Nikon teleskope
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nikon teleskope
Hi Pieter, op watse afstand skiet jy en hoeveel verskil dit?
Het jy die paralaks mooi reg gestel vir jou skietafstand. Ek is geen ekspert maar probeer solank info kry oor die omstandighede. Miskien lees iemand ander iets raak en gee so raad.
Peet
Het jy die paralaks mooi reg gestel vir jou skietafstand. Ek is geen ekspert maar probeer solank info kry oor die omstandighede. Miskien lees iemand ander iets raak en gee so raad.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Nikon teleskope
Pieter ek het ook 'n Monarch 5-20X44 en hy skiet op die selfde hoogte op 4x en 12x op 100m. Nog nie ander afstande en vergrotigs probeer nie. Maar soos Peet s?, laat weet op watter vergrotings/afstande jy dit beleef het.
Lig loop. dis nou met jou voete!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nikon teleskope
Peet is reg. Parralax baie belangrike verstelling. Hy moet reg gestel wees.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nikon teleskope
As ek die Nikon doodstil op 'n skiettafel opstel en ek kyk deur die teleskoop, skuif die kruishaar op en af van die mikpunt wanneer ek die vergroting verander. Dit is duideliker sigbaar oor groter afstande, bv. oor 200 m as oor 100 m.
A aanleiding van die terugvoer, lyk dit vir my ek verbeel my of ek moet 'n ander bril kry. As ek weer op die skietbaan kom sal ek 'n paar 'boffins' (koffins) nader roep om te kyk of hulle dieselfde ondervind wanneer hulle deur die teleskoop kyk.
Dankie vir jul insette
Pieter W.V.

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Nikon teleskope
Paralax soos die manne se
Beretta
Beretta
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Nikon teleskope
Naand manne..
Ek het ook vandag op die Nikon bandwagon gespring!
Sommer die 4-16x50 milldot Monarch X gekoop..iemand hier rond enige ervaring met die 'tactical' modelle?
Moet se..baie beindruk sover, glas is baie helder, die verstellings is mooi positief en die scope voel oor die algemeen lekker solid!
Groete

Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nikon teleskope
As jy die regterkantste turret stel gaan hy links en regs skuif PietaPiet-Skiet wrote: Dis parralax. Gebruik die paralax verstel turent an die regter kant van die scope.
Seemonster. Jy het die Bargain van 2012 gekoop........ Moerse nice scope daai. Mees positiewe kliek verstellings op die mark, NF ingesluit...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nikon teleskope
Ek stem 100% saam. Ek het die 4-12*42 monarch met milldot, en alhoewel ek so twee keer gevat het om gewoond te raak aan die kruis, oorweeg ek nou om my ander scope ook daarmee te vervang. Baie positiewe, en waar verstellings.Stefan764 wrote: Seemonster. Jy het die Bargain van 2012 gekoop........ Moerse nice scope daai. Mees positiewe kliek verstellings op die mark, NF ingesluit...
Kan ek sommer hier byvoeg, ek het eergister vir my vrou n 4-12*40 prostaff met Nikoplex uit Stefan se arms gestoei, teen minder as R2000. Wat n wonderlike teleskoop. Absolute helderheid, lekker eenvoudige kruishaar, en *12 vergroting. Ek kan dit verseker vir enige iemand aanbeveel.
Veiligheid eerste manne!
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Nikon teleskope
Hi Wouter
Ek het n operasie gehad en was besig met n bouery wat my hele kantoor deurmekaar gehad het.Ons Jagtersdr het darm gereeld by my kom kuier,ons het ook van sy gewere uitsorteer en is besig met nog.
Ek het n operasie gehad en was besig met n bouery wat my hele kantoor deurmekaar gehad het.Ons Jagtersdr het darm gereeld by my kom kuier,ons het ook van sy gewere uitsorteer en is besig met nog.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nikon teleskope
Faan
Bly om te hoor jy is weer op die been. Praat sommer daar met Dokkie dat hy ook vir n slag hier kan kom oe wys.
Groetnis
Wouter
Bly om te hoor jy is weer op die been. Praat sommer daar met Dokkie dat hy ook vir n slag hier kan kom oe wys.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Nikon teleskope
Wouter
Maak so
Groete
Maak so
Groete
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
VOERE
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri May 03, 2013 10:10 am
Re: Nikon teleskope
Menere
ek wil graag weet of die nikon Pro staff 4-12x40 die recoil sal kan hanteer van n .308.
My geweer is redelik lig so hy skop so biekie.Wat se julle ouens wat hulle ken?Of het jule ander voorstelle in sy prys klas vir n .308

- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Nikon teleskope
Ek is altyd bang vir die Pro Staff
Ek sou nie iets ander as Fieldmaster of Monarch vir die .308 gebruik nie
Die baie ouens is gelukkig op 243 en kleiner kalibers met Pro Staff net nie seker van 308 wat soos jy noem bietjie meer recoil het nie
Ek skiet met Fieldmaster op my 303 en Monarch op my 9.3 en is baie gelukkig

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Maximus
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Tue May 21, 2013 9:34 am
Re: Nikon teleskope
Kan iemand my asb se wat is die verskil tussen die Monarch X 4-16x50 en die Monarch 3 4-16x50? Is die verskil werklik R11 000 werd? Dit voel vir my die Monarch X beweeg in die terain van Swarovski, Zeiss en Schmidt & Bender. Vir R16 000 koop ek eerder Zeiss of een van die ander 2. Of mis ek iets hier?
Ek weet die Monarch X is meer "tactical" georinteerd en dit het 'n 30mm tube. Ek wil net graag weet waarom die X soveel duurder is as die gewone Monarch 3. Ek moet byvoeg, ek dink my volgende scope gaan of 'n Monarch wees of 'n Rudolph.

Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Nikon teleskope
ek het my Monarch al 'n jaar en is baie tevrede, puik waarde vir geld.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nikon teleskope
Jy kan hom maar opsit.VOERE wrote:Menere
ek wil graag weet of die nikon Pro staff 4-12x40 die recoil sal kan hanteer van n .308.
My geweer is redelik lig so hy skop so biekie.Wat se julle ouens wat hulle ken?Of het jule ander voorstelle in sy prys klas vir n .308
My broer is baie tevrede met syne. Hy skiet ook jakkies met sy 243 - nou al 3 jaar met syne en hy hou sy zero baie mooi.
Hein M
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Nikon teleskope
Ek het op die 300WSM die Monarch 5-20x44, op die 404 n monarch 1-4x20 en my pa het op sy 270 die 2.5-10 Monarch. My enigste verwysings raamwerk vir vergelyking is Lynx en leupold(vxii en iii) en alhoewel ek twyfel of ek sommer gou weer n scope sal hoef te koop-sal ek heel eerste na Nikon kyk. Ek sal so ver gaan om te se dat jy gaan sukkel om vir dubbel die geld vir n spesifieke model(as mens naastenby appels met appels vergelyk) n better kwaliteit scope te koop- wel dit was my ondervinding in elke geval so ver.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1893
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Nikon teleskope
Ek geniet my twee Nikons baie. Ek sou net graag wou gehad het dat my Monarch 5-20 x 44 se verstelling ook 1/4 MOA moes wees in plaas van 1/8. Verder dink ek dit is goeie waarde vir geld veral in aggenome die prys.
Maak 'n verskil