Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
JannieWP
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Jul 15, 2013 10:54 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by JannieWP »

Hi Almal
Ek is nuut op die forum. Dankie vir almal se interesante "Posts".
As iemand weet van n .22 Skyfskiet geweer laat weet my asb.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gerhard »

JannieWP wrote:Hi Almal
Ek is nuut op die forum. Dankie vir almal se interesante "Posts".
As iemand weet van n .22 Skyfskiet geweer laat weet my asb.
Welkom Jannie
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Willie G
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Fri Jun 14, 2013 5:09 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Willie G »

Goeie middig aan almal

Voor ek met die deur in die huis in stap wil ek net myself voorstel aan al die manne.

Ek is Willie Geldenhuys hier van Ventersdorp omgewing. Die plaas is maar in die bloed al die jare, so die passie is groot.
Ek is nuut op die forum en het al klaar so baie by die manne geleer, dankie daarvoor.

Hoop om gou met al die manne van die forum kennis te maak en sommer goeie vrinne te word

Groetnis Willie G
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Paar nuwe name hier op die Forum opgeduik.
Philip_R en Jannie WP van Plek-Sonder-Naam.
Brihan van Namibie en Willie G van Ventersdorp.
Welkom manne! Geniet dit.
Groetnis
Ns. Sit sommer julle blyplek op julle profiele.
bor
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Tue May 28, 2013 12:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by bor »

Hall Manne

My naam is Robbie van Vereeniging. Ek is baie beindruk met die forum en het al baie geleer.

Groettes
Landy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Landy »

Hi oom Pieter, hoe is die Howa en waar word hy gemaak
Hoeveel gewere is genoeg?
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Landy wrote:Hi oom Pieter, hoe is die Howa en waar word hy gemaak
Landy
Lees hier wat die ouens van die geweer dink
(made in Japan)
http://www.surplusrifleforum.com/viewto ... 1&t=124441

Groetnis
Janwick
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Thu Aug 01, 2013 4:24 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Janwick »

Halo Manne

Ek is Janwick Botes van Kimberley. Ek is van plan om binnekort die areas van probleemdier jag en ook beroepsjag te betree en sien baie daarna uit om van julle te leer en kennis mee te deel.
Groete
Janwick
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Janwick, maar dan moet jy eers vir jou 'n paar gewere kry.
User avatar
nepol
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Mon Jul 09, 2012 9:22 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by nepol »

Hallo ek is neville. Ook skuldig aan nie voorstel nie. Al tyd terug op forum ingeteken maar nou eers regtig vir paar weke aktief op forum.

Kom van suid kaap(boland) op die dorp Bredasdorp. Het slaghuis hier. Hoop nog om lekker te gesels
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Jo jo, maar die nuwe manne het mooi aangekom.

Baie welkom aan julle elkeen :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jamalley »

Welkom aan die nuwe manne hier, ek was so 'n rukkie van die web af en gaan dus nie elkeen afsonderlik verwelkom nie, ek hoop julle geniet dit hier.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Katefbessie »

Dagse manne,

Eerstens baie dankie vir die aanvarding op julle Forum.
Hiermee stel ek myself graag nederig voor as 'n nuwe lid.
My naam is Ruan de Jager en is van Pretoria.
Ek is 'n passievolle jagter en het die afgelope 4 maande meer bekend geraak met die probleemdier jag en beheer tesame met Eugene (Geno) van Niekerk asook Ge Jooste, die 2 manne se respek vir die natuur en passie vir hul sport het my beinvloed en my "gat ernstig laat jik" om ook die "sport" te beoefen.
Ek sluit aan tot die groep as nuweling om meer te leer van probleemdierbeheer!!
Baie dankie

Groete.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13656
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

Welkom my vet pel! lekker om jou hier te sien!
Goed, beter, 6millimeter!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Vetteman (ala Geno) ???
Hoop jy geniet dit hier.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by LongWolf »

Aan al die nuwe manne van "ou loodgooier" tot nou sin wie ek gemis het,

Baie welkom.

