RSA KOLF
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: RSA KOLF
Kontak vir Beyers hier op die forum, hy bou pasmaak spogerige kolwe 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: RSA KOLF
Waar bly jy?vatvoor wrote:Waar kan ek m kolf laat maak vir my ras 308.Hout of laminate verkieslik?
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: RSA KOLF
Vatvoor jy gaan meer antwoorde kry as jy jou vraag by die "gesoek/wanted" afdeling sit. Jy is tans by omgewing sake/ natuur
-
JohanM
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Aug 28, 2013 7:37 am
Re: RSA KOLF
Vatvoor, het jy al by oom Ernst gehoor of hy van iemand weet wat jou kan help?
