Lisensies

Post Reply
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Lisensies

Post by Lourens »

Bazil,

Die wet se jy het 'n wit kaarjie nodig om die geweer af te haal, al is hy reeds goedgekeur en op jou naam. Hier en daar was wapenwinkels wat ouens met 'n uitdruk gehelp het, maar hulle is min en dun gesaai. Volgens wet is die papier nie 'n geldige lisensie nie, al wys dit die geweer is op jou naam. Jy sal ongelukkig moet wag vir daai kaartjie...

Groete,
Lou
Bazil
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Wed May 22, 2013 9:39 am

Re: Lisensies

Post by Bazil »

Dankie Lou

Mens het nou seker al lank genoeg gewag vir alles, wats nog so paar wekies? Moet maar geduldig wees dis al.

Bazil
30-06 Howa
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Lisensies

Post by Ockert1992 »

Ockert1992 wrote:Dagsê,

Het my bevoegtheid en lisensie aansoek op die 6 Mei ingedien by plaaslike DFO.

Die bevoegtheid is 11 Julie 2013 goedgekeur, het vandag die sertifikaat gaan afhaal.

Soos ek verstaan begin hulle eers met die lisensie aansoek sodra die bevoegtheid goed gekeur.

Hoe lank dink julle sal dit nog neem?

Die wag raak nou al lank....

Groete
Ockert
Môre Manne,

Het vanoggend daardie wonderlike sms gekry dat my aansoek vir die .270 goedgekeur is. Nou net die wag vir die kaartjie. Het met ons plaaslike DFO gepraat en hulle gaan volgende week Belville toe en bring dan kaartjies terug.

So as alles goed gaan kan ek volgende naweek my geweer gaan haal!!!! ;D

Groete
Ockert
marthinus100
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am

Re: Lisensies

Post by marthinus100 »

Die 4 de Augustus wag ek nou al 4 maande vir my bevoegdheid. Dit le al by in for considiration sederd 23 Julie.
Ekt gevra vir hulp op gunsite se facebook blad. Al wat ek hoor is my plaaslike polisie stasie lieg vir my. Ekt toe maar 10 min lank aangehou op die nasionale diens nommer en hoor maar selfde storie. Dis nog in for considiration.

Maak my sommer moedeloos.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Lisensies

Post by Johan Reyneke »

Ek het op 5 Junie aansoek gedoen vir 223. Dit was eers op 26 Junie na Provinsiaal gestuur. Skakel die 19 Julie om te hoor of dit darem al by Pretoria uitgekom. Groot was my verbasing dat dir alreeds vanaf 8 Julie by consideration is, maar toe kom die skok, die stelsel se dit is 303 en nie 223 nie. :confused:

Dadelik plaaslike DFO toe. Trek my aansoek, wys my uitdukke wat hul maak en alles se 223. Hulle kan niks daaraan doen nie ek moet Pretoria bel. >:( Raai wat, geen antwoord by enige nommers wat hul gegee het nie. >:(
Skryf to maar email aan Kol van de Walts by "complaints".

Donderdag 25 Julie sms "your license has been finalised". Vrydag eerste ding DFO toe(nie my plaaslike een nie maar die area waar die handelaar is), wil weet wat is die kaliber wat die lisensie op goedgekeur is. Wragtig dit is reg 223. Vriendelike dames by Stasie, maak vir my uitdruk en se, as jy die wapen wil gaan haal en die handelaar laat dit toe, neem die sommer saam.

Sommer direk handelaar toe, wapen is in die kluis. ><) ><)
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Lisensies

Post by LUAN »

Jys gelukkig om die printout te kry want hulle mag dit nie meer vir jou gee nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Lisensies

Post by JPS »

My lisensies vir my 2de Bruno.22 asook 12ga enkelloop(my varkgeweer met slugs enteleskoop) is andag goedgekeur.. Was nie s lou Maandag nie.

Mooiloop
JP
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

JPS wrote:My lisensies vir my 2de Bruno.22 asook 12ga enkelloop(my varkgeweer met slugs enteleskoop) is andag goedgekeur.. Was nie s lou Maandag nie.

Mooiloop
JP
2* Brno .22's. Jou gelukkige mens. Erfstukke? Sit bietjie fotos op. baie geluk met die lisensie.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Lisensies

Post by JPS »

Pierre,

Negatief, dis nie erf stukke nie, het klaar een mod 2 gehad en toe die een wat jakkelsgat geadverteer het hier namens ander man opgeraap vir 'n bargain Was of R1500 of R2500 met scope op. kan nie 100% onthou nie. Was bargain gewees in allegeval ;D
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

JPS wrote:Pierre,

Negatief, dis nie erf stukke nie, het klaar een mod 2 gehad en toe die een wat jakkelsgat geadverteer het hier namens ander man opgeraap vir 'n bargain Was of R1500 of R2500 met scope op. kan nie 100% onthou nie. Was bargain gewees in allegeval ;D
Ai, ek lief daai gunne!
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Lisensies

Post by Johan Reyneke »

SAP begin my al hoe meer verbaas.
Het vanoggend 'n oproep gekry my kaartjie moet afgehaal word.
25ste sms se Finalised - 30ste kaartjie in die hand, met 'n naweek tussen in. Basies 3 Werksdae :): ;D
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Johan Reyneke wrote:SAP begin my al hoe meer verbaas.
Het vanoggend 'n oproep gekry my kaartjie moet afgehaal word.
25ste sms se Finalised - 30ste kaartjie in die hand, met 'n naweek tussen in. Basies 3 Werksdae :): ;D
Baie geluk!!
Too many to mention ;-)
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Lisensies

Post by JPS »

Ja nee dinge loop nou mooi.

