Lisensies
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Lisensies
Bazil,
Die wet se jy het 'n wit kaarjie nodig om die geweer af te haal, al is hy reeds goedgekeur en op jou naam. Hier en daar was wapenwinkels wat ouens met 'n uitdruk gehelp het, maar hulle is min en dun gesaai. Volgens wet is die papier nie 'n geldige lisensie nie, al wys dit die geweer is op jou naam. Jy sal ongelukkig moet wag vir daai kaartjie...
Groete,
Lou

-
Bazil
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed May 22, 2013 9:39 am
Re: Lisensies
Dankie Lou
Mens het nou seker al lank genoeg gewag vir alles, wats nog so paar wekies? Moet maar geduldig wees dis al.
Bazil
Mens het nou seker al lank genoeg gewag vir alles, wats nog so paar wekies? Moet maar geduldig wees dis al.
Bazil
30-06 Howa
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Lisensies
Môre Manne,Ockert1992 wrote:Dagsê,
Het my bevoegtheid en lisensie aansoek op die 6 Mei ingedien by plaaslike DFO.
Die bevoegtheid is 11 Julie 2013 goedgekeur, het vandag die sertifikaat gaan afhaal.
Soos ek verstaan begin hulle eers met die lisensie aansoek sodra die bevoegtheid goed gekeur.
Hoe lank dink julle sal dit nog neem?
Die wag raak nou al lank....
Groete
Ockert
Het vanoggend daardie wonderlike sms gekry dat my aansoek vir die .270 goedgekeur is. Nou net die wag vir die kaartjie. Het met ons plaaslike DFO gepraat en hulle gaan volgende week Belville toe en bring dan kaartjies terug.
So as alles goed gaan kan ek volgende naweek my geweer gaan haal!!!!
Groete
Ockert
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Lisensies
Die 4 de Augustus wag ek nou al 4 maande vir my bevoegdheid. Dit le al by in for considiration sederd 23 Julie.
Ekt gevra vir hulp op gunsite se facebook blad. Al wat ek hoor is my plaaslike polisie stasie lieg vir my. Ekt toe maar 10 min lank aangehou op die nasionale diens nommer en hoor maar selfde storie. Dis nog in for considiration.
Maak my sommer moedeloos.

Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Lisensies
Ek het op 5 Junie aansoek gedoen vir 223. Dit was eers op 26 Junie na Provinsiaal gestuur. Skakel die 19 Julie om te hoor of dit darem al by Pretoria uitgekom. Groot was my verbasing dat dir alreeds vanaf 8 Julie by consideration is, maar toe kom die skok, die stelsel se dit is 303 en nie 223 nie.
Dadelik plaaslike DFO toe. Trek my aansoek, wys my uitdukke wat hul maak en alles se 223. Hulle kan niks daaraan doen nie ek moet Pretoria bel.
Raai wat, geen antwoord by enige nommers wat hul gegee het nie.
Skryf to maar email aan Kol van de Walts by "complaints".
Donderdag 25 Julie sms "your license has been finalised". Vrydag eerste ding DFO toe(nie my plaaslike een nie maar die area waar die handelaar is), wil weet wat is die kaliber wat die lisensie op goedgekeur is. Wragtig dit is reg 223. Vriendelike dames by Stasie, maak vir my uitdruk en se, as jy die wapen wil gaan haal en die handelaar laat dit toe, neem die sommer saam.
Sommer direk handelaar toe, wapen is in die kluis.

Dadelik plaaslike DFO toe. Trek my aansoek, wys my uitdukke wat hul maak en alles se 223. Hulle kan niks daaraan doen nie ek moet Pretoria bel.
Skryf to maar email aan Kol van de Walts by "complaints".
Donderdag 25 Julie sms "your license has been finalised". Vrydag eerste ding DFO toe(nie my plaaslike een nie maar die area waar die handelaar is), wil weet wat is die kaliber wat die lisensie op goedgekeur is. Wragtig dit is reg 223. Vriendelike dames by Stasie, maak vir my uitdruk en se, as jy die wapen wil gaan haal en die handelaar laat dit toe, neem die sommer saam.
