RSA KOLF

Post Reply
vatvoor
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:44 pm

RSA KOLF

Post by vatvoor »

Waar kan ek m kolf laat maak vir my ras 308.Hout of laminate verkieslik?
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: RSA KOLF

Post by Marc »

Kontak vir Beyers hier op die forum, hy bou pasmaak spogerige kolwe ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: RSA KOLF

Post by PWV »

vatvoor wrote:Waar kan ek m kolf laat maak vir my ras 308.Hout of laminate verkieslik?
Waar bly jy?
vatvoor
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:44 pm

Re: RSA KOLF

Post by vatvoor »

bloemhof noordwes
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2116
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: RSA KOLF

Post by vossie1 »

Vatvoor jy gaan meer antwoorde kry as jy jou vraag by die "gesoek/wanted" afdeling sit. Jy is tans by omgewing sake/ natuur
JohanM
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Wed Aug 28, 2013 7:37 am

Re: RSA KOLF

Post by JohanM »

Vatvoor, het jy al by oom Ernst gehoor of hy van iemand weet wat jou kan help?
Post Reply