Vir al die nuwe manne, gaan krap bietjie rond daar by die "gadget post"
As julle sien dat julle iets het om by te sit - doen dit gerus, ons almal kan baat daarby, en dit bly opwindend om nuwe uitvindsels te sien.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by G-force »

Welkom Ruan,lekker om te sien jy is hier.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Mauser_Werke
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Thu Aug 08, 2013 11:18 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Mauser_Werke »

Naand Vriende,

MJ (Sommer op my voorletters) Uys en woon in Pretoria maar werk in Afrika op Kontrak - kom darem gereeld huistoe en kan dan kruit brand - ek is n versamelaar en by PAAA - en baie lekker om hier te wees
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Smiley »

Welkom MJ, vertel bietjie wat jy daar doen in afrika en watter wapens jy versamel.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom MJ. Ja, ons wil graag hoor wat jy in Afrika doen.
Mauser_Werke
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Thu Aug 08, 2013 11:18 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Mauser_Werke »

Smiley wrote:Welkom MJ, vertel bietjie wat jy daar doen in afrika en watter wapens jy versamel.
Middag Smiley - ek werk vir myself en doen sekuriteit in Noord Oos & Wes Afrika so toer baie rond hier al vir lank. Ek versamel Duits vervaardigde Mausers en dan ook Duitse Pistole en het reltief onlangs begin want die seksie 15 4 geweer ding en wil nie lekker vir my werk nie - ek het:

Seksie 15:

.357 Mag Rewolwer
.270 Howa
12 Boor Huglu
(Ek wag vir my .223 Howa Lisensie wat afgekeur is want die SAPD het die seksie 15 met die versameling gemeng!) Baie drama en is nou al gatvol want amper onmoontlik om met hulle te praat op die foon en te verduidelik.

Op my versameling:

Boere Oorlog (lae serie nommer) Mauser "Broomhandle"
.22 LR Mauser "mini k98 aksie"
Dan wag ek op:
Mauser Taschenpistole Lisensie
Walther P - 38
Walther PPK
en dan n . 22LR Pistool wat dieselfde aksie het as die bekende ou Duiste Luger "Erma Werke" ek het eintlik twee vernriet gekry en gaan die een lisensieer en skiet en die ander een by Oom Ginger ingee om al die werkbare parte uit te haal vir my en dan die wapen laat toeswys en in my kantoor ophang.

Ek is baie ernstig opsoek na die Boere OOrlog 7X57 Karabyn wat die artillery manne gebruik het aan ZAR & OFS kant maar hulle is nogal baie skaars - oorspronklikes.

Mooi dag

MJ
Pieter Willem Vorster wrote:Welkom MJ. Ja, ons wil graag hoor wat jy in Afrika doen.
akading
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Aug 13, 2013 2:46 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by akading »

Hello Almal,

Ek sluip seker nou al 2 jaar hier in die agtergrond rond, en het vandag besluit om te registreer.

Ek dink die is n uitstekende forum Hein, en ook die moderators.

Nou pas weer n geweer gekoop nadat ek vir baie jare in die res van die wereld gebly het en dus al my wapens verkoop het.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by FHM »

Akading jy se jy sluip al vir twee jaar in die skadus rond hier opi werf...dan moet ons jou eintlik super-sluiper doop... ;)
Baie welkom om ons kampvuur, en hoop jy vertel ons meer van jou nuwe geweer en of jy al die jaar vleis gaan haal het met hom / haar of nog nie. Vertel sommer vir ons waar jy bly en wat jy vir n lewe doen. Is jy 18 of 81? Getroud / kinders - deel vroulief ook saam jou geweer entoesiasme of nie? ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
John
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Aug 15, 2013 5:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by John »

Middag almal

Ook maar hier uit Suid Afrika se wereld. Het al n bietjie van julle advies gebruik veral met die herlaai van die 375 Ruger. Ek geniet die site en leer baie!

Groete
John
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by LongWolf »

Welkom John

Gooi jou bydra's ook dankie.
Post Reply