Nuwe aansluitings
-
JannieWP
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Mon Jul 15, 2013 10:54 am
Re: Nuwe aansluitings
Hi Almal
Ek is nuut op die forum. Dankie vir almal se interesante "Posts".
As iemand weet van n .22 Skyfskiet geweer laat weet my asb.
Ek is nuut op die forum. Dankie vir almal se interesante "Posts".
As iemand weet van n .22 Skyfskiet geweer laat weet my asb.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom JannieJannieWP wrote:Hi Almal
Ek is nuut op die forum. Dankie vir almal se interesante "Posts".
As iemand weet van n .22 Skyfskiet geweer laat weet my asb.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Willie G
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Fri Jun 14, 2013 5:09 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie middig aan almal
Voor ek met die deur in die huis in stap wil ek net myself voorstel aan al die manne.
Ek is Willie Geldenhuys hier van Ventersdorp omgewing. Die plaas is maar in die bloed al die jare, so die passie is groot.
Ek is nuut op die forum en het al klaar so baie by die manne geleer, dankie daarvoor.
Hoop om gou met al die manne van die forum kennis te maak en sommer goeie vrinne te word
Groetnis Willie G

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Paar nuwe name hier op die Forum opgeduik.
Philip_R en Jannie WP van Plek-Sonder-Naam.
Brihan van Namibie en Willie G van Ventersdorp.
Welkom manne! Geniet dit.
Groetnis
Ns. Sit sommer julle blyplek op julle profiele.
Philip_R en Jannie WP van Plek-Sonder-Naam.
Brihan van Namibie en Willie G van Ventersdorp.
Welkom manne! Geniet dit.
Groetnis
Ns. Sit sommer julle blyplek op julle profiele.
-
bor
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Tue May 28, 2013 12:58 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hall Manne
My naam is Robbie van Vereeniging. Ek is baie beindruk met die forum en het al baie geleer.
Groettes
My naam is Robbie van Vereeniging. Ek is baie beindruk met die forum en het al baie geleer.
Groettes
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi oom Pieter, hoe is die Howa en waar word hy gemaak
Hoeveel gewere is genoeg?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
LandyLandy wrote:Hi oom Pieter, hoe is die Howa en waar word hy gemaak
Lees hier wat die ouens van die geweer dink
(made in Japan)
http://www.surplusrifleforum.com/viewto ... 1&t=124441
Groetnis
-
Janwick
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Aug 01, 2013 4:24 pm
Re: Nuwe aansluitings
Halo Manne
Ek is Janwick Botes van Kimberley. Ek is van plan om binnekort die areas van probleemdier jag en ook beroepsjag te betree en sien baie daarna uit om van julle te leer en kennis mee te deel.
Groete
Janwick
Ek is Janwick Botes van Kimberley. Ek is van plan om binnekort die areas van probleemdier jag en ook beroepsjag te betree en sien baie daarna uit om van julle te leer en kennis mee te deel.
Groete
Janwick
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Janwick, maar dan moet jy eers vir jou 'n paar gewere kry.
- nepol
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Mon Jul 09, 2012 9:22 am
Re: Nuwe aansluitings
Hallo ek is neville. Ook skuldig aan nie voorstel nie. Al tyd terug op forum ingeteken maar nou eers regtig vir paar weke aktief op forum.
Kom van suid kaap(boland) op die dorp Bredasdorp. Het slaghuis hier. Hoop nog om lekker te gesels
Kom van suid kaap(boland) op die dorp Bredasdorp. Het slaghuis hier. Hoop nog om lekker te gesels
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Jo jo, maar die nuwe manne het mooi aangekom.
Baie welkom aan julle elkeen
Baie welkom aan julle elkeen
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan die nuwe manne hier, ek was so 'n rukkie van die web af en gaan dus nie elkeen afsonderlik verwelkom nie, ek hoop julle geniet dit hier.
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dagse manne,
Eerstens baie dankie vir die aanvarding op julle Forum.
Hiermee stel ek myself graag nederig voor as 'n nuwe lid.
My naam is Ruan de Jager en is van Pretoria.
Ek is 'n passievolle jagter en het die afgelope 4 maande meer bekend geraak met die probleemdier jag en beheer tesame met Eugene (Geno) van Niekerk asook Ge Jooste, die 2 manne se respek vir die natuur en passie vir hul sport het my beinvloed en my "gat ernstig laat jik" om ook die "sport" te beoefen.
Ek sluit aan tot die groep as nuweling om meer te leer van probleemdierbeheer!!
Baie dankie
Groete.

Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Geno
- Administrator

- Posts: 13656
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Vetteman (ala Geno)
Hoop jy geniet dit hier.
Hoop jy geniet dit hier.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Nuwe aansluitings
Aan al die nuwe manne van "ou loodgooier" tot nou sin wie ek gemis het,
Baie welkom.
Vir al die nuwe manne, gaan krap bietjie rond daar by die "gadget post"
As julle sien dat julle iets het om by te sit - doen dit gerus, ons almal kan baat daarby, en dit bly opwindend om nuwe uitvindsels te sien.

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Ruan,lekker om te sien jy is hier.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Mauser_Werke
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Aug 08, 2013 11:18 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand Vriende,
MJ (Sommer op my voorletters) Uys en woon in Pretoria maar werk in Afrika op Kontrak - kom darem gereeld huistoe en kan dan kruit brand - ek is n versamelaar en by PAAA - en baie lekker om hier te wees

- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom MJ, vertel bietjie wat jy daar doen in afrika en watter wapens jy versamel.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom MJ. Ja, ons wil graag hoor wat jy in Afrika doen.
-
Mauser_Werke
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Aug 08, 2013 11:18 pm
Re: Nuwe aansluitings
Middag Smiley - ek werk vir myself en doen sekuriteit in Noord Oos & Wes Afrika so toer baie rond hier al vir lank. Ek versamel Duits vervaardigde Mausers en dan ook Duitse Pistole en het reltief onlangs begin want die seksie 15 4 geweer ding en wil nie lekker vir my werk nie - ek het:Smiley wrote:Welkom MJ, vertel bietjie wat jy daar doen in afrika en watter wapens jy versamel.
Seksie 15:
.357 Mag Rewolwer
.270 Howa
12 Boor Huglu
(Ek wag vir my .223 Howa Lisensie wat afgekeur is want die SAPD het die seksie 15 met die versameling gemeng!) Baie drama en is nou al gatvol want amper onmoontlik om met hulle te praat op die foon en te verduidelik.
Op my versameling:
Boere Oorlog (lae serie nommer) Mauser "Broomhandle"
.22 LR Mauser "mini k98 aksie"
Dan wag ek op:
Mauser Taschenpistole Lisensie
Walther P - 38
Walther PPK
en dan n . 22LR Pistool wat dieselfde aksie het as die bekende ou Duiste Luger "Erma Werke" ek het eintlik twee vernriet gekry en gaan die een lisensieer en skiet en die ander een by Oom Ginger ingee om al die werkbare parte uit te haal vir my en dan die wapen laat toeswys en in my kantoor ophang.
Ek is baie ernstig opsoek na die Boere OOrlog 7X57 Karabyn wat die artillery manne gebruik het aan ZAR & OFS kant maar hulle is nogal baie skaars - oorspronklikes.
Mooi dag
MJ
Pieter Willem Vorster wrote:Welkom MJ. Ja, ons wil graag hoor wat jy in Afrika doen.
-
akading
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Tue Aug 13, 2013 2:46 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hello Almal,
Ek sluip seker nou al 2 jaar hier in die agtergrond rond, en het vandag besluit om te registreer.
Ek dink die is n uitstekende forum Hein, en ook die moderators.
Nou pas weer n geweer gekoop nadat ek vir baie jare in die res van die wereld gebly het en dus al my wapens verkoop het.

- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe aansluitings
Akading jy se jy sluip al vir twee jaar in die skadus rond hier opi werf...dan moet ons jou eintlik super-sluiper doop...
Baie welkom om ons kampvuur, en hoop jy vertel ons meer van jou nuwe geweer en of jy al die jaar vleis gaan haal het met hom / haar of nog nie. Vertel sommer vir ons waar jy bly en wat jy vir n lewe doen. Is jy 18 of 81? Getroud / kinders - deel vroulief ook saam jou geweer entoesiasme of nie?

.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
John
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Aug 15, 2013 5:36 pm
Re: Nuwe aansluitings
Middag almal
Ook maar hier uit Suid Afrika se wereld. Het al n bietjie van julle advies gebruik veral met die herlaai van die 375 Ruger. Ek geniet die site en leer baie!