Sommer direk handelaar toe, wapen is in die kluis.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Lisensies
Jys gelukkig om die printout te kry want hulle mag dit nie meer vir jou gee nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Lisensies
My lisensies vir my 2de Bruno.22 asook 12ga enkelloop(my varkgeweer met slugs enteleskoop) is andag goedgekeur.. Was nie s lou Maandag nie.
Mooiloop
JP
Mooiloop
JP
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
2* Brno .22's. Jou gelukkige mens. Erfstukke? Sit bietjie fotos op. baie geluk met die lisensie.JPS wrote:My lisensies vir my 2de Bruno.22 asook 12ga enkelloop(my varkgeweer met slugs enteleskoop) is andag goedgekeur.. Was nie s lou Maandag nie.
Mooiloop
JP
Veiligheid eerste manne!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Lisensies
Pierre,
Negatief, dis nie erf stukke nie, het klaar een mod 2 gehad en toe die een wat jakkelsgat geadverteer het hier namens ander man opgeraap vir 'n bargain Was of R1500 of R2500 met scope op. kan nie 100% onthou nie. Was bargain gewees in allegeval
Negatief, dis nie erf stukke nie, het klaar een mod 2 gehad en toe die een wat jakkelsgat geadverteer het hier namens ander man opgeraap vir 'n bargain Was of R1500 of R2500 met scope op. kan nie 100% onthou nie. Was bargain gewees in allegeval
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Ai, ek lief daai gunne!JPS wrote:Pierre,
Negatief, dis nie erf stukke nie, het klaar een mod 2 gehad en toe die een wat jakkelsgat geadverteer het hier namens ander man opgeraap vir 'n bargain Was of R1500 of R2500 met scope op. kan nie 100% onthou nie. Was bargain gewees in allegeval
Veiligheid eerste manne!
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Lisensies
SAP begin my al hoe meer verbaas.
Het vanoggend 'n oproep gekry my kaartjie moet afgehaal word.
25ste sms se Finalised - 30ste kaartjie in die hand, met 'n naweek tussen in. Basies 3 Werksdae

Het vanoggend 'n oproep gekry my kaartjie moet afgehaal word.
25ste sms se Finalised - 30ste kaartjie in die hand, met 'n naweek tussen in. Basies 3 Werksdae
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Baie geluk!!Johan Reyneke wrote:SAP begin my al hoe meer verbaas.
Het vanoggend 'n oproep gekry my kaartjie moet afgehaal word.
25ste sms se Finalised - 30ste kaartjie in die hand, met 'n naweek tussen in. Basies 3 Werksdae![]()
Too many to mention ;-)
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Lisensies
Ja nee dinge loop nou mooi.
Ek glo die gun winkels is ook baie bly, as die lsensies mooi loop koop die manne ook mooi....
Ek glo die gun winkels is ook baie bly, as die lsensies mooi loop koop die manne ook mooi....
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
My laaste aansoek in gehandig 23 Mei... sit steeds by Provinsiaal.JPS wrote:Ja nee dinge loop nou mooi.
Ek glo die gun winkels is ook baie bly, as die lsensies mooi loop koop die manne ook mooi....
Hier by ons loop niks
Too many to mention ;-)
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Lisensies
Het vanmiddag my sms gekry. Het op die 18de junie my .22 aansoek ingedien en hy is deur!
Wag nou nog net vir die 6.5 en die mini 14 se smse.
Wag nou nog net vir die 6.5 en die mini 14 se smse.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Lisensies
Geluk Savage,
Roger, jy moet maar die manne roer daar ......
Roger, jy moet maar die manne roer daar ......
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Lisensies
Het vanoggend my lisensie kaartjie by die DFO gaan haal. Die Howa .270 staan nou veilig in my kluis. Was 3 maande van ek hom ingedien het tot nou.Ockert1992 wrote:Môre Manne,Ockert1992 wrote:Dagsê,
Het my bevoegtheid en lisensie aansoek op die 6 Mei ingedien by plaaslike DFO.