Ek glo die gun winkels is ook baie bly, as die lsensies mooi loop koop die manne ook mooi....
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

JPS wrote:Ja nee dinge loop nou mooi.

Ek glo die gun winkels is ook baie bly, as die lsensies mooi loop koop die manne ook mooi....
My laaste aansoek in gehandig 23 Mei... sit steeds by Provinsiaal.

Hier by ons loop niks >:(
Too many to mention ;-)
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Lisensies

Post by savage(P Coetzer) »

Het vanmiddag my sms gekry. Het op die 18de junie my .22 aansoek ingedien en hy is deur!
Wag nou nog net vir die 6.5 en die mini 14 se smse.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Lisensies

Post by JPS »

Geluk Savage,

Roger, jy moet maar die manne roer daar ......
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Lisensies

Post by Ockert1992 »

Ockert1992 wrote:
Ockert1992 wrote:Dagsê,

Het my bevoegtheid en lisensie aansoek op die 6 Mei ingedien by plaaslike DFO.

Die bevoegtheid is 11 Julie 2013 goedgekeur, het vandag die sertifikaat gaan afhaal.

Soos ek verstaan begin hulle eers met die lisensie aansoek sodra die bevoegtheid goed gekeur.

Hoe lank dink julle sal dit nog neem?

Die wag raak nou al lank....

Groete
Ockert
Môre Manne,

Het vanoggend daardie wonderlike sms gekry dat my aansoek vir die .270 goedgekeur is. Nou net die wag vir die kaartjie. Het met ons plaaslike DFO gepraat en hulle gaan volgende week Belville toe en bring dan kaartjies terug.

So as alles goed gaan kan ek volgende naweek my geweer gaan haal!!!! ;D

Groete
Ockert
Het vanoggend my lisensie kaartjie by die DFO gaan haal. Die Howa .270 staan nou veilig in my kluis. Was 3 maande van ek hom ingedien het tot nou.

Ek is baie bly die wag is verby.

Groete
Ockert
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Lisensie einde Mei in gehandig, het twee maande gevat van my tot PTA. Maar het vandag gebel, "In for Consideration" vanaf 2 Aug.

Kom ons hoop die een loop vinnig!
Too many to mention ;-)
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Lisensies

Post by JohanvB »

Wat my nogal gehelp het was om die CFR te bel, en dan vra jy vir jou streek, Wes Kaap, KZN...ens..dan praat jy direk met die mense wat met jou aansoek werk...en vir hulle moet jy warm hou..
marthinus100
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am

Re: Lisensies

Post by marthinus100 »

My bevoegdheid is darm goed gekeur. 3 dae minder as 4 maande. Hoop nie ek wag 3 maande vir my lisensies nie.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Roger wrote:Lisensie einde Mei in gehandig, het twee maande gevat van my tot PTA. Maar het vandag gebel, "In for Consideration" vanaf 2 Aug.

Kom ons hoop die een loop vinnig!
Afgekeur >:(
Too many to mention ;-)
User avatar
Phillip
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm

Re: Lisensies

Post by Phillip »

Lisensie vir 375 is goedgekeur en in my hand. Net meer dan 3 maande gewag.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse Roger,

Ek sal vanaand bietjie loer en opvolg en kyk wat hulle storie is.......Die vinnigste is om weer aansoek te doen en sal jou met liefde help (natuurlik sonder enige kostes)

Groetnis
Kobus


Roger wrote:
Roger wrote:Lisensie einde Mei in gehandig, het twee maande gevat van my tot PTA. Maar het vandag gebel, "In for Consideration" vanaf 2 Aug.

Kom ons hoop die een loop vinnig!
Afgekeur >:(
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Dagse Roger,

Ek sal vanaand bietjie loer en opvolg en kyk wat hulle storie is.......Die vinnigste is om weer aansoek te doen en sal jou met liefde help (natuurlik sonder enige kostes)

Groetnis
Kobus


Roger wrote:
Roger wrote:Lisensie einde Mei in gehandig, het twee maande gevat van my tot PTA. Maar het vandag gebel, "In for Consideration" vanaf 2 Aug.

Kom ons hoop die een loop vinnig!
Afgekeur >:(
Ok dankie, kom ons kyk maar :-/
Too many to mention ;-)
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

Ek het 3 weke en 2 dae terug 'n sms gekry dat die lisensie vir my 375 goedgekeur is maar wag nou nog vir die kaartjie, so bel ek die lisensie kantoor en hulle sê die kaartjie is al 26 Julie gedruk maar die polisie kantoor moet dit nog gaan haal.. Die Midrand polisie sê weer dit is die Johannesburg streeks kantoor wat draal en hulle kan net die kaartjies kry wat die JHB kantoor gaan haal by die drukkers. Nodeloos om te sê, Ek gaan nou die wapen moet laat courier want die 3 weke wat ek hulle gegee het om die kaartjie te druk was te min en nou gaan my kaap vakansie net 'n kuiertjie wees en ek nie met 'n wapen terug kom nie.

Ek is so suur mens kan my gebruik vir "Paint stripper"
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Post Reply