons kyk.
Roger!
Too many to mention ;-)
- Johandj
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm
Re: Lisensies
Nou net die kkartjies gaan haal vir .22 LR en .270
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Lisensie gister, 16 Okt, goed gekeurRoger wrote:Nou net gebel, "In for Consideration"Roger wrote:Vandag nog n aansoek n gehandig, kom ons kyk...
Dit het vinnig gegaan
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Vraag: As my provinsiaal nie kaartjies kan druk nie (Bfn), en hulle het geen idee hoe lank dit nog kan vat nie (is al amper n week en het reeds n backlog van oor die 200 kaartjies), kan mens reel om dit in PTA te laat druk en net gaan haal?
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
SAPS Bloemfontein, weet iemand of daar dalk fout is met hulle telefoon lyne? Ek probeer heel oggend al 4 verskillende nrs en almal bly beset.
Too many to mention ;-)
- VanTheGlockMan
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Tue Sep 03, 2013 11:52 am
Re: Lisensies
Lisensie uiteindelik gister, 21-10-2013, goed gekeur 
Glock 23
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Lisensies
'n aansoek le nou al 6 blerrie weke by die dfo. dit maak my sommer be(*&^*&.
dan hou hul vir hulle oulik, en se ek mag nie met so houding met hulle praat nie, hul sal sommer die aansoek uitgooi
dan hou hul vir hulle oulik, en se ek mag nie met so houding met hulle praat nie, hul sal sommer die aansoek uitgooi
HOU HOM DAAI DIKTE
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8012
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Julle het darem lekker polieste daar in Calvinia 
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Lisensies
die lisensie gaan more weg. glo in 6wke niemand Kimberly toe nie. hul praat . hul ry elke week
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensies
As jy lid van SA Jagters is, vat daai polisieman se besonderhede en rapporteer dit aan SA Jagters. Ek verstaan hulle neem sulke insidente op met die DFO sentraal?cassie_calvinia wrote:'n aansoek le nou al 6 blerrie weke by die dfo. dit maak my sommer be(*&^*&.
dan hou hul vir hulle oulik, en se ek mag nie met so houding met hulle praat nie, hul sal sommer die aansoek uitgooi
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Lisensies
ek by kaapjagJohan Nel wrote:As jy lid van SA Jagters is, vat daai polisieman se besonderhede en rapporteer dit aan SA Jagters. Ek verstaan hulle neem sulke insidente op met die DFO sentraal?cassie_calvinia wrote:'n aansoek le nou al 6 blerrie weke by die dfo. dit maak my sommer be(*&^*&.
dan hou hul vir hulle oulik, en se ek mag nie met so houding met hulle praat nie, hul sal sommer die aansoek uitgooi
HOU HOM DAAI DIKTE
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Hierdie lisensie is 21/10/2013 goedgekeur. Dit is basies op die dag twee maande. Klink my darrem nie die drukkery is te ver agter nie. Gelukkig het ek darrem ook n tydelike magtiging, so die naweek gan hy loop vir die eerste keer.BRNO (Pierre) wrote:Ek het vanoggend die 375H&H se aansoek gaan ingee. Ek wil ook volgende week vir tydelike lisensie aansoek doen. Hoop maar nie een van die twee vat te lank nie.
Veiligheid eerste manne!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Volgens Bloem is daar n landswye probleem met kaartjies druk wat nog twee kan vat.
Too many to mention ;-)
- VanTheGlockMan
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Tue Sep 03, 2013 11:52 am
Re: Lisensies
My kaartjie is geprint binne n week nadat my aansoek goed gekeur is. Kry hom hopenlik vandag 
Glock 23
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Baie geluk, ek het Bloem gister gebel, toe se hulle die drukker het Maandag weer begin druk. Hopenlik einde volgende week het ek ook myneVanTheGlockMan wrote:My kaartjie is geprint binne n week nadat my aansoek goed gekeur is. Kry hom hopenlik vandag
Too many to mention ;-)
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Manne
Die volgede is aan die gebeur en gedink julle sou dit wou weet:
CFR het n mandaat dat hulle tot 90 dae kan neem on n aansoek te prosseseer/goed te keer en hulle is besig om dit nou in werking te sit. Indien enige wapen gouer as dit deurgaan is ons baie gelukkig.Hulle werk nou letterlik op ons het 3 maande en ons is nie gejaag nie.2 aansoeke is nou opad na 2 maande en le nog by processing.............
Groetnis
Kobus
Die volgede is aan die gebeur en gedink julle sou dit wou weet:
CFR het n mandaat dat hulle tot 90 dae kan neem on n aansoek te prosseseer/goed te keer en hulle is besig om dit nou in werking te sit. Indien enige wapen gouer as dit deurgaan is ons baie gelukkig.Hulle werk nou letterlik op ons het 3 maande en ons is nie gejaag nie.2 aansoeke is nou opad na 2 maande en le nog by processing.............
Groetnis
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Phillip
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm
Re: Lisensies
Nou net verneem my lisensie goedgekeur. Net minder dan 3 maande gewag.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Nou net my sms gekry dat die kaartjie by die stasie is. D.w.s. twee weke nadat dit goedgekeur is, is die kaartjie in my hande. Dit maak die totale wagtyd Twee maande en twee weke.BRNO (Pierre) wrote:Hierdie lisensie is 21/10/2013 goedgekeur. Dit is basies op die dag twee maande. Klink my darrem nie die drukkery is te ver agter nie. Gelukkig het ek darrem ook n tydelike magtiging, so die naweek gan hy loop vir die eerste keer.BRNO (Pierre) wrote:Ek het vanoggend die 375H&H se aansoek gaan ingee. Ek wil ook volgende week vir tydelike lisensie aansoek doen. Hoop maar nie een van die twee vat te lank nie.
Veiligheid eerste manne!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Manne
Die volgede is aan die gebeur en gedink julle sou dit wou weet:
CFR het n mandaat dat hulle tot 90 dae kan neem on n aansoek te prosseseer/goed te keer en hulle is besig om dit nou in werking te sit. Indien enige wapen gouer as dit deurgaan is ons baie gelukkig.Hulle werk nou letterlik op ons het 3 maande en ons is nie gejaag nie.2 aansoeke is nou opad na 2 maande en le nog by processing.............
Groetnis
Kobus
My 2 aansoeke ingedien by Sapd op 16 September 2013 By consideration vanaf 5 November.......sal julle op hoogte hou (hierdie sal die eerstes wees die afgelope 2 jaar vir my wat meer as 2 maande neem/gemiddeld was 1.5 maand tot kaartjie in die hand)
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Lisensies
Myne is ingedien 25 Sept by dfo in gedien. 3 weke daar gelê, 3 weke in Nelspruit en nou al twee weke in Pretoria in vir consideration. Dit raak woes belaglik. Wonder net hoeveel langer om al die pad weer terug te kom tot by my. Wil iemand nie 'n online aansoek - goedkeuring systeem vir hulle ontwikkel nie. Ek dink die goed stuur die goed nog met die perde tussen die stede!
- VanTheGlockMan
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Tue Sep 03, 2013 11:52 am
Re: Lisensies
Lisensie en geweer gister gaan afhaalVanTheGlockMan wrote:Lisensie uiteindelik gister, 21-10-2013, goed gekeur
Glock 23
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308