Die bevoegtheid is 11 Julie 2013 goedgekeur, het vandag die sertifikaat gaan afhaal.
Soos ek verstaan begin hulle eers met die lisensie aansoek sodra die bevoegtheid goed gekeur.
Hoe lank dink julle sal dit nog neem?
Die wag raak nou al lank....
Groete
Ockert
Het vanoggend daardie wonderlike sms gekry dat my aansoek vir die .270 goedgekeur is. Nou net die wag vir die kaartjie. Het met ons plaaslike DFO gepraat en hulle gaan volgende week Belville toe en bring dan kaartjies terug.
So as alles goed gaan kan ek volgende naweek my geweer gaan haal!!!!![]()
Groete
Ockert
Ek is baie bly die wag is verby.
Groete
Ockert
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Lisensie einde Mei in gehandig, het twee maande gevat van my tot PTA. Maar het vandag gebel, "In for Consideration" vanaf 2 Aug.
Kom ons hoop die een loop vinnig!
Kom ons hoop die een loop vinnig!
Too many to mention ;-)
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Lisensies
Wat my nogal gehelp het was om die CFR te bel, en dan vra jy vir jou streek, Wes Kaap, KZN...ens..dan praat jy direk met die mense wat met jou aansoek werk...en vir hulle moet jy warm hou..
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Lisensies
My bevoegdheid is darm goed gekeur. 3 dae minder as 4 maande. Hoop nie ek wag 3 maande vir my lisensies nie.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
AfgekeurRoger wrote:Lisensie einde Mei in gehandig, het twee maande gevat van my tot PTA. Maar het vandag gebel, "In for Consideration" vanaf 2 Aug.
Kom ons hoop die een loop vinnig!
Too many to mention ;-)
- Phillip
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm
Re: Lisensies
Lisensie vir 375 is goedgekeur en in my hand. Net meer dan 3 maande gewag.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Dagse Roger,
Ek sal vanaand bietjie loer en opvolg en kyk wat hulle storie is.......Die vinnigste is om weer aansoek te doen en sal jou met liefde help (natuurlik sonder enige kostes)
Groetnis
Kobus
Ek sal vanaand bietjie loer en opvolg en kyk wat hulle storie is.......Die vinnigste is om weer aansoek te doen en sal jou met liefde help (natuurlik sonder enige kostes)
Groetnis
Kobus
Roger wrote:AfgekeurRoger wrote:Lisensie einde Mei in gehandig, het twee maande gevat van my tot PTA. Maar het vandag gebel, "In for Consideration" vanaf 2 Aug.
Kom ons hoop die een loop vinnig!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Ok dankie, kom ons kyk maar :-/JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Dagse Roger,
Ek sal vanaand bietjie loer en opvolg en kyk wat hulle storie is.......Die vinnigste is om weer aansoek te doen en sal jou met liefde help (natuurlik sonder enige kostes)
Groetnis
Kobus
Roger wrote:AfgekeurRoger wrote:Lisensie einde Mei in gehandig, het twee maande gevat van my tot PTA. Maar het vandag gebel, "In for Consideration" vanaf 2 Aug.
Kom ons hoop die een loop vinnig!
Too many to mention ;-)
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Lisensies
Ek het 3 weke en 2 dae terug 'n sms gekry dat die lisensie vir my 375 goedgekeur is maar wag nou nog vir die kaartjie, so bel ek die lisensie kantoor en hulle sê die kaartjie is al 26 Julie gedruk maar die polisie kantoor moet dit nog gaan haal.. Die Midrand polisie sê weer dit is die Johannesburg streeks kantoor wat draal en hulle kan net die kaartjies kry wat die JHB kantoor gaan haal by die drukkers. Nodeloos om te sê, Ek gaan nou die wapen moet laat courier want die 3 weke wat ek hulle gegee het om die kaartjie te druk was te min en nou gaan my kaap vakansie net 'n kuiertjie wees en ek nie met 'n wapen terug kom nie.
Ek is so suur mens kan my gebruik vir "Paint stripper"
Ek is so suur mens kan my gebruik vir "Paint stripper"
